TASA Byeenkoms - 14 Mei 2011

If you shoot anything, that has clean natual and pure lines, and normaly made fom a natural wood....have a look in here.

Moderators: Jakkas, Guardian, Gerhard, Ranger, jcdup, James

TASA Byeenkoms - 14 Mei 2011

Postby bauke » Tue May 03, 2011 10:32 pm

Almal wat tradisioneel skiet, dink hulle kan, of wil skiet, word uitgenooi na die volgende TASA byeenkoms.

Datum: 14 Mei 2011
Plek: Elgro River Lodge
Registrasie: vanaf 07:00
Skiet: vanaf 09:00

Kostes sluit eet en drinkgoed in!

Kom geniet die dag saam met ons en deel in die Trad genot, met 'n verrassing of twee langs die Vaalrivier! ;D

Maak dit 'n gesinsuitstappie en slaap oor in die prag van die Vredefort Koepel - spesiale teriewe beskikbaar!

Vir meer inligting, sien die Tasa Webblad (http://www.traditionalarchers.co.za/dates.htm).

Sien julle daar!
"Arrows Don't Need Wheels to Fly"
User avatar
bauke
Private
Private
 
Posts: 45
Joined: Sun Jun 21, 2009 9:48 am
Location: Potchefstroom

Return to Traditional Archery

cron