Muzzy trocar switch.

Let others out there hear your view on new and old kit.Give advice on tuning, arrows, archery, and other kit.............

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, Ranger, jcdup, James

Muzzy trocar switch.

Postby DennisHe » Wed Jun 08, 2016 9:21 am

Ek skiet al vir n paar jaar Muzzy vaste lemme op my skagte sien hulle het n nuwe vaste lem uit gebring wat n mens kan verstel 1''---1 1/8''---1 1/4''---wat ek persoonlik dink is baie nice as dit kom by boog en skag verstellings wat jy het n keuse van drie sizes van lemme een moet vir jou werk o ja dit is die Trocar Switch.
DXT 70LB
COBRA 5 PIN LX
TROPHY TAKER DROP AWAY
MAXIMA HUNTER 395 GR
DennisHe
Specialist
Specialist
 
Posts: 277
Joined: Tue Sep 18, 2007 9:02 am
Location: PRETORIA

Re: Muzzy trocar switch.

Postby Bernhardt » Wed Jun 08, 2016 10:05 am

Dit is n baie interesante konsep. Wonder altyd wat kan hul nog uitdink en dan surprize hul ons. Weet nie of ek dit rerig sal gebruik al het ek die opsie nie. Gaan mens nie maar altyd vir maksimum snylengte gaan nie??

Ek dink net daai locating keepies aan die agterkant gaan n swakpunt wees.

Het gesien met Rage 2 blades dat as jy deur swaar been gaan daai keepies krake veroorsaak. Moet byse die lemme het nooit afgesnap nie, net deur gekraak.
Hunting:
MONSTER MR7 @ 78# and 28.5"
Boss Hog sight 5 pin
NAP Apache rest
GoldTip Kinetic 200 @ 540gr
Rage Hypodermic, SlickTricks, Nitron, Stinger buzzcut & Killzone

Field:
Bowtech Boss @ 60#
Spot Hog Real deal 5 pin
NAP Nighthawk rest
CC Nightmare 350 @ 400gr
User avatar
Bernhardt
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 835
Joined: Fri Jan 17, 2014 1:13 pm

Re: Muzzy trocar switch.

Postby sPRINGHAAS » Wed Jun 08, 2016 1:08 pm

Dis cool, maar ek stem saam dat ek eerder die grootste opsie sal kies en daarby bly. Sien nie rerig die nut dat hy moet kan stel nie. As die broadhead goed gebalanseer is en hy vlieg mooi met enige opsie sny diameter dan sal mens moes net die grootste kies en klaar?
In watse geval sal jy hom weer terugstel 1" toe?
Mathews Monster MR7
sPRINGHAAS
Specialist
Specialist
 
Posts: 233
Joined: Mon May 13, 2013 10:53 pm
Location: Mpumalanga


Return to Equipment Reviews

cron