Domininate oog

If you shoot anything, that has clean natual and pure lines, and normaly made fom a natural wood....have a look in here.

Moderators: Jakkas, Guardian, Gerhard, Ranger, jcdup, James

Domininate oog

Postby S'tefan » Wed Mar 27, 2013 9:41 pm

Julle mens leer wragtig elke dag iets nuuts. Ek is nou bitter nuut in die hele trad shooting ding, so nuut ek het nog nie eers n trad boog nie.

Maar dis hoofsaklik waaroor my tema vandag gaan. Die uitstekende bowyer wat ek gebruik om vir my 'n boog te bou, het my gevra om my dominate oog te kry..

Nou dit is links, maar hy vertel my iets baie intressant. Omdat ek 'n linker dominerde oog het moet ek verkieslik links leer skiet ook, omdat my dominate oog in lyn moet wees met die pyl, die boog en my kop.

Gelukig is ek nog rou in die sport so ek nog nooit geleer regs skiet met n boog nie, dink julle hierdie is deffinatief beter as ek so leer skiet?
“Wood is an old soul and every ring has its own story to tell. It's willing to teach us to speak its language and transform it into greatness. All we need to do is listen.” Tony Semenuk
User avatar
S'tefan
Private
Private
 
Posts: 45
Joined: Tue Mar 12, 2013 7:25 pm
Location: Centurion, Pretoria

Postby g-force » Tue Apr 23, 2013 1:26 pm

Stefan ek kannie se of jy nie so kan skiet nie,regs om met linkeroog dominansie.Wat ek wel kan se is dat jy moet met altwee oe oop skiet.Ook in ag neem of jy die krag het linksom?Ou kan seker oefen laat jy sterker word aan die linkerkant.Skryf en skop jy met regterkant?
g-force
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 84
Joined: Thu Jul 03, 2008 7:40 am
Location: PTA

Postby S'tefan » Tue Apr 23, 2013 1:31 pm

Ja ek skryf en doen alles regs om.. Dis wat dit so confusing gemaak het.

Ek het 3 dominate oog toetse gedoen. Daai tyd nog net 2.. Maar dit was net vir my vreemd want die een se links en die ander regs.

S'tefan
User avatar
S'tefan
Private
Private
 
Posts: 45
Joined: Tue Mar 12, 2013 7:25 pm
Location: Centurion, Pretoria

Postby g-force » Tue Apr 23, 2013 1:39 pm

S'tefan wrote:Ja ek skryf en doen alles regs om.. Dis wat dit so confusing gemaak het.

Ek het 3 dominate oog toetse gedoen. Daai tyd nog net 2.. Maar dit was net vir my vreemd want die een se links en die ander regs.

S'tefan

Dis baie maklik om te toets.Wys met jou vinger na iets wat so 50 of wat meter weg van jou is.Maak eers se maar linkeroog toe en dan die regteroog.Die oog wat oop is en wat nie van die tuiken af skyf nie is jou dominante oog.
g-force
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 84
Joined: Thu Jul 03, 2008 7:40 am
Location: PTA

Postby S'tefan » Tue Apr 23, 2013 1:48 pm

Ja dis die eerste toets wat ek gedoen het en hy se ek is links. Die 2de toets wat ek gedoen het.

Sit jy jou 2hande oor mekaar en waar jou duime oor mekaar skuif form dit n drie hoek. Dan kyk jy met altwee oop na n voorwerp in die verte en die oog wat deur die gat na die voorwerp kyk is jou dominate ook.. Nou hy se ek is regs.

Toe gaan ek oog aarts toe en toe doen hulle so toetsie met lens en dit se toe ook ek is regter oog domineerend.

Toe se hulle vir my as ek nou n definatiewe antwoord wil het moet ek n wawiel maak. Dit se definitief watter oog meer domineerend. En raai wat dis weer my linker oog.

So ja ek weet nie of altwee ewe dominineerend is nie maar ek het vir die bowyer gese het moet maar eerder die boog dan regsom maak omdat my regter hand soveel sterker is.

S'tefan
User avatar
S'tefan
Private
Private
 
Posts: 45
Joined: Tue Mar 12, 2013 7:25 pm
Location: Centurion, Pretoria

Postby g-force » Tue Apr 23, 2013 1:53 pm

Jissie jou drade is erg deurmekaar lyk my!Hoop jy kom reg.Waar in SA is jy?
g-force
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 84
Joined: Thu Jul 03, 2008 7:40 am
Location: PTA

Postby S'tefan » Tue Apr 23, 2013 1:57 pm

Ja ek weet self nie dalk is ek so skeel ek lyk normaal.

Jammer die forum het so klein bietjie probleme lyk dit my. Ek bly in Centurion PTA. Waar jy in Pta?
User avatar
S'tefan
Private
Private
 
Posts: 45
Joined: Tue Mar 12, 2013 7:25 pm
Location: Centurion, Pretoria

Postby g-force » Tue Apr 23, 2013 3:19 pm

S'tefan wrote:Ja ek weet self nie dalk is ek so skeel ek lyk normaal.

Jammer die forum het so klein bietjie probleme lyk dit my. Ek bly in Centurion PTA. Waar jy in Pta?

Pta Oos,Zwavelpoort.Het n hele paar trad boe as jy eers wil toets.
g-force
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 84
Joined: Thu Jul 03, 2008 7:40 am
Location: PTA

Postby S'tefan » Tue Apr 23, 2013 3:24 pm

Pta Oos,Zwavelpoort.Het n hele paar trad boe as jy eers wil toets.[quote][/quote]

Ekt geen idee waar Zwavelpoort is nie? Is dit op die mooikloof pad uit?
Dankie G-force ek sal ju bietjie laat weet. Ek weet die ou het nog nie begin bou nie so dis goeie nuus vir my.

Werk jy in die week ook in PTA?
User avatar
S'tefan
Private
Private
 
Posts: 45
Joined: Tue Mar 12, 2013 7:25 pm
Location: Centurion, Pretoria

Postby g-force » Tue Apr 23, 2013 3:30 pm

Dis met Lynnwood pad uit,verby Silver Lakes ensv.Stuur PM met boog bouer se naam as jy kan asb?
g-force
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 84
Joined: Thu Jul 03, 2008 7:40 am
Location: PTA

Postby Guardian » Tue Apr 23, 2013 11:14 pm

Dis baie belangrik dat jy 'n boog skiet volgens jou dominante oog.
Maak nie saak of jy regs of links handig is nie.
Soms is mens se oë ewe sterk en dit mag jou probleme gee as jy met albei oë oop skiet en veral met trad boë, want dan wil jy juis albei oë oop hê om beter afstand te skat as jy skiet.
Met compound boog kan jy altyd die oog wat nie mik, toe knyp.
Bowtech Reign 6 & Experience
600gn arrows
User avatar
Guardian
Major General (Moderator)
Major General (Moderator)
 
Posts: 4009
Joined: Sun Jul 08, 2007 2:05 pm
Location: Gold Coast, Australia


Return to Traditional Archery

cron