Vleisverwering Wes Rand

Post some tips on processing of meat and also tricks on skinning certain animals.

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Vleisverwering Wes Rand

Postby MDT » Mon May 20, 2013 12:21 pm

Kan iemand dalk 'n slaghuis aanbeveel aan die Wes Rand wat wildsvleis sal inneem vir verwerking op 'n Sondag middag?
MDT
Private
Private
 
Posts: 20
Joined: Fri Jul 18, 2008 11:28 am
Location: Roodepoort

Postby QA » Mon May 20, 2013 12:44 pm

Pro Game / Rant-en-Dal Slaghuis 0116602838 of 0827018352
QA
Specialist
Specialist
 
Posts: 242
Joined: Tue Apr 15, 2008 8:07 am

Re: Vleisverwering Wes Rand

Postby MDT » Fri Aug 02, 2013 11:50 am

Ek kan aanbeveel dat enige iemand die Wild Hut probeer. Hulle diens is goed en hulle is Sondag middae oop om vleis in te neem. Skakel gerus vir Pierre 084 446 4885 of pierre@kingsgreen.co.za
MDT
Private
Private
 
Posts: 20
Joined: Fri Jul 18, 2008 11:28 am
Location: Roodepoort


Return to Meat Processing

cron