Destroyer 340

For any technical or bow tuning related queries and information.....

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, Ranger, jcdup, James

Destroyer 340

Postby VdW » Wed Dec 06, 2017 7:38 am

So sukkel ek met my skouer maar mis die boogskiet te veel. Om elke keer die boog op te draai vir jag en weer af
vir oefen was 'n pyn in ..... die skouer. Toe vat ek die kinders se vakansie geld en koop vir my 'n 2de handse 340. :mrgreen:

Die plan is om hom op so laag as wat hy kan is te draai en met hom te oefen en die Prodigy dan reg te hou vir die
jag. Ek kan nie vir die boog wag nie - hy behoort volgende Maandag hier by my te wees.

Ek hoop die boog skiet so lekker soos die mense sê, Hy is al paar jaar oud maar ek glo hy sal die ding kan doen
en die fotos lyk of hy nog in redelike toestand is.
VdW
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1218
Joined: Sun Nov 09, 2008 12:44 pm

Re: Destroyer 340

Postby da big t » Wed Dec 06, 2017 8:54 am

Would be interesting to hear your feelings on the destroyer vs your new prodigy?
people aren't afraid of the dark but rather of what hides in it......

bowtech invasion CPX 83#
450 maxxis 450 gr
313fps
g5 strikers
User avatar
da big t
Corporal
Corporal
 
Posts: 192
Joined: Sun Apr 06, 2008 1:42 pm
Location: walkerville

Re: Destroyer 340

Postby SV MAD » Wed Dec 06, 2017 9:23 am

Die D340 is n awesome boog. Ek reken jy gaan die prodigy verkoop. Hang af hoeveel ponde jy kan trek, sal jy lekker kan jag met daai D340 ook
Elite Energy 35
80lb, 28.5DL.
Arrows: CE CXL 350 300fps (ABO), CE Piledriver 300 550gr (jag)

Hoyt Vantage Elite Plus
53lb, 28DL
Easton Eclipse X7 (Indoor)
User avatar
SV MAD
Captain
Captain
 
Posts: 1547
Joined: Tue Apr 13, 2010 12:05 pm
Location: Midrand

Re: Destroyer 340

Postby VdW » Wed Dec 06, 2017 9:30 am

I will keep you informed - speed wise I don't think there is much of a difference between the 2.
I had a D350 before which I really liked very much and never should have sold it. I think the 340 is
going to be less aggressive and more forgiving.

Die prodigy is die Chris Kyle version en ek hou baie van die boog, so ek glo nie ek sal
hom sommer verkoop nie..... maar mens weet nooit, dalk betaal hy vir 'n koedoe :rofl:
VdW
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1218
Joined: Sun Nov 09, 2008 12:44 pm

Re: Destroyer 340

Postby Arrie » Wed Dec 06, 2017 8:09 pm

Lekkerste boog wat ek nog ooit besit en geskiet het.
Arrie
Private
Private
 
Posts: 45
Joined: Fri Jun 27, 2014 1:13 pm

Re: Destroyer 340

Postby Guardian » Sun Dec 10, 2017 9:20 am

Stem saam met die manne oor die populêre D340. Jy's baie gelukkig om een in die hande te kry.
Ek het self 'n D350 gehad en moet sê die D340 is net soveel gladder en makliker om te skiet. Ek het al 'n paar getune en kan jou verseker, teenoor die Prodigy sal hy baie makliker trek op dieselfde gewig. Geniet hom!
Bowtech Reign 6 & Experience
600gn arrows
User avatar
Guardian
Major General (Moderator)
Major General (Moderator)
 
Posts: 4010
Joined: Sun Jul 08, 2007 2:05 pm
Location: Gold Coast, Australia


Return to Bow Tuning and Technical Talk

cron