Mathews Monster XLR8 of Bowtech Insanity CPX of RPM360

Let others out there hear your view on new and old kit.Give advice on tuning, arrows, archery, and other kit.............

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, Ranger, jcdup, James

Mathews Monster XLR8 of Bowtech Insanity CPX of RPM360

Postby Philip Roets » Tue Aug 29, 2017 9:20 am

Ok, ek het besluit ek gaan my boog verkoop want ek soek iets meer agresief waaruit my huidige ligte 713gr pyle darem nog by 250ft/s gaan uitkom...

Uit die 3 boë gelys hier bo, watter een sal julle kies en hoekom?

Ek lees die RPM360 se specs kom nie regtig uit by die adverteerde IBO nie veral as die DL afgestel word. Hoe waar dit is weet ek nie.

Om n PSE se cams te verander om die regte draw length te kry is net te duur.


Musgrave 375 H&H
Krico 223 Rem
Hoyt Maxxis 31 Dangerous Game
Bowtech Insanity CPX 80lb
Easton FMJ 250 Dangerous Game
Magnus Stinger
User avatar
Philip Roets
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 671
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:51 am
Location: Worcester

Re: Mathews Monster XLR8 of Bowtech Insanity CPX of RPM360

Postby Bow Joe » Tue Aug 29, 2017 10:03 am

Die RPM360 gaan net tot by 70 pond as ek dit reg het. So die kanse om hom by 250fps te kry met jou 700gr pyle gaan moeilik indien nie onmoontlik wees.

Ek ken nie die Mathews Monster XLR8 nie. My neef skiet een, maar hy skiet hom met ligte pyle en het hom afgedraai na 74 pond toe. Hy het hom ook nog nooit deur 'n chronograaf geskiet nie, so ek weet nie of hy naby sy specs kom nie.

Die Insanity CPX kom in 80 pond wat alklaar beteken jy kan hom bietjie tweak om by 84 of 85 pond te kom. Dit sal jou net daai bietjie meer woema gee waarna jy soek.

Ek het met my CPXL op 81 pond en 32 draw 251fps gekry met 795gr pyle. So met die Insanity CPX op 30 duim draw behoort jy met jou 700gr pyle nog naby aan 255-260fps te wees.
84# Hoyt Double XL @ 32 1/4"
Carbon Core Big Game Nitro 250
125gr SlickTrick Magnum
653gr @ 271fps
Bow Joe
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 51
Joined: Mon Mar 02, 2009 9:11 am
Location: Pretoria

Re: Mathews Monster XLR8 of Bowtech Insanity CPX of RPM360

Postby sPRINGHAAS » Tue Aug 29, 2017 1:34 pm

Dink net die RPM of XLR8 gaan jou daar kry as dit in 80# is. Anders gaan jy moet mik vir oor 80# Wat is jou DL?

My stem sal gaan vir die RPM360.

http://www.bowhuntingforum.co.za/viewto ... 0e3b7d52af
Mathews Monster MR7
sPRINGHAAS
Specialist
Specialist
 
Posts: 233
Joined: Mon May 13, 2013 10:53 pm
Location: Mpumalanga

Re: Mathews Monster XLR8 of Bowtech Insanity CPX of RPM360

Postby Philip Roets » Tue Aug 29, 2017 3:03 pm

Ek kry n goeie deal op n cpx in 80#. Dink ek gan hom vat. Die xlr8 is heelwat ouer en is tans op 29" DL, en ek kry nie modules nie so hy gaan my gewrig breek as hy my raak slaan... ek dink as die RPM in 80# moes wees sou bowtech hom so uitbring.

As iemand wil weet wasr n 29" 80# Monster XLR8 lê vir n baie goeie prys moet julle maar vra. Dan sit ek julle op die regte pad.




