Die slaghuis is goud werd

Post some tips on processing of meat and also tricks on skinning certain animals.

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Die slaghuis is goud werd

Postby Koedoebul » Tue Dec 02, 2014 8:21 am

Dagse kerels,

Ons jag groep soek al jare na n eerlike slaghuis wat oordentlike werk doen.
NA seker 10 of so verskillende slaghuise het ons Sloans Meat Market in Bryanston ontdek.

Weet hulle bestaan al jare maar nooit wild daar in gegee nie.

Ek kan hulle werklik aan beveel. Puik smaak en als word gedoen, gedroog en verpak soos gevra.
Dalk bietjie duur maar elke sent werd.
Enigste nadeel is hulle verwerk nie varke nie.

Probeer hulle gerus.
Mathews Outback
60lbs
29" draw
Cobra release
-
Jy kan nie pale toe skop vir n poep nie ou seun
Koedoebul
Private
Private
 
Posts: 25
Joined: Thu Nov 27, 2014 1:19 pm

Re: Die slaghuis is goud werd

Postby Woerman » Tue Dec 02, 2014 10:35 am

Wildshoekie in Pretoria noord is die beste
Gaan groot
User avatar
Woerman
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 787
Joined: Tue May 28, 2013 8:09 pm
Location: Pretoria

Re: Die slaghuis is goud werd

Postby Eraser » Tue Dec 02, 2014 1:05 pm

Woerman wrote:Wildshoekie in Pretoria noord is die beste


Dink jy het vergeet om "HEEL" voor beste te sit.....

Water my mond nou vir 'n ou BwB schnitzel.....
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1798
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: Die slaghuis is goud werd

Postby Volmaan » Tue Dec 02, 2014 3:08 pm

Woerman wrote:Wildshoekie in Pretoria noord is die beste



x2
Bowtech Reign 7,70lbs
Hoyt Carbon Defiant Turbo 70lbs
Volmaan
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 728
Joined: Fri Apr 26, 2013 10:30 am
Location: Pretoria

Re: Die slaghuis is goud werd

Postby Woerman » Wed Dec 03, 2014 9:58 am

Van carpaccio deur tot by patties en anderkant om tot by droeewors en daai lekker braaiwors - al die geure. Alles is altyd op n hoe kwalliteitsvlak, verpakking is goed en prys is nie buitensporig nie. Nou is ek honger en gaan vuurmaak om te braai
Gaan groot
User avatar
Woerman
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 787
Joined: Tue May 28, 2013 8:09 pm
Location: Pretoria

Re: Die slaghuis is goud werd

Postby Woerman » Wed Dec 03, 2014 9:59 am

......en daai lekker koue bier wat Robbie jou in die hand stop as jy Sondagmiddag daar intrek met jou vrag vleis....
Gaan groot
User avatar
Woerman
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 787
Joined: Tue May 28, 2013 8:09 pm
Location: Pretoria

Re: Die slaghuis is goud werd

Postby Eraser » Wed Dec 03, 2014 11:16 am

............... :P sleep my tong nou op die grond vir daai Rooiwyn en garlic wors..........
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1798
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: Die slaghuis is goud werd

Postby Koedoebul » Wed Dec 03, 2014 12:11 pm

wat is die wildhoekie se kontak details en address as ek mag vra?

Wil hulle n probeer gee.
Mathews Outback
60lbs
29" draw
Cobra release
-
Jy kan nie pale toe skop vir n poep nie ou seun
Koedoebul
Private
Private
 
Posts: 25
Joined: Thu Nov 27, 2014 1:19 pm

Re: Die slaghuis is goud werd

Postby Woerman » Wed Dec 03, 2014 12:21 pm

Robbie - (082) 2978380

Hoek van Koos de la Rey str en Britz rd
410 Britz rd Pretoria north
Gaan groot
User avatar
Woerman
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 787
Joined: Tue May 28, 2013 8:09 pm
Location: Pretoria

Re: Die slaghuis is goud werd

Postby Koedoebul » Wed Dec 03, 2014 12:29 pm

dankie
Mathews Outback
60lbs
29" draw
Cobra release
-
Jy kan nie pale toe skop vir n poep nie ou seun
Koedoebul
Private
Private
 
Posts: 25
Joined: Thu Nov 27, 2014 1:19 pm

Re: Die slaghuis is goud werd

Postby BosKlong » Thu Dec 04, 2014 9:17 am

Water my mond mos nou soos 'n fontein hier!!

Sent from my C6903 using Tapatalk
Bowtech Insanity CPX
65 lbs, 30"
Carbon Express 350
Rage 2
Vapour Trail drop away
Scott trigger
BosKlong
Specialist
Specialist
 
Posts: 290
Joined: Mon Mar 03, 2014 6:13 am

Re: Die slaghuis is goud werd

Postby Big D » Tue Dec 09, 2014 2:58 pm

Eish!! Al my skoolgelde betaal, met dodgy slaghuise. As jy 'n goeie een het, verspry beslis die woord!! :wink:
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg


Return to Meat Processing

cron