Bowtech Insanity CPX @ 28" Arrow comparison

Let others out there hear your view on new and old kit.Give advice on tuning, arrows, archery, and other kit.............

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, Ranger, jcdup, James

Re: Bowtech Insanity CPX @ 28" Arrow comparison

Postby sPRINGHAAS » Tue Oct 10, 2017 12:32 pm

Mad Max wrote:Ok Bernard, net vir jou het ek a Matthews Switchback gekry om ook in die mix van boë om die klank toetse verder uit te brei.


Gaan interesant wees om te sien wat maak n 2007 model mathews teen die ander boee in die mix...
Mathews Monster MR7
sPRINGHAAS
Specialist
Specialist
 
Posts: 233
Joined: Mon May 13, 2013 10:53 pm
Location: Mpumalanga

Re: Bowtech Insanity CPX @ 28" Arrow comparison

Postby Eraser » Tue Oct 10, 2017 12:51 pm

Mooi man! Kyk Switchback was nog altyd 'n stil boog.
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1781
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: Bowtech Insanity CPX @ 28" Arrow comparison

Postby Bernhardt » Tue Oct 10, 2017 2:23 pm

Mad Max wrote:Ok Bernard, net vir jou het ek a Matthews Switchback gekry om ook in die mix van boë om die klank toetse verder uit te brei.


Great!!!!!, het meter ook Saterdag gekry so sodra ek by n oop veld kan uitkom gaan sports begin. Het al in erf n baie interressante ding gesien. My Boss op 60# met n 540gr pyl is harder as my Monster op 78# met 540gr pyl. Ander ding is dat as meter onder net voor jou is en as meter 10 yards voor jou is, is daar n +-8db verskil. So nou begin ek wonder as hy 20yards voor jou is........... Sover is daar op average van 3 pyle net n 0.8db verskil tussen n 380gr pyl en 540gr pyl uit Boss. So ek sien dinge gaan interressant raak. Maar hierdie is data oor net 3 skote geneem en agter in my erf, so neem dit as onakkuraat. :mrgreen: :mrgreen:
Hunting:
MONSTER MR7 @ 78# and 28.5"
Boss Hog sight 5 pin
NAP Apache rest
GoldTip Kinetic 200 @ 540gr
Rage Hypodermic, SlickTricks, Nitron, Stinger buzzcut & Killzone

Field:
Bowtech Boss @ 60#
Spot Hog Real deal 5 pin
NAP Nighthawk rest
CC Nightmare 350 @ 400gr
User avatar
Bernhardt
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 835
Joined: Fri Jan 17, 2014 1:13 pm

Re: Bowtech Insanity CPX @ 28" Arrow comparison

Postby Volmaan » Tue Oct 10, 2017 2:32 pm

Bernhardt wrote:
Mad Max wrote:Ok Bernard, net vir jou het ek a Matthews Switchback gekry om ook in die mix van boë om die klank toetse verder uit te brei.


Great!!!!!, het meter ook Saterdag gekry so sodra ek by n oop veld kan uitkom gaan sports begin. Het al in erf n baie interressante ding gesien. My Boss op 60# met n 540gr pyl is harder as my Monster op 78# met 540gr pyl. Ander ding is dat as meter onder net voor jou is en as meter 10 yards voor jou is, is daar n +-8db verskil. So nou begin ek wonder as hy 20yards voor jou is........... Sover is daar op average van 3 pyle net n 0.8db verskil tussen n 380gr pyl en 540gr pyl uit Boss. So ek sien dinge gaan interressant raak. Maar hierdie is data oor net 3 skote geneem en agter in my erf, so neem dit as onakkuraat. :mrgreen: :mrgreen:


Ja want teen die derde pyl het jou vrou nie gese die kos raak koud nie maar geskreeu die kos raak koud! Background noise het 'n beduidende invloed....

:D
Bowtech Reign 7,70lbs
Hoyt Carbon Defiant Turbo 70lbs
Volmaan
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 728
Joined: Fri Apr 26, 2013 10:30 am
Location: Pretoria

Previous

Return to Equipment Reviews

cron