Soek na 'n vacuum sealer

Post some tips on processing of meat and also tricks on skinning certain animals.

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Soek na 'n vacuum sealer

Postby Eugene20 » Fri May 25, 2012 2:29 pm

Dagsê

Ek is op soek na 'n goeie tweedehandse vacuum sealer, die kis tipe, as een van julle dalk weet van so iets!

Alternatiewelik, as iemand my inligting kan gee oor watter soort nuwe een ek met vertroue kan koop.

Ek gaan die ding waarskynlik net omtrent 4 keer per jaar gebruik, so ek wil nie baie geld spandeer nie, maar ek wil ook nie sukkel met 'n te klein dingetjie nie.

Ek het reeds 2 verimark sealers en ek sal hulle skenk vir wie hulle ook al wil hê, hulle werk nie... :cry: :cry: :cry:

Groete
Mathews Drenalin
29" 70#
30" Easton Axis N-fused 300
100gr G5 Montec
User avatar
Eugene20
Corporal
Corporal
 
Posts: 116
Joined: Fri Jan 27, 2012 9:21 am
Location: Klerksdorp

Postby Big D » Mon May 28, 2012 7:21 pm

Probeer jou lokale slaghuis, miskien het hulle 'n tweede handse een. As hulle nie een het nie, sal hulle vir jou kan se waar om een te koop nuut. Daar is ook die NWK, hulle het party keer nogals nice "slaghuis" toebehore. Daar is ook manne wat adverteer in de SA Bowhunter. Hoop jy kom reg :roll:
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Postby Eugene20 » Fri Jun 01, 2012 11:12 am

Dankie Big D, ek het nou al bietjie navorsing gedoen en soos met alles is daar maar betroubares en onbetroubares!

Dit lyk vir my dis lonend om maar bietjie te spaar en 'n duurder betroubare model te koop, as wat 'n mens nou 'n goedkoper model koop wat nie lank gaan hou nie!

Die ouens wat weet, sê ook mens moet seker maak dat jy maklik onderdele kan kry vir die model wat jy wil koop. Nie so eenvoudig as wat ek gedink het nie... :roll:

Groete
Mathews Drenalin
29" 70#
30" Easton Axis N-fused 300
100gr G5 Montec
User avatar
Eugene20
Corporal
Corporal
 
Posts: 116
Joined: Fri Jan 27, 2012 9:21 am
Location: Klerksdorp


Return to Meat Processing