Snaar kleure en jag

Let others out there hear your view on new and old kit.Give advice on tuning, arrows, archery, and other kit.............

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, Ranger, jcdup, James

Snaar kleure en jag

Postby Philip Roets » Tue Sep 26, 2017 11:12 am

Ek het vanoggend vir my nuwe snare vir my boog bestel, maar sit nou bietjie en wonder. Sal die kleur van n snaar op n jag boog maak dat n dier mens makliker sien in die veld? In ag genome dat ek met 4”wit vere op my pyle skiet, so die vere in die kwikker is klaar redelik sigbaar.




Musgrave 375 H&H
Krico 223 Rem
Bowtech Insanity CPX 80#
Bowtech Insanity CPX 80lb
Easton FMJ 250 Dangerous Game
Magnus Stinger
User avatar
Philip Roets
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 671
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:51 am
Location: Worcester

Re: Snaar kleure en jag

Postby SV MAD » Tue Sep 26, 2017 12:57 pm

as jy fairy lights aan jou snaar vasmaak en in die nag skiet, gaan die diere jou snaar sien. Andersins nee, in my opinie
Elite Energy 35
80lb, 28.5DL.
Arrows: CE CXL 350 300fps (ABO), CE Piledriver 300 550gr (jag)

Hoyt Vantage Elite Plus
53lb, 28DL
Easton Eclipse X7 (Indoor)
User avatar
SV MAD
Captain
Captain
 
Posts: 1543
Joined: Tue Apr 13, 2010 12:05 pm
Location: Midrand

Re: Snaar kleure en jag

Postby BigJohnx13 » Tue Sep 26, 2017 8:18 pm

Die snaar is agter die "1riser". So van vooraf gaan die bok nie kan sien nie. My replacement snaar is nou geel en swart
BigJohnx13
Private
Private
 
Posts: 21
Joined: Fri Aug 15, 2014 11:13 am

Re: Snaar kleure en jag

Postby Eraser » Tue Sep 26, 2017 10:46 pm

Ek glo ook nie kleur op 'n snaar sal saak maak nie. Dit sal darm maar fein kyk moet wees om 'n snaar op 25m of meer te sien.
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1780
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: Snaar kleure en jag

Postby MrBallistic » Wed Sep 27, 2017 7:11 am

Animals are colour blind, the only contrast would be white against a darker backround and this they will pick up.
Learnt this from experience as my Carbon Core cap with the white circle gave me away on a stalk.
MATHEWS HALON X COMP
MATHEWS HALON X PRO
MATHEWS Z7 MAGNUM
I shoot because I can, I want to and I enjoy therefore I continue shooting!!!!
MrBallistic
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 982
Joined: Sun Jan 06, 2013 9:34 pm

Re: Snaar kleure en jag

Postby Philip Roets » Wed Sep 27, 2017 8:41 am

Dis goed om te hoor. Met twee dogters en my vrou wat help kies het aan die kleure gaan daardie boog nie meer soos n 80lb boog lyk nie....

My wit vere op die quiver is n redelike groot kol wat my dalk kan weggee. Maar sover darem nog nie gebeur nie.




Musgrave 375 H&H
Krico 223 Rem
Bowtech Insanity CPX 80#
Bowtech Insanity CPX 80lb
Easton FMJ 250 Dangerous Game
Magnus Stinger
User avatar
Philip Roets
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 671
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:51 am
Location: Worcester

Re: Snaar kleure en jag

Postby Bernhardt » Wed Sep 27, 2017 10:31 am

Hi Philip
Ek het iets baie interresants gesien vroeer die jaar. My pale was by die kamp terwyl ek n 300m van hom af gestalk het. Tussen ons was n droee pan en ek het net binne die boomlyn van die pan gestalk.

Op n stadium het my pa my gebel en gese ek moet so paar tree terug gaan dat hy n foto kan neem. Ek kon nie verstaan hoe het hy my gesien nie aangesien ek n ghillie suit aangehad het. Hy het n foto geneem met sy Iphone en toe ek by kamp kom was ek geskok hoe baie my boog en pyle geblink het.

Ek het daai swart easton axis nfused pyle geskiet en het duidelik geblik op foto. Die riser van camo boog het net so geblink. So ek dink jy kan enige kleur snaar opsit

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Hunting:
MONSTER MR7 @ 78# and 28.5"
Boss Hog sight 5 pin
NAP Apache rest
GoldTip Kinetic 200 @ 540gr
Rage Hypodermic, SlickTricks, Nitron, Stinger buzzcut & Killzone

Field:
Bowtech Boss @ 60#
Spot Hog Real deal 5 pin
NAP Nighthawk rest
CC Nightmare 350 @ 400gr
User avatar
Bernhardt
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 834
Joined: Fri Jan 17, 2014 1:13 pm

Re: Snaar kleure en jag

Postby Philip Roets » Wed Sep 27, 2017 10:51 am

Dankie Bernhardt, ek het al gesien van die manne wat net walk en stalk draai hulle hele boog toe met camo tape. Dit behoort die glans weg te vat, maar lyk nie baie mooi nie. As n carbon pyl so blink wonder ek hoe blink n my fmj pyle nie. As ek walk en stalk probeer ek so min as moontlik in die son wees, maar dit is ook maar nie altyd moontlik nie.




Musgrave 375 H&H
Krico 223 Rem
Bowtech Insanity CPX 80#
Bowtech Insanity CPX 80lb
Easton FMJ 250 Dangerous Game
Magnus Stinger
User avatar
Philip Roets
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 671
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:51 am
Location: Worcester

Re: Snaar kleure en jag

Postby Guardian » Wed Sep 27, 2017 1:43 pm

Snaar kleure is net vir die show en het niks met die diere te doen die volgens my opinie.
Soos genoem is daar baie ander goed aan die boog wat die diere se aandag kan trek soos iets helder of blink.
Bowtech Reign 6 & Experience
600gn arrows
User avatar
Guardian
Major General (Moderator)
Major General (Moderator)
 
Posts: 4009
Joined: Sun Jul 08, 2007 2:05 pm
Location: Gold Coast, Australia


Return to Equipment Reviews

cron