My eerste tradisionele boog

If you shoot anything, that has clean natual and pure lines, and normaly made fom a natural wood....have a look in here.

Moderators: Jakkas, Guardian, Gerhard, Ranger, jcdup, James

My eerste tradisionele boog

Postby jacolandman » Fri Feb 28, 2014 7:18 am

Goeie dag manne

Ek is nou ook die trotse eienaar van n egte eenstuk stickbow wat vir my gebou is deur Johannes Schabort van die Vrystaat. Dit is n 50# boog met 26" treklengte.

My vraag aan julle is watter pyle sal die beste wees en teen watter lengte en gewig. Asook watter jagpunte julle sal aanbeveel.

En ook is n finger tab beter as n shooting glove en wat se release metode die beste is bv 3 vingers onder die nok of split vinger release.

Ek sal alle advies en opinies waardeer.

Dankie en n lekker dag vir almal
Martin Cougar FC Pro(70";26";250Fps)

Scott Release
Carbon Modular Stabilizer (8")
Apachie micro rest
Montana Blackgold Sight
Easton ST Axis 340 , CE Piledriver 250; Fusion3" Vanes (450gr and 475gr)
Slick Tricks Stds, Rage 2 Blade(100gr) ; African Pathfinder 125gr; G5 T3 100gr
jacolandman
Private
Private
 
Posts: 39
Joined: Tue Dec 10, 2013 6:38 pm
Location: Benoni

Re: My eerste tradisionele boog

Postby MrBallistic » Fri Feb 28, 2014 7:34 am

Jaco
Although I shoot compound I have had the pleasure of also shooting traditional bows. For me the 3 finger was the best. I finger over and 2 below, its was the most comfortable and offered the most control.
As far as your release method, that is personal preference. Most start with a glove, some never change from it and some go to the tab. That will come to you the more you shoot so its best to try both and see which suits you.
Arrows once again is personal and also budget bound. Totally traditional arrows have wood shafts and would have to be made. Easton make a graphite shaft that looks just like wood and is noggals nice to shoot with as you have the strength and the looks.
MATHEWS HALON X COMP
MATHEWS HALON X PRO
MATHEWS Z7 MAGNUM
I shoot because I can, I want to and I enjoy therefore I continue shooting!!!!
MrBallistic
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 982
Joined: Sun Jan 06, 2013 9:34 pm

Re: My eerste tradisionele boog

Postby Guardian » Fri Feb 28, 2014 11:57 pm

Jaco, bestudeer bietjie die maniere wat mens die trad boog tune met pyle wat pas.
Dis baie meer krities om die regte spine pyle te skiet met 'n trad boog as compound, want die pyl moet die regte frekwensie buig (parradoks) om by die riser verby te gaan. Dus speel die spine en die punt gewig (en natuurlik die lengte) belangrike rolle.
Met 'n 50lb boog en 'n kort 26" draw sal jy redelike slap pyle van .400 tot .500 spine moet gebruik.
Die tipe pyl is persoonlike keuse.
Carbon Express maak 'n carbon pyl wat soos hout lyk, genoem die Heritage. Ons verkoop nogal baie aan die trad manne. Die pyl is nogal swaar vir sy spine. 'n .500 spine skag weeg 10.11 gpi en kos so R120 per pyl met veer fletching.
Ek verkies 'n calve skin tab. Hy's lekker glad en jy kry 'n gladde release. Maar jy kan nie "Apache style" (3 vingers onder) met 'n tab skiet nie. Ek anker eintlik met my indeks vinger op my oogtand wat baie konstant is, maar as jy hoog op jou wang wil anker onder jou oog soos baie trad ouens doen, dan is 'n handskoen en Apache style beter.
Bowtech Reign 6 & Experience
600gn arrows
User avatar
Guardian
Major General (Moderator)
Major General (Moderator)
 
Posts: 4009
Joined: Sun Jul 08, 2007 2:05 pm
Location: Gold Coast, Australia

Re: My eerste tradisionele boog

Postby jacolandman » Sat Mar 01, 2014 5:56 pm

Dag manne.

Baie dankie vir die inligting. Ek waardeer dit opreg

Lekker aand aan almal
Martin Cougar FC Pro(70";26";250Fps)

Scott Release
Carbon Modular Stabilizer (8")
Apachie micro rest
Montana Blackgold Sight
Easton ST Axis 340 , CE Piledriver 250; Fusion3" Vanes (450gr and 475gr)
Slick Tricks Stds, Rage 2 Blade(100gr) ; African Pathfinder 125gr; G5 T3 100gr
jacolandman
Private
Private
 
Posts: 39
Joined: Tue Dec 10, 2013 6:38 pm
Location: Benoni

Re: My eerste tradisionele boog

Postby S'tefan » Sun May 04, 2014 11:52 pm

Hay Jaco.

