Apex Slaghuis

Post some tips on processing of meat and also tricks on skinning certain animals.

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Apex Slaghuis

Postby Vlakvarkie » Mon Mar 12, 2012 3:43 pm

Ek is dringend opsoek na Apex in Benoni se tel nommer.Ek het Ben se selnommer en n landlynnommer maar nie een van die nommers werk nie.Dankie
You only live once!
Vlakvarkie
Private
Private
 
Posts: 43
Joined: Fri May 15, 2009 1:20 pm
Location: Edenvale

Postby jcdup » Mon Mar 12, 2012 8:39 pm

Ben: 082 310 7675
Landlyn: 011 422 2930

Die is die nommers wat ek het
~
In the end time will tell...
User avatar
jcdup
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 2267
Joined: Fri Jun 29, 2007 8:33 pm
Location: Kempton Park

Postby Vlakvarkie » Mon Mar 12, 2012 9:15 pm

Jcdup,dankie.
Dis presies die nommers wat ek het so ek wonder wat is fout.
Die landlyn lui net en die selnommer gaan dood na n sekond.
Ek sal aanhou probeer maar laat weet asb as jy alternatiewe nommers het.
You only live once!
Vlakvarkie
Private
Private
 
Posts: 43
Joined: Fri May 15, 2009 1:20 pm
Location: Edenvale

Postby Big D » Tue Mar 13, 2012 8:20 am

jcdup wrote:Ben: 082 310 7675
Landlyn: 011 422 2930

Die is die nommers wat ek het


Mmm, ook die nommers wat ek het?!?
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Postby Vlakvarkie » Tue Mar 13, 2012 11:06 am

Ek het reg gekom,dankie manne!ek het n 083 nommer gehad,oeps!Ek het met Ben gepraat en die man se pryse is baie goed,sal versker hom gebruik vir die einde van die maand se jag.
You only live once!
Vlakvarkie
Private
Private
 
Posts: 43
Joined: Fri May 15, 2009 1:20 pm
Location: Edenvale

Postby jcdup » Tue Mar 13, 2012 12:15 pm

Bly jy het reggekom en dat hulle nog funksioneer. Ek was bietjie bekommerd want ek doen altyd my vleis by hulle.
~
In the end time will tell...
User avatar
jcdup
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 2267
Joined: Fri Jun 29, 2007 8:33 pm
Location: Kempton Park

Postby Eddie T » Tue Mar 13, 2012 2:08 pm

Vlakvarkie wrote:Ek het reg gekom,dankie manne!ek het n 083 nommer gehad,oeps!Ek het met Ben gepraat en die man se pryse is baie goed,sal versker hom gebruik vir die einde van die maand se jag.


Nou vertel vir ons wat is baie goeie pryse. :lol:
User avatar
Eddie T
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 660
Joined: Mon Jul 05, 2010 9:52 am
Location: Centurion

Postby Vlakvarkie » Tue Mar 13, 2012 9:42 pm

Dit is R4,50 p/kg vir die bewerking van die karkas en maak van biltong en R7 p/kg vir die maak van droewors en braaiwors.Dis meer as 50% goedkoper as die ander slaghuise.
You only live once!
Vlakvarkie
Private
Private
 
Posts: 43
Joined: Fri May 15, 2009 1:20 pm
Location: Edenvale

Postby Eddie T » Wed Mar 14, 2012 12:42 pm

Dit is vrek goed koop :shock: . Al ry ek van Centurion af om my vleis daar te laat bewerk gaan dit my nog steeds goed kooper uit werk.
:lol:
User avatar
Eddie T
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 660
Joined: Mon Jul 05, 2010 9:52 am
Location: Centurion

Postby Vlakvarkie » Wed Mar 14, 2012 1:40 pm

So eddie nou verstaan jy hoekom se ek Ben se pryse is baie goed.hulle koop wildsvleis ook aan.die goedkoopste slaghuis vir die jaar was R16 p/kg.sal bietjie uitvind wat vra die manne vir salami ens.
You only live once!
Vlakvarkie
Private
Private
 
Posts: 43
Joined: Fri May 15, 2009 1:20 pm
Location: Edenvale


Return to Meat Processing

cron