Musgrave 375 H&H
Krico 223 Rem
Hoyt Maxxis 31 Dangerous Game
Bowtech Insanity CPX 80lb
Easton FMJ 250 Dangerous Game
Magnus Stinger
User avatar
Philip Roets
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 671
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:51 am
Location: Worcester

Re: Mathews Monster XLR8 of Bowtech Insanity CPX of RPM360

Postby sPRINGHAAS » Tue Aug 29, 2017 3:13 pm

Laat weet ons hoe jou setup se specs uitdraai!
Mathews Monster MR7
sPRINGHAAS
Specialist
Specialist
 
Posts: 233
Joined: Mon May 13, 2013 10:53 pm
Location: Mpumalanga

Re: Mathews Monster XLR8 of Bowtech Insanity CPX of RPM360

Postby Bernhardt » Tue Aug 29, 2017 3:16 pm

CPX is n baie lekker boog, maar kom nie naby die RPM nie. As mens die RPM se draw stops op jou trek lengte sit en die modules n 0.5" korter, gee hy jou n lekker valley en wil nie die heeltyd probeer om jou arm af te ruk nie!!!!

As ek nou moet koop vat ek verseker a RPM, maar se weer die CPX is ook goed! :thumb:
Hunting:
MONSTER MR7 @ 78# and 28.5"
Boss Hog sight 5 pin
NAP Apache rest
GoldTip Kinetic 200 @ 540gr
Rage Hypodermic, SlickTricks, Nitron, Stinger buzzcut & Killzone

Field:
Bowtech Boss @ 60#
Spot Hog Real deal 5 pin
NAP Nighthawk rest
CC Nightmare 350 @ 400gr
User avatar
Bernhardt
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 834
Joined: Fri Jan 17, 2014 1:13 pm

Re: Mathews Monster XLR8 of Bowtech Insanity CPX of RPM360

Postby Philip Roets » Tue Aug 29, 2017 3:36 pm

Bernardt, ek hoor jou, maar oral lees mens die rpm kom nie my sy claimed IBO uit nie. En hy en die cpx is eintlik maar op dieselfde IBO met die rpm wat n bietjie smoother is. Maar die CPX kom in 80# wat die RPM nie doen nie. Dit is maar vir my n aantrekking. Kannie van 90# af gaan sonder die opsie om n lekker swaar pyl te nock en n vark se bene af te skiet nie... dink nie 70# gaan die pyl nog gebreek kry teen die rots agter hom nie.....

As ek kyk na my opsies wat ek kon kry was die deal op die CPX baie beter, en met die klein verskil tussen die twee gaan ek nie my kop breek oor n paar ft/s nie. Ek sal my pylle maar ligter maak met so 15gr vir jag en die ligte pyle wat ek saamkry stukkend skiet op 3d dae.




Musgrave 375 H&H
Krico 223 Rem
Hoyt Maxxis 31 Dangerous Game
Bowtech Insanity CPX 80lb
Easton FMJ 250 Dangerous Game
Magnus Stinger
User avatar
Philip Roets
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 671
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:51 am
Location: Worcester

Re: Mathews Monster XLR8 of Bowtech Insanity CPX of RPM360

Postby Eraser » Tue Aug 29, 2017 5:19 pm

Kyk, daai Monster is 'n MONSTER. Sy somme werk bo IBO uit. Word ook adverteer as 360f/s plus......

CPX skiet baie lekker selfs op 80# (teoreties dan 'n 375f/s IBO)

My CPXL hou van die swaarder pyle. 570gr pyl teen 280f/s vs. 440gr teen 310f/s - 130 grein gewig verskil het ek nader aan 320f/s verwag,

CPX is super "tune-able"

Ek dink "Bang" vir jou "buck" is daai CPX voor. (Monster so beste wees as jy modules kon kry....... net bietjie agro....)
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1780
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: Mathews Monster XLR8 of Bowtech Insanity CPX of RPM360

Postby Mad Max » Tue Aug 29, 2017 6:40 pm

Phillip

Die CPX is 'n baie lekker boog. Vriend skiet n 80# op 29" dl met 650gn pyle en hy skiet van enige hoek af.

Soos Vick sy hy is baie verstelbaar met die yokes

Ek dink nie jy sal spyt wees nie.

....

