My Eerste en Mooiste.

If you shoot anything, that has clean natual and pure lines, and normaly made fom a natural wood....have a look in here.

Moderators: Jakkas, Guardian, Gerhard, Ranger, jcdup, James

My Eerste en Mooiste.

Postby S'tefan » Wed Jul 03, 2013 11:11 pm

Hallo julle.

Ek het nou vanaand my lewens maat ontvang hehehe. Kyk bietjie na die fotos hoe mooi sy regtig is.

Ek is sekker ek hoef nie te beskryf die ongelooflike talentvolle man wat die elegante boog gebou het nie. Sy werk en sy produk som hom genoeg op,ek sal enige iemand na Johnny to aanwys. Nie net het hy presies reg gekry wat ek elke aand oor gedroom het nie maar ook met my as klient op sy hande gedra al dink ek, ekt hom mal gemaak met al my eposse.

Dis n Bushbuck Hybrid van Heartwood Bows.

58#_28"
Die boog se totale lente 60"
Sy het Gemsbok horing limb tips.
Die riser is Ysterhout met Purple Heart inlays en Purple heart overlays en die wit strepie tussen die pragtige pers hout is Maple Core.

Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

Ek wil net baie dankie se aan Johnny omdat hy die tyd gevat het om my boog presies te kry soos ek hom wil he en om al my ontkunde op te lei. Ek gaan orals met die boog kan spog waarokal ek heen gaan.

Dan wil ek gou by julle hoor, waar is die lekkerste plek om te gaan "stump shooting" te doen in die transvaal? So naby as moontlik aan Pta. Asb laat weet my.

S'tefan v Vuuren
“Wood is an old soul and every ring has its own story to tell. It's willing to teach us to speak its language and transform it into greatness. All we need to do is listen.” Tony Semenuk
User avatar
S'tefan
Private
Private
 
Posts: 45
Joined: Tue Mar 12, 2013 7:25 pm
Location: Centurion, Pretoria

Re: My Eerste en Mooiste.

Postby Big D » Thu Jul 04, 2013 9:14 am

Yoh, dis darem maar mooi! Baie geluk met die nie toevoeging tot die famielie, hoop sy bring jou baie vreugde en plesier! :lol:
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Re: My Eerste en Mooiste.

Postby Guardian » Thu Jul 04, 2013 2:17 pm

Baie mooi !
Daai deflex reflex boë is baie prakties en skiet baie lekker.
Geniet dit ! :D
Bowtech Reign 6 & Experience
600gn arrows
User avatar
Guardian
Major General (Moderator)
Major General (Moderator)
 
Posts: 4009
Joined: Sun Jul 08, 2007 2:05 pm
Location: Gold Coast, Australia

Re: My Eerste en Mooiste.

Postby Snompie » Thu Jul 04, 2013 5:50 pm

So bly om te sien hier is nog manne wat begin houtboee skiet geniet dit en vir goeie oefening sluit by IBO aan skiet kompetisies dan sien ek jou by die Nasionale kampioenskappe sal lekker wees
Snompie
Private
Private
 
Posts: 43
Joined: Wed Jun 26, 2013 11:54 am

Re: My Eerste en Mooiste.

Postby g-force » Mon Jul 08, 2013 9:56 pm

S'tefan baie gekuk dis n mooi boog.Jy kan by my kom skiet.Het klompie 3D tuikens om te looi hierin Zwavelpoort,Pta Oos.Skiet self net trad boog.
Groete
Ge
g-force
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 84
Joined: Thu Jul 03, 2008 7:40 am
Location: PTA

Re: My Eerste en Mooiste.

Postby S'tefan » Wed Jul 10, 2013 12:11 pm

Hay julle.

Baie dankie ja ek dink ook dis bitter mooi. Ek het juis na n reflex deflex design gesoek. Ek wou ook oorsproklik n boog in Amerika laat bou het by Tony van White Wolf Bows. Maar het toe begin praat met Johnny en toe in SA gekoop. Dankie g-force ek wou jou nog pm. Sal lekker wees as ek bietjie saam jou kan skiet sal baie by jou leer. Gaan julle Cupid bows se shoot toe op die 27ste Jullie.

S'tefan
“Wood is an old soul and every ring has its own story to tell. It's willing to teach us to speak its language and transform it into greatness. All we need to do is listen.” Tony Semenuk
User avatar
S'tefan
Private
Private
 
Posts: 45
Joined: Tue Mar 12, 2013 7:25 pm
Location: Centurion, Pretoria

Re: My Eerste en Mooiste.

Postby bow007 » Thu Jul 11, 2013 9:09 am

Baie, baie mooi... geluk!
"I do not hunt for the joy of killing but for the joy of living, and the inexpressible pleasure of mingling my life however briefly, with that of a wild creature that I respect, admire and value."

Bowtech Allegiance '07, 73lbs, 29"
Winner's Choice string
Truglo 5pin sight
NAP drop-away
308fps with 432gr Beaman Arrows

Elite GT500, 81#, 29"
VaporTrail Drop-away
User avatar
bow007
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1068
Joined: Mon Sep 14, 2009 11:11 pm
Location: Nelspruit


Return to Traditional Archery

cron