PSE Omen Max

Let others out there hear your view on new and old kit.Give advice on tuning, arrows, archery, and other kit.............

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, Ranger, jcdup, James

PSE Omen Max

Postby Mad Max » Sun Jun 05, 2016 10:32 pm

Ek het omtrent n jaar gelede laas met my Omen geskiet. Hom so bietjie afgestof timing en paper tuning nagegaan (dankie Oliver) nadat ek nuwe snare opgesit het. Nou net BH tune dan is hy weer reg vir aksie. Gou ge- crony en ek het net weer besef dit is n monster teen 80# te draw en hy skiet n barshou. Ek skiet my relatiewe swaar pyle teen goeie spoed = hoe momentum en dit maak die boog stil.

Maar dit is nie n boog wat jy lank op full draw hou nie en sy draw is aggresief met n kort valley.

Ten spyte daarvan moet ek nuwe fletches op van my pyle sit omdat dit gate in het na vanmiddag se kort sessie.

Dit sal die Omen wees wat hopelik die Eland oor 2 weke plat trek. Die RPM kan vir die res sorg.
Reign 6 70# 618gn 263fps 95ke 0.72 slugs
RPM 360 70# 618gn 272fps 102ke 0.75 slugs
PSE OMEN MAX 80# 950gn 233fps 114ke 0.99 slugs
GT Kinetic XT Big Game 200 spine 618gn FOC 15%
Carbon Core Nightmares 150 spine 950gn FOC 20%
Mad Max
Specialist
Specialist
 
Posts: 273
Joined: Tue Mar 26, 2013 8:14 am
Location: Alberton

Re: PSE Omen Max

Postby MMP » Mon Jun 27, 2016 8:25 am

Daai boog is wild
Het jy toe jou eland geskiet?
Hoyt Carbon Spyder Turbo
Tommy Hog Single Pin Sight
NAP Apache Drop Away Rest
Easton Axis Nfused 340 460gr
MMP
Corporal
Corporal
 
Posts: 183
Joined: Mon Feb 08, 2016 1:40 pm

Re: PSE Omen Max

Postby Mad Max » Mon Jun 27, 2016 11:20 am

Nee ongelukkig het die Elande nie ingekom nie maar ek is geboek vir n Kameelperd jag in September. Net besig om die pyl gewig na so 900gn op te stoot.
Reign 6 70# 618gn 263fps 95ke 0.72 slugs
RPM 360 70# 618gn 272fps 102ke 0.75 slugs
PSE OMEN MAX 80# 950gn 233fps 114ke 0.99 slugs
GT Kinetic XT Big Game 200 spine 618gn FOC 15%
Carbon Core Nightmares 150 spine 950gn FOC 20%
Mad Max
Specialist
Specialist
 
Posts: 273
Joined: Tue Mar 26, 2013 8:14 am
Location: Alberton


Return to Equipment Reviews

cron