Wrist sling.

For any technical or bow tuning related queries and information.....

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, Ranger, jcdup, James

Wrist sling.

Postby Pietiebun » Sun Feb 11, 2018 7:00 pm

Naand mense. Wil gou hoor. Ek het die naweek vir my n paracord wrist sling gemaak. Wie van julle gebruik n wrist sling en wat is die voordele van een gebruik.
Pietiebun
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 58
Joined: Fri Aug 21, 2009 12:28 pm

Re: Wrist sling.

Postby SV MAD » Tue Feb 13, 2018 2:45 pm

nee, ek gebruik nie een nie. het laas n wrist sling 4 jaar terug op n boog gehad.
Elite Energy 35
80lb, 28.5DL.
Arrows: CE CXL 350 300fps (ABO), CE Piledriver 300 550gr (jag)

Hoyt Vantage Elite Plus
53lb, 28DL
Easton Eclipse X7 (Indoor)
User avatar
SV MAD
Captain
Captain
 
Posts: 1555
Joined: Tue Apr 13, 2010 12:05 pm
Location: Midrand

Re: Wrist sling.

Postby Guardian » Wed Feb 14, 2018 10:18 am

Die hoof idee van 'n wrist sling is om te keer dat die boog uit jou hand val as jy met 'n oop hand skiet (om boog torque te verhoed). Die sling moet nie aan jou hand trek as jy die boog span nie, maw los our jou hand sit.

Party manne verkies 'n sling, maar my opinie is as jy sonder een kan klaar kom, is dit miskien beter met minder hassles - bygesê as jou skiet styl en greep op die boog korrek en torque free is.
Het dit al uit probeer. Nie vir my nie. Net my opinie.
Bowtech Reign 6 & Experience
600gn arrows
User avatar
Guardian
Major General (Moderator)
Major General (Moderator)
 
Posts: 4013
Joined: Sun Jul 08, 2007 2:05 pm
Location: Gold Coast, Australia


Return to Bow Tuning and Technical Talk