Carbon Core Arrows

Let others out there hear your view on new and old kit.Give advice on tuning, arrows, archery, and other kit.............

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, Ranger, jcdup, James

Re: Carbon Core Arrows

Postby VdW » Mon May 22, 2017 2:21 pm

Ek het nou nog vir die kruisboog ook 22 duim pyle by Vick gekoop, hulle loop
soos stroop!!. Ek kan nie wag om met hulle te gaan jag nie. Ek het vir hom gevra om
die insert swaarder te maak. Hulle gewig met 'n 100gr punt is nou 500gr op die kop.

Ek sal nou 'n muis op 30 yards kan jag sonder om 2 keer te dink. :thumb: :thumb: :thumb:

(Ek glo ek sal maar nog moet bestel want ek gaan hulle agter die bokke weg skiet)
VdW
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1215
Joined: Sun Nov 09, 2008 12:44 pm

Previous

Return to Equipment Reviews

cron