PS. Die Omen skiet natuurlik my 620gn pyle teen 299fps :twisted:
Reign 6 70# 618gn 263fps 95ke 0.72 slugs
RPM 360 70# 618gn 272fps 102ke 0.75 slugs
PSE OMEN MAX 80# 950gn 233fps 114ke 0.99 slugs
GT Kinetic XT Big Game 200 spine 618gn FOC 15%
Carbon Core Nightmares 150 spine 950gn FOC 20%
Mad Max
Specialist
Specialist
 
Posts: 273
Joined: Tue Mar 26, 2013 8:14 am
Location: Alberton

Re: Mathews Monster XLR8 of Bowtech Insanity CPX of RPM360

Postby Bernhardt » Wed Aug 30, 2017 7:23 am

Philip Roets wrote:Bernardt, ek hoor jou, maar oral lees mens die rpm kom nie my sy claimed IBO uit nie. En hy en die cpx is eintlik maar op dieselfde IBO met die rpm wat n bietjie smoother is. Maar die CPX kom in 80# wat die RPM nie doen nie. Dit is maar vir my n aantrekking. Kannie van 90# af gaan sonder die opsie om n lekker swaar pyl te nock en n vark se bene af te skiet nie... dink nie 70# gaan die pyl nog gebreek kry teen die rots agter hom nie.....

As ek kyk na my opsies wat ek kon kry was die deal op die CPX baie beter, en met die klein verskil tussen die twee gaan ek nie my kop breek oor n paar ft/s nie. Ek sal my pylle maar ligter maak met so 15gr vir jag en die ligte pyle wat ek saamkry stukkend skiet op 3d dae.




Musgrave 375 H&H
Krico 223 Rem
Hoyt Maxxis 31 Dangerous Game


Nee dis verstaanbaar maar hul sit die CPX se 80# limbs op die RPM en met daai masiewe cams maak hy dan skade!!!! Het al aan twee 70# RPM's gewerk en al twee was uit boks uit nie in spec met ATA en BH nie. Nadat ek hul op spec gesit het en die valley vergroot het was hul nogsteeds met 3-5fps bo IBO. So ouens wat se hy is onder moet net seker maak hy is in spec.

Daar is geen verskil tussen die tuning van RPM en CPX nie so tunability kan mens nie se CPX is voor nie. Al die yoke tuning boee is belaglik maklik om te tune. Het gistraand my BOSS getune van 'n kwaai links en hoe skeur insluitend 2 bullet hole in net 5 skote. Jy sal nie makliker kry nie.

Prys gewys stem ek dat CPX cheaper is. Het al op facebook gesien vir R5k. Maar het al altwee geskiet, maar CPX het n hump aan einde van draw wat my persoonlik baie afsit. Voel of cam hak en dan oorskiet. maar is geneig om onder 29" nie so erg te wees nie.

Ek se weereens jy sal nie fout maak met een nie, hierdie is maar net wat ek gesien het, hoop dit kan help!!
Hunting:
MONSTER MR7 @ 78# and 28.5"
Boss Hog sight 5 pin
NAP Apache rest
GoldTip Kinetic 200 @ 540gr
Rage Hypodermic, SlickTricks, Nitron, Stinger buzzcut & Killzone

Field:
Bowtech Boss @ 60#
Spot Hog Real deal 5 pin
NAP Nighthawk rest
CC Nightmare 350 @ 400gr
User avatar
Bernhardt
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 834
Joined: Fri Jan 17, 2014 1:13 pm

Re: Mathews Monster XLR8 of Bowtech Insanity CPX of RPM360

Postby Mad Max » Wed Aug 30, 2017 7:30 am

Phillip, ek wil nie jou thread hijack nie maar Bernard ek sal graag meer wil hoor wand die CPX se 80# limbs op die RPM. Dit klink interesant? Doen Redge hulle dit?
Reign 6 70# 618gn 263fps 95ke 0.72 slugs
RPM 360 70# 618gn 272fps 102ke 0.75 slugs
PSE OMEN MAX 80# 950gn 233fps 114ke 0.99 slugs
GT Kinetic XT Big Game 200 spine 618gn FOC 15%
Carbon Core Nightmares 150 spine 950gn FOC 20%
Mad Max
Specialist
Specialist
 
Posts: 273
Joined: Tue Mar 26, 2013 8:14 am
Location: Alberton

Re: Mathews Monster XLR8 of Bowtech Insanity CPX of RPM360

Postby Bernhardt » Wed Aug 30, 2017 7:41 am

Mad Max wrote:Phillip, ek wil nie jou thread hijack nie maar Bernard ek sal graag meer wil hoor wand die CPX se 80# limbs op die RPM. Dit klink interesant? Doen Redge hulle dit?