Om te begin, ek self het begin skiet op n vinnger tab en verskies dit steeds bo a glove, soos hulle se jy gaan dit maar moet uitprobeer. Ekt die tab gekies omdat dit vir my die mooiste en gemaklikste gelyk het. Toe Johnny my boog vir my gepas maak het moes ek se hoe ek skiet, op daai oomblik het ek nog nooit regtig trad geskiet nie, so hy't my aanbeveel om split fingers te skiet. Dis maar iets wat ek nou al aangeleer het en voel al soos n 2de natuur. Ek sal dalk voorstel skiet so n paar keure en die een wat vir jou die beste groepering gee of beste voel. Vat dit en oefen van dan af net so, moet nie dan teveel rond spring nie.

Pyle gewys, ekt vir my sulke mooi Tokin Bamboo pyle van Johnny af bestel maar toe ek vir my nuwe Carbon Heritage pyle gekoop het, het ek op vol lengte pyle gesiet en het dit nie reg getune vir die boog nie. Klomp mense het my verduidelik maar as jy wil pm my jou email dan forward ek jou n boek op die net wat jou baie sal help. Soos Guardian se om jou pyle in te tune vir jou boog is uiters belangrik en het eerstehans die verskill nou gesien en beleef na myne reg verander is. Die manier hoe daai pyle reguit vlieg en hom self stabiliseer na hy getune is, sit n smile op my gesig elke keer.

Dit gaan so bietjie oefening vat en jou postuur moet eers heeltemal/reedelik reg wees, maar laat jou boog bouer jou bietjie raad gee pyle gewys
net vir nou.

Hoop dit help en hoop om jou by die fun shoots te sien.

S'tefan
“Wood is an old soul and every ring has its own story to tell. It's willing to teach us to speak its language and transform it into greatness. All we need to do is listen.” Tony Semenuk
User avatar
S'tefan
Private
Private
 
Posts: 45
Joined: Tue Mar 12, 2013 7:25 pm
Location: Centurion, Pretoria

Re: My eerste tradisionele boog

Postby jacolandman » Mon May 05, 2014 10:01 am

Goeie dag S'tefan

Ek sien geen pm icon by jou nie. Maar hier is my E-pos. jaco.landman715@gmail.com

Baie dankie ek wag graag vir jou mail en die boek se naam

Groete Jaco
Martin Cougar FC Pro(70";26";250Fps)

Scott Release
Carbon Modular Stabilizer (8")
Apachie micro rest
Montana Blackgold Sight
Easton ST Axis 340 , CE Piledriver 250; Fusion3" Vanes (450gr and 475gr)
Slick Tricks Stds, Rage 2 Blade(100gr) ; African Pathfinder 125gr; G5 T3 100gr
jacolandman
Private
Private
 
Posts: 39
Joined: Tue Dec 10, 2013 6:38 pm
Location: Benoni

Re: My eerste tradisionele boog

Postby fujimo » Fri Feb 19, 2016 8:06 am

hi- please forgive the english response, but i will try and answer some things from your post.
lots of very good advice given so far
guardian is right on the money with tuning the arrow to match the bow, the drawlength AND your specific shooting style/technique- not two people shoot the same, and different methods will effect the arrow- now most times between shooters its not really noticeable- but sometimes it can have a big impact.
only one correction - you can shoot 3 under with a tab- i doo- and many others do- i prefer tabs over gloves because i can flip the tab over my finger so that it is on the back of my hand- and i can use my hand as per normal- that may not seem like a big deal- but trying to nip of branches and twigs to open a shooting lane, or eat a zaam, or use a map- i dont like the feel of the glove- i also find the tab- marries the fingers together better than a glove- personal opinion.
3 under has the potential to be a bit noisier- not always the case though.- it is more forgiving in the release- and thats good for a hunting situation. i shot split( Mediterranean) for many years - and i switched to a 3 under double anchor system- and i can honestly say my shooting improved drastically- significantly better accuracy, with much more consistency.
i though i would never get used to it- but just a day shooting like that- and i will never go back
thats not to say that split is bad- i just have way better results with a tab and 3 under- and my "new" shooting technique - been shooting like that for about 4 or 5 years now.

but like the others have said- try them both- see what you like.
cheers and good luck
wayne
User avatar
fujimo
Private
Private
 
Posts: 22
Joined: Wed Feb 17, 2016 8:42 pm


Return to Traditional Archery

cron