Grim Reaper broadheads

Let others out there hear your view on new and old kit.Give advice on tuning, arrows, archery, and other kit.............

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, Ranger, jcdup, James

Grim Reaper broadheads

Postby Standaman » Tue Apr 05, 2016 5:56 pm

Dagse mense
Het my broadhead versameling uitgebrei met n paar Grim Reaper razor tips met die13/8" sny grote.
Iemand al een van hulle gegooi?
Sal julle hom op n bloue gebruik. Review as julle kan asb
Dankie
Destroyer 350 29" 70lbs
505gr @ 286fps

Ek lewe in my eie klein wereld, maar ek gee nie om nie want ek dink almal daar like my
User avatar
Standaman
Specialist
Specialist
 
Posts: 268
Joined: Sat Feb 28, 2015 9:22 am
Location: Centurion

Re: Grim Reaper broadheads

Postby Erich » Wed Apr 06, 2016 4:00 pm

Dagse

Hier by ons het n jagter een keer n vlakvark met een geskiet en hy het n bloedspoor gelos wat lyk of vark se kop afgeskiet was..dis al ondervinding wat ek met hulle het

Erich
Mathews Monster 7
Erich
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 83
Joined: Mon Jan 26, 2015 11:34 am
Location: Nylstroom

Re: Grim Reaper broadheads

Postby Colind » Fri Apr 08, 2016 1:34 pm

I used them a fair amount. One shot 12 impala (with sharpening and 1 blade change) before it hit a rock after taking number 12. Used it on warthog and took a BWB walk and stalk. Only lost 1 warthog due to it being quartering away more than I thought,blade opened but cut down the side and deflected the arrow. It was bad judgement on my part. Fixed blade would have been better in that situation. I was impressed but make sure that the blades flick open easily, they can get sticky if you don't clean and assemble properly after the shot.
GT500 70#
Easton Excel 340
100gr 3 blade Muzzy
100gr Grim reaper
100gr Thunderhead
Assumption is the mother of all #$*& ups.
User avatar
Colind
Corporal
Corporal
 
Posts: 130
Joined: Thu Jul 24, 2008 2:11 pm
Location: Malelane

Re: Grim Reaper broadheads

Postby yanawa5678 » Sat Apr 23, 2016 10:32 am

What you offer, then it is so cool..
holiday palace casino online
yanawa5678
Private
Private
 
Posts: 11
Joined: Fri Sep 18, 2015 8:37 am

Re: Grim Reaper broadheads

Postby Standaman » Sun Apr 24, 2016 7:17 pm

Die Grim Reapers loop soos stroop.
Het twee bokke met die selfde punt geskiet die naweek :thumb:

Ps. Wie is die dude hier bo? Ek is seker hy cruise die blad vir epos adresse en telefoon nommers....hy gee replies wat nie eens sin maak of on topic is nie..kan admin dalk n plan maak met die man asb voor ons gehack of gespam word asb
Destroyer 350 29" 70lbs
505gr @ 286fps

Ek lewe in my eie klein wereld, maar ek gee nie om nie want ek dink almal daar like my
User avatar
Standaman
Specialist
Specialist
 
Posts: 268
Joined: Sat Feb 28, 2015 9:22 am
Location: Centurion

Re: Grim Reaper broadheads

Postby Eraser » Mon Apr 25, 2016 2:31 pm

Het dit by die hoofman oor 10,000 aangemeld maar sien die ID werk nog. Beslis nie 'n persoon nie.
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1781
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: Grim Reaper broadheads

Postby Donovan Swart » Sat May 14, 2016 9:26 am

More manne

Ek skiet ook Grim Reapers
Het al 2 rooibokke en n blesbok met hulle geskiet,die twee rooibokke het nie ver gegaan nie en met goeie bloed spoor.
Die blesbok was bietjie laag in,die bloedspoor het gelyk of iemand verf so oor die gras gespuit het en na so 30m net druppels,maar nogsteeds maklik gekry

Die lemmetjies is sterk en ek maak hulle net weer skerp dat hulle arm hare skeer.

Nog net een lemmetjie gebreek nadat ek hom n hele paar keer in n 3d bok ingeskiet het.

Verder is daar nie klagtes nie

Groete
Donovan :thumb:
His:Insanity CPX 82.7lbs.
Axion 7 pin sight,Vapor trail Limb driver arrow rest
Goldtip kinetic arrows,Grim reapers and African Pathfinders
Hers:Bowtech Eva Shockey 50lb
Trophy Ridge single pin sight,Vapor trail arrow rest
Carbon core arrows,Slick Tricks,SS Rage
User avatar
Donovan Swart
Private
Private
 
Posts: 23
Joined: Sun Sep 29, 2013 4:44 pm
Location: Benoni

Re: Grim Reaper broadheads

Postby Standaman » Tue Jun 07, 2016 9:22 am

Het die naweek my derde dier met dieselfde broadhead geskiet. Net afgespoel, skerp gemaak en hy is weer op my pyl.
Heel verras oor hoe sterk hierdie broadheads is.
Destroyer 350 29" 70lbs
505gr @ 286fps

Ek lewe in my eie klein wereld, maar ek gee nie om nie want ek dink almal daar like my
User avatar
Standaman
Specialist
Specialist
 
Posts: 268
Joined: Sat Feb 28, 2015 9:22 am
Location: Centurion


Return to Equipment Reviews

cron