Prices

Post some tips on processing of meat and also tricks on skinning certain animals.

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Postby gecco » Wed Apr 30, 2008 9:12 am

Nice, ken jy van springbok boud in die weber? :lol: :lol:
gecco
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 338
Joined: Tue Jul 31, 2007 7:53 am

Postby James » Wed Apr 30, 2008 