Longbow jag uit 'n skuiling

If you shoot anything, that has clean natual and pure lines, and normaly made fom a natural wood....have a look in here.

Moderators: Jakkas, Guardian, Gerhard, Ranger, jcdup, James

Longbow jag uit 'n skuiling

Postby Gur » Mon Jun 17, 2013 3:50 pm

Ek will graag julle manne wat weet se raad vra.
Ek ken glad nie tradisionele boë nie, maar gaan binnekort jag saam met 'n vriend. Dis sy eerste boog-jag, en hy gaan dit met sy longbow doen.
Ons het reeds by 'n boogwinkel vriendelike hulp gekry om seker te maak die spoed / pylgewig / momentum en al daai goed is reg vir jag.
Maar nou wil ek graag vra of hy uit n skuiling sal kan jag. Die skuilings is groot/hoog genoeg om uit te skiet met sy boog, maar gaan die standaard "skiet venster" groot genoeg wees om uit te skiet?
Ek watter ander faktore kan julle oor raad gee om in gedagte te hou?

Dankie
Hoyt Turbo Hawk 72#
Easton Dangerous Game
180g VPA 2 Blade
Scott Little Goose
Nikon550
User avatar
Gur
Private
Private
 
Posts: 16
Joined: Fri May 08, 2009 11:45 am
Location: Centurion

Postby henried » Mon Jun 17, 2013 5:14 pm

Ek dink hy sal dit kan doen.

PM vir Ge, GForce op die forum, weet hy skiet met die LB as ek dit nie mis het nie. Jy kan dalk met Rean van die Bowhunter tydskrif ook gesels, hy jag ook so....
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1991
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Postby g-force » Mon Jun 17, 2013 8:32 pm

Ek het dit al gedoen met longbow en recurve.Solank die hide se dak hoog genoeg is sal jou maat kan regkom.Die venster kan maar standard tipe venster wees,die pyl wat daar deur gaan is die selde as enige ander pyl.Onthou om mooi fotos te neem asb.
Groete
Ge
g-force
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 84
Joined: Thu Jul 03, 2008 7:40 am
Location: PTA

Postby Gur » Tue Jun 18, 2013 8:43 am

Dankie julle.
Ek waardeer die raad. Voel asb vry om enige-iets te noem wat julle dink ons moet in gedagte hou. Ek wil net seker maak dat ons goed voorbereid is.
Hoyt Turbo Hawk 72#
Easton Dangerous Game
180g VPA 2 Blade
Scott Little Goose
Nikon550
User avatar
Gur
Private
Private
 
Posts: 16
Joined: Fri May 08, 2009 11:45 am
Location: Centurion


Return to Traditional Archery

cron