Wasp Drone

Let others out there hear your view on new and old kit.Give advice on tuning, arrows, archery, and other kit.............

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, Ranger, jcdup, James

Re: Wasp Drone

Postby Janneman81 » Wed Oct 05, 2016 10:16 am

Is daar nie 'n winkel wat dit in kan bring vir ons nie ? Ek sal like om hulle ook te try.... :-P
Bowtech Insanity CPX @ 70# 30" DL
Spott Hogg Tommy Hogg Single Pin Sight
Medusa Drop-away Rest
Carbon Core Stalker Arrows @ 540gr., 125Gr Slick Trick BH's
Litty Bitty Goose Release
Proud SABA Member: http://www.sabowhunting.co.za/SABA/ASP/ ... About%20Us
User avatar
Janneman81
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 76
Joined: Thu Jan 15, 2015 12:38 pm
Location: Homestead, Germiston

Re: Wasp Drone

Postby VdW » Mon Jan 30, 2017 8:33 am

Ek het op die 23ste Jan genoeg Drones en replacement blades by Lancaster gekoop om my
redelik lank besig te hou. Ek wou dit doen voor die Drone se prys ook opgaan na die selfde
as die res van die broadheads.

Ek het op die 28ste 'n boodskap gekry dat die pakkie by my poskantoor is. Dit is van hulle, deur
customs tot by die poskantoor in JHB in net 5 dae!! Moet 'n nuwe rekord wees.
VdW
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1215
Joined: Sun Nov 09, 2008 12:44 pm

Re: Wasp Drone

Postby Janneman81 » Mon Jan 30, 2017 8:40 am

@vdW
Kan jy die lancaster link share hier asb?
Bowtech Insanity CPX @ 70# 30" DL
Spott Hogg Tommy Hogg Single Pin Sight
Medusa Drop-away Rest
Carbon Core Stalker Arrows @ 540gr., 125Gr Slick Trick BH's
Litty Bitty Goose Release
Proud SABA Member: http://www.sabowhunting.co.za/SABA/ASP/ ... About%20Us
User avatar
Janneman81
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 76
Joined: Thu Jan 15, 2015 12:38 pm
Location: Homestead, Germiston

Re: Wasp Drone

Postby VdW » Mon Jan 30, 2017 8:59 am

https://www.lancasterarchery.com

Laat ek die goed eers by die poskantoor kry (dalk moet ek nog VAT betaal) - dan
laat weet ek julle presies wat dit my gekos het, en of dit die moeite werd is.
VdW
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1215
Joined: Sun Nov 09, 2008 12:44 pm

Re: Wasp Drone

Postby Janneman81 » Mon Jan 30, 2017 9:07 am

Cool. Dankie Mnr. :thumb:
Bowtech Insanity CPX @ 70# 30" DL
Spott Hogg Tommy Hogg Single Pin Sight
Medusa Drop-away Rest
Carbon Core Stalker Arrows @ 540gr., 125Gr Slick Trick BH's
Litty Bitty Goose Release
Proud SABA Member: http://www.sabowhunting.co.za/SABA/ASP/ ... About%20Us
User avatar
Janneman81
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 76
Joined: Thu Jan 15, 2015 12:38 pm
Location: Homestead, Germiston

Re: Wasp Drone

Postby Guardian » Tue Jan 31, 2017 5:05 pm

Klink goed.
Wasp het van die skerpste en sterkste broadheads. Ek het 'n paar Wasp Hammer b/heads gekry om te toets 'n ruk terug. Hulle was bang skerp en sterk gebou, maar het nie goed gevlieg op my boë nie. Die Drones se lemme is kleiner en sal minder wind planing veroorsaak en dus beter vlieg :)

Lancaster Archery se diens is uitstekend. Het ook al in die verlede van hulle gekoop.
Jy sal beslis BTW betaal by die poskantoor en moontlik 'n handling fee, maar lg is gewoonlik nie feel by die poskantoor nie.
Moet net nie iets bestel wat deur 'n koerier van America af kom nie, veral DHL, want hulle laat jou eers 'n klomp papiere invul vir customs terwyl hulle jou pakkie in Johannesburg hou en dan op die einde nadat jy verklarings geteken het dat jy nie 'n invoerder is nie, vra hulle jou nog behalwe die BTW 'n handling fee van R150 voor hulle dit na jou stuur. Kry jou goed deur die poskantoor soos VdW as jy kan kies.
Bowtech Reign 6 & Experience
600gn arrows
User avatar
Guardian
Major General (Moderator)
Major General (Moderator)
 
Posts: 4009
Joined: Sun Jul 08, 2007 2:05 pm
Location: Gold Coast, Australia

Re: Wasp Drone

Postby VdW » Sun Feb 05, 2017 6:23 pm

Dit het my 'n totaal van R3400 gekos vir 4 pakke broadheads en 18 stelle replacement blades. Dus 30 nuwe broadheads teen R340 vir 3. Going rate by ons is nou 700-800 vir 3.

Sent from my SM-G925F using Tapatalk
VdW
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1215
Joined: Sun Nov 09, 2008 12:44 pm

Re: Wasp Drone

Postby WesleyW » Wed Jun 28, 2017 8:01 am

Is this drone any good?
WesleyW
Recruit
Recruit
 
Posts: 1
Joined: Wed Jun 21, 2017 3:06 pm

Re: Wasp Drone

Postby Guardian » Wed Jun 28, 2017 5:45 pm

Wesley if you don't get satisfactory feedback on the forum, try archerytalk.com forum or google for a review of them.
The manufacturers will always say the best of their product.

As mentioned above, Wasp do make good quality stuff.
Bowtech Reign 6 & Experience
600gn arrows
User avatar
Guardian
Major General (Moderator)
Major General (Moderator)
 
Posts: 4009
Joined: Sun Jul 08, 2007 2:05 pm
Location: Gold Coast, Australia

Previous

Return to Equipment Reviews

cron