Jag skoene

Let others out there hear your view on new and old kit.Give advice on tuning, arrows, archery, and other kit.............

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, Ranger, jcdup, James

Jag skoene

Postby Standaman » Thu Jan 19, 2017 9:31 pm

Dagse manne.
Is opsoek na n lekker paar jag "walk &stalk" skoene wat nie die bank gaan breek nie.
Het op n ou post gelees oor die tarzan half combat boots en hulle gemail
Enige ander opsies??
Destroyer 350 29" 70lbs
505gr @ 286fps

Ek lewe in my eie klein wereld, maar ek gee nie om nie want ek dink almal daar like my
User avatar
Standaman
Specialist
Specialist
 
Posts: 268
Joined: Sat Feb 28, 2015 9:22 am
Location: Centurion

Re: Jag skoene

Postby CharlSchoeman » Fri Jan 20, 2017 7:29 am

Die Wildebees skoene is beslis die moeite werd!! Bietjie duur maar gaan jou vir ewig hou, en is sag in die veld. Ek en TJ het 'n paar en die goed is wonderlik!!
Bowtech Reign7 72#
30" D/L
528gr @ 272fps
User avatar
CharlSchoeman
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 549
Joined: Wed Sep 04, 2013 12:33 pm

Re: Jag skoene

Postby VdW » Fri Jan 20, 2017 7:50 am

Ek het 'n paar Courneys wat ek glo ek nie gaan kan op dra nie. Hulle is gemaklik
en die sole trap lekker vas maar hulle is swaar. Ek kan gemaklik die hele dag lank in die
veld loop maar dit was nie wat ek vir die boogjag wou gehad het nie. Ek wou iets
sag met sagter sole en gladder sole gehad het om hulle stiller te maak.

Ek het so 3 jaar terug na Huntex gegaan om die Wildebees boots te koop en was nie happy
met wat ek gesien het nie. Ek het voorheen MGordon footwear se Oryx Boot kort met Crepe
sole gehad en toe maar weer van hulle gekoop. (Ek sien hulle is nou R1500)

Hulle bly vir my een van die ligste, lekkerste walk en stalk asook hide skoene wat daar is. As jy
in Natal daai nat gras heuwels gaan aanvat gaan jy nerens kom nie maar Thabazimbi se sand
veld loop hy soos 'n droom.

Ek weet nie hoelank daai sagte sole gaan hou as jy hulle vir elke dag se dra gebruik nie maar vir
jag werk hulle baie lekker. Mens moet dan ook nou nie deur goed soos diesel met hulle loop nie,
daai sloe sal dit nie goed vat nie.
VdW
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1215
Joined: Sun Nov 09, 2008 12:44 pm

Re: Jag skoene

Postby Standaman » Fri Jan 20, 2017 9:22 am

J ulle manne al gehoor van Arcto skoene?
hulle is in namibie en maak netjiese skoene van rob leer...lyk interesant
ek het navraag gedoen oor hulle "Seal Boot Hunter"
die goed lyk oordentlik
www.arcto.iway.na
Destroyer 350 29" 70lbs
505gr @ 286fps

Ek lewe in my eie klein wereld, maar ek gee nie om nie want ek dink almal daar like my
User avatar
Standaman
Specialist
Specialist
 
Posts: 268
Joined: Sat Feb 28, 2015 9:22 am
Location: Centurion

Re: Jag skoene

Postby Dimitri » Fri Jan 20, 2017 12:45 pm

VdW wrote:Ek het voorheen MGordon footwear se Oryx Boot kort met Crepe
sole gehad en toe maar weer van hulle gekoop. (Ek sien hulle is nou R1500)


M Gordon's Oryx Desert Boot is also my choice for walk & stalk
User avatar
Dimitri
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 483
Joined: Fri Sep 21, 2007 11:41 am

Re: Jag skoene

Postby Shoes » Mon Jan 23, 2017 7:40 am

Jy kan ook na die Jim Green reeks skoene kyk. Hulle fabriek is in die Natalse middelande. Hulle naverkoopdiens is tops.
Mathews Halon 6
Bowtech Specialist
Shoes
Private
Private
 
Posts: 38
Joined: Tue Sep 03, 2013 12:25 pm

Re: Jag skoene

Postby Wolverine » Mon Jan 23, 2017 8:27 am

Ek dra ook M Gordon se skoene, beste wat ek kon kry vir walk & stalk. het ook 2 pare wolverines alhoewel hulle loop redelik hard in die veld maar sal hulle ook nie stukkend loop nie
User avatar
Wolverine
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1443
Joined: Wed Sep 05, 2007 3:01 pm
Location: All over


Return to Equipment Reviews

cron