Ek kan vir jou uitvind. Was eendag by n AE en toe het n ou met sy RPM geskiet wat 80# limbs op het. Was nie toe seker oor watse limbs dit was nie, maar Cobus het gister gelees hul gebruik die CPXL se limbs. Kyk bo het Springhaas (Cobus) n link gepost.
Hunting:
MONSTER MR7 @ 78# and 28.5"
Boss Hog sight 5 pin
NAP Apache rest
GoldTip Kinetic 200 @ 540gr
Rage Hypodermic, SlickTricks, Nitron, Stinger buzzcut & Killzone

Field:
Bowtech Boss @ 60#
Spot Hog Real deal 5 pin
NAP Nighthawk rest
CC Nightmare 350 @ 400gr
User avatar
Bernhardt
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 834
Joined: Fri Jan 17, 2014 1:13 pm

Re: Mathews Monster XLR8 of Bowtech Insanity CPX of RPM360

Postby Bernhardt » Wed Aug 30, 2017 7:54 am

Mad Max wrote:Phillip, ek wil nie jou thread hijack nie maar Bernard ek sal graag meer wil hoor wand die CPX se 80# limbs op die RPM. Dit klink interesant? Doen Redge hulle dit?


Het gou vir Redge gevra, sy eerste antwoord was op lang trek lengtes werk dit nie. Sal my nou meer detail gee dan sal ek dit hier bysit
Hunting:
MONSTER MR7 @ 78# and 28.5"
Boss Hog sight 5 pin
NAP Apache rest
GoldTip Kinetic 200 @ 540gr
Rage Hypodermic, SlickTricks, Nitron, Stinger buzzcut & Killzone

Field:
Bowtech Boss @ 60#
Spot Hog Real deal 5 pin
NAP Nighthawk rest
CC Nightmare 350 @ 400gr
User avatar
Bernhardt
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 834
Joined: Fri Jan 17, 2014 1:13 pm

Re: Mathews Monster XLR8 of Bowtech Insanity CPX of RPM360

Postby Bernhardt » Wed Aug 30, 2017 9:09 am

In kort se Redge daar is geen versekering dat dit sal werk nie. Hulle het dit al gedoen maar het nie elke keer betroubaar gewerk nie. So hy se dis beter om CPX te koop as jy 80# wil skiet

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Hunting:
MONSTER MR7 @ 78# and 28.5"
Boss Hog sight 5 pin
NAP Apache rest
GoldTip Kinetic 200 @ 540gr
Rage Hypodermic, SlickTricks, Nitron, Stinger buzzcut & Killzone

Field:
Bowtech Boss @ 60#
Spot Hog Real deal 5 pin
NAP Nighthawk rest
CC Nightmare 350 @ 400gr
User avatar
Bernhardt
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 834
Joined: Fri Jan 17, 2014 1:13 pm

Re: Mathews Monster XLR8 of Bowtech Insanity CPX of RPM360

Postby Philip Roets » Wed Aug 30, 2017 9:48 am

Julle kan maar hijack, ek is min gespin. Ek sien al hoe Redge die CPXL strip om RPMs te upgrade. Ek dink nie mens gaan baie wen uit dit uit nie. Ek het gelees die RPM verloor ook meer as 10ft/s per duim trek lengte veral onder 29". Hoe waar dit is weet ek ook nie, en hoekom dit is sal ek ook nie weet nie.

Ek kry my CPX vrydag, as ek kyk na my opsies wat ek gehad het kon ek of n skoon RPM koop of R500 meer betaal vir n 80# CPX fully kitted met pyle en n sak en courier ingesluit.... dink die keuse was redelik eenvoudig as mens so daarna kyk.

As die PSE se cam changes net nie so duur was nie, en die monster modules beskikbaar was, was die keuse heelwat moeiliker.




Musgrave 375 H&H
Krico 223 Rem
Hoyt Maxxis 31 Dangerous Game
Bowtech Insanity CPX 80lb
Easton FMJ 250 Dangerous Game
Magnus Stinger
User avatar
Philip Roets
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 671
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:51 am
Location: Worcester

Next

Return to Equipment Reviews

cron