Watter een?

If you shoot anything, that has clean natual and pure lines, and normaly made fom a natural wood....have a look in here.

Moderators: Jakkas, Guardian, Gerhard, Ranger, jcdup, James

Watter een?

Postby S'tefan » Wed Apr 24, 2013 8:54 pm

Hay julle, ek het net so vlugtelik gekyk oor die onderwerp se onderwerpe.

Ek wil bietjie by jou hoor. Wat verkies jy om meer te skiet, n vinger tab of die handskoen?

En hoekom die een wat jy kies?

S'tefan
User avatar
S'tefan
Private
Private
 
Posts: 45
Joined: Tue Mar 12, 2013 7:25 pm
Location: Centurion, Pretoria

Postby g-force » Wed Apr 24, 2013 9:39 pm

Ek het met handskoen (3-vingers) begin en later oorgegaan na tab.Tab is vir my baie gemakliker.
Last edited by g-force on Thu Apr 25, 2013 12:00 am, edited 1 time in total.
g-force
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 84
Joined: Thu Jul 03, 2008 7:40 am
Location: PTA

Postby Guardian » Wed Apr 24, 2013 10:17 pm

Ek het vir jare met calf skin tab gejag (met compound). Dis die gladste release.
As jy Apache style skiet (3vingers onder) dan werk tab nie. Dan is handskoen die beste.
As jy met tab skiet, is die nock laer, want een vinger is bo die nock.
Ek is gewoond daaraan en skiet ook trad so.
Bowtech Reign 6 & Experience
600gn arrows
User avatar
Guardian
Major General (Moderator)
Major General (Moderator)
 
Posts: 4009
Joined: Sun Jul 08, 2007 2:05 pm
Location: Gold Coast, Australia

Postby S'tefan » Thu Apr 25, 2013 11:34 am

Okai, we'll dan is ek baie bly ek het die tab gekoop want ek skiet 2 onder 1 bo.
User avatar
S'tefan
Private
Private
 
Posts: 45
Joined: Tue Mar 12, 2013 7:25 pm
Location: Centurion, Pretoria

Postby egenis@mweb.co.za » Thu Apr 25, 2013 11:59 am

Dom vraag - moet jy tab of handskoen gebruik?
Kan jy sonder dit regkom?
User avatar
egenis@mweb.co.za
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 786
Joined: Thu Jul 05, 2012 1:39 pm
Location: Jhb - Alberton

Postby S'tefan » Thu Apr 25, 2013 12:05 pm

Jy kan sekker ja jou vinngers gaan net mors dood en rou wees na n dag se skiet.
User avatar
S'tefan
Private
Private
 
Posts: 45
Joined: Tue Mar 12, 2013 7:25 pm
Location: Centurion, Pretoria

Postby egenis@mweb.co.za » Thu Apr 25, 2013 12:33 pm

Ah ok - so die snaar kou jou bietjie?

Ek dink ek gaan so einde van die jaar se kant die trad/long bow effek probeer
User avatar
egenis@mweb.co.za
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 786
Joined: Thu Jul 05, 2012 1:39 pm
Location: Jhb - Alberton

Postby S'tefan » Thu Apr 25, 2013 12:37 pm

Toema ek self ook eers die jaar nog in die sport begin..

Ek moet nog 6 weke wag dan begin die bouer my boog bou.. Maar ek sien baie uit.

Het kla n tab.. Gaan volgende week n arm gaurd begin soek wat ek like.
User avatar
S'tefan
Private
Private
 
Posts: 45
Joined: Tue Mar 12, 2013 7:25 pm
Location: Centurion, Pretoria

Postby Guardian » Thu Apr 25, 2013 7:48 pm

Watse ponde gaan jou boog trek, Stefan?
En wat is sy lengte (die boog s'n) 60" of meer?
Bowtech Reign 6 & Experience
600gn arrows
User avatar
Guardian
Major General (Moderator)
Major General (Moderator)
 
Posts: 4009
Joined: Sun Jul 08, 2007 2:05 pm
Location: Gold Coast, Australia

Postby S'tefan » Thu Apr 25, 2013 8:15 pm

Hy is 60" lank.. Die bouer het gese dat die lengte op sy boog baie gemaklik en sag skiet alhoewel ek sou verkies as hy 64" moes wees.

Ek trek 55#, ek het n boog by die bow shop gaan trek wat 50# was en ek kon dit gemaklik trek toe vrae ek net 5# ekstra omdat die 55# die maks gaan wees waarvor hy mik.
“Wood is an old soul and every ring has its own story to tell. It's willing to teach us to speak its language and transform it into greatness. All we need to do is listen.” Tony Semenuk
User avatar
S'tefan
Private
Private
 
Posts: 45
Joined: Tue Mar 12, 2013 7:25 pm
Location: Centurion, Pretoria

Postby g-force » Fri Apr 26, 2013 7:45 am

S'tefan wrote:Hy is 60" lank.. Die bouer het gese dat die lengte op sy boog baie gemaklik en sag skiet alhoewel ek sou verkies as hy 64" moes wees.

Ek trek 55#, ek het n boog by die bow shop gaan trek wat 50# was en ek kon dit gemaklik trek toe vrae ek net 5# ekstra omdat die 55# die maks gaan wees waarvor hy mik.

55# Is n lekker begin punt en jy kan baie met hom jag.My vrou het op 35# begin met trad boe en trek nou 59#.Sy is klein maar het goeie tegniek.
g-force
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 84
Joined: Thu Jul 03, 2008 7:40 am
Location: PTA

Postby S'tefan » Fri Apr 26, 2013 8:35 am

More Julle.

Ja G-force dit was die idee.. Is om nou eers te oefen en my tegniek reg te kry en dan saam julle gaan competisies en 3D shoots skiet tot ek voel ek is reg en ek weet waar ek kyk is waar my pyl land.

Dan kan ek begin jag.

Dis hoekom ek dit ook 55# gemaak het, want dan is my penetrasie beter. Alhoewel ek nog nie weet hoefeel my pyle se gewig is nie. Dis trad pyle ook.
“Wood is an old soul and every ring has its own story to tell. It's willing to teach us to speak its language and transform it into greatness. All we need to do is listen.” Tony Semenuk
User avatar
S'tefan
Private
Private
 
Posts: 45
Joined: Tue Mar 12, 2013 7:25 pm
Location: Centurion, Pretoria

Postby Guardian » Fri Apr 26, 2013 9:16 am

Ja 55lb is genoeg (oorgenoeg). My boog is ook 55lb en dis maksimum wat ek gemaklik kan skiet.
Het al met 'n vriend se 70lb geskiet, maar dit gooi jou styl heeltemal uit. Hy was ook "overbowed" en het die boog verkoop.
Nou skiet hy uitstekend met 55lb boog.
60" is ook baie meer hanteerbaar as jou boog nie uitmekaar haal nie. Mens sukkel altyd met die vervoer van so lang boog en daai ekstra 4" maak soms net die verskil of jy hom gemaklik in die kar kan laai of nie.
Bowtech Reign 6 & Experience
600gn arrows
User avatar
Guardian
Major General (Moderator)
Major General (Moderator)
 
Posts: 4009
Joined: Sun Jul 08, 2007 2:05 pm
Location: Gold Coast, Australia

Postby S'tefan » Fri Apr 26, 2013 10:04 am

Ja die 55# is kla vir my op die rand van overbow. Ek was bang dat dit teveel gaan wees dat ek nie die tegniek gaan kan leer nie maar omdat ek daai boog by die winkel getrek het voel ek baie meer gemaklik. Maar ek glo dus dat die tab sal lekker werk.

Hy is nie van die dukste tabs nie.. Hy het calf skin by my vinngers en sulke rubberige tipe materiaal aan die string se kant met n vinnger spacer.
“Wood is an old soul and every ring has its own story to tell. It's willing to teach us to speak its language and transform it into greatness. All we need to do is listen.” Tony Semenuk
User avatar
S'tefan
Private
Private
 
Posts: 45
Joined: Tue Mar 12, 2013 7:25 pm
Location: Centurion, Pretoria


Return to Traditional Archery

cron