wie skiet watse boog

If you shoot anything, that has clean natual and pure lines, and normaly made fom a natural wood....have a look in here.

Moderators: Jakkas, Guardian, Gerhard, Ranger, jcdup, James

wie skiet watse boog

Postby Snompie » Fri Jul 12, 2013 6:27 pm

Bosvartjie 2.jpg
nie groot nie maar ons oes wat die natuur gee
Bosvartjie 2.jpg (213.11 KiB) Viewed 2100 times
Kom ons kyk of ons die tradisionele ding bietjie van die grond kan afkry wys bietjie wat se houtboog jy skiet en of jy jag kompetisie skiet en asb n foto of twee
Ek skiet nou n Oryx 70# van Jacko en het al tweekeer suksesvol met hom gejag
Snompie
Private
Private
 
Posts: 43
Joined: Wed Jun 26, 2013 11:54 am

Re: wie skiet watse boog

Postby Snompie » Fri Jul 12, 2013 6:32 pm

hierdie rbok se oorkanste bladbeen vasgeskiet soveelso dat hy basies daar gele het waar hy geskiet was
Attachments
Stokrbok.jpg
die een op 20m geskiet hyt 2 draaie gegee en gaan le
Stokrbok.jpg (63.69 KiB) Viewed 2099 times
Snompie
Private
Private
 
Posts: 43
Joined: Wed Jun 26, 2013 11:54 am

Re: wie skiet watse boog

Postby VdW » Fri Jul 12, 2013 6:54 pm

Glad nie sleg vir n boog sonder n sight nie!
VdW
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1213
Joined: Sun Nov 09, 2008 12:44 pm

Re: wie skiet watse boog

Postby Snompie » Fri Jul 12, 2013 7:36 pm

:lol: :lol: jy weet mos ek like sukkel !!!!!!
Snompie
Private
Private
 
Posts: 43
Joined: Wed Jun 26, 2013 11:54 am

Re: wie skiet watse boog

Postby egenis@mweb.co.za » Mon Jul 15, 2013 6:06 am

Snompie wrote:
Bosvartjie 2.jpg
Kom ons kyk of ons die tradisionele ding bietjie van die grond kan afkry wys bietjie wat se houtboog jy skiet en of jy jag kompetisie skiet en asb n foto of twee
Ek skiet nou n Oryx 70# van Jacko en het al tweekeer suksesvol met hom gejag



Snompie!!

As ek daai vark so kyk met die heining in die agtergrond en die mooi gesnyde gras gaan ek moet dink daai is 'n geblikte vark!
:D
User avatar
egenis@mweb.co.za
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 786
Joined: Thu Jul 05, 2012 1:39 pm
Location: Jhb - Alberton

Re: wie skiet watse boog

Postby Roger » Mon Jul 15, 2013 8:20 am

Baie geluk.

Mooi gegooi!
Get Serious, Get HOYT !!
Hoyt Rampage XT BlackOut 72#
User avatar
Roger
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 871
Joined: Mon Jun 21, 2010 2:23 pm
Location: Welkom, FS

Re: wie skiet watse boog

Postby Big D » Mon Jul 15, 2013 7:34 pm

Yell, lus kry ek nou vir so jong varkie se boud!! Geluk Snompie!!
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Re: wie skiet watse boog

Postby Snompie » Mon Jul 15, 2013 10:50 pm

Dankie julle @roger as jy na die outop se natgeswete kop kyk sal jy sien dit het bietjie werk gevat om daai outjie op die mooi gras te kry hehehe :lol:
Het nog nie n groot bosvark geeet nie maa daai knapie se vleisie was so sag soos n hoer se hart njamnjams
Snompie
Private
Private
 
Posts: 43
Joined: Wed Jun 26, 2013 11:54 am

Re: wie skiet watse boog

Postby Snompie » Mon Jul 15, 2013 10:52 pm

Skuus roger was@egenis :oops:
Snompie
Private
Private
 
Posts: 43
Joined: Wed Jun 26, 2013 11:54 am

Re: wie skiet watse boog

Postby egenis@mweb.co.za » Tue Jul 16, 2013 6:09 am

Snompie wrote:Dankie julle @roger as jy na die outop se natgeswete kop kyk sal jy sien dit het bietjie werk gevat om daai outjie op die mooi gras te kry hehehe :lol:
Het nog nie n groot bosvark geeet nie maa daai knapie se vleisie was so sag soos n hoer se hart njamnjams



Bwhahahaa!!!


Ja - daai vleis is darem lekker!
User avatar
egenis@mweb.co.za
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 786
Joined: Thu Jul 05, 2012 1:39 pm
Location: Jhb - Alberton

Re: wie skiet watse boog

Postby Windsong » Mon Jun 23, 2014 10:51 pm

Op die oomblik het ek ses bingham hybrids wat ek self gebou het plus twee recurves van veertig tot sestig pond. het ook onlangs n' osage selfboog klaargebou van so 55 pond 'n moerbei seningrug met slangvel en ook ' 'n eikehout selfboog. Dan skiet ek daarby ook nog een van Pierre De Wet se scythians en het nog so11 boe in verskillende stadiums van voltooiing. Het ook 'n bear super,kodiak 60" op bestelling by Leonie net vir bq motivering! Jag nou nog met my hoyt carbon matrix en bowtech invasion tot die selfvertroue beter is met trads
Maxxis 35 DL 28 80#, Mathews Z7 70#, Hoyt Carbon Matrix Plus 70# HHA Sight, Trophy taker
Windsong
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 62
Joined: Thu Sep 30, 2010 11:18 am
Location: Parys

Re: wie skiet watse boog

Postby Windsong » Mon Jun 23, 2014 10:55 pm

Enige iemand wat my wil saam vat as apprentice op 'n selfboog jag, ek gooi die petrol en bring die vleis :!: :D :D
Maxxis 35 DL 28 80#, Mathews Z7 70#, Hoyt Carbon Matrix Plus 70# HHA Sight, Trophy taker
Windsong
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 62
Joined: Thu Sep 30, 2010 11:18 am
Location: Parys


Return to Traditional Archery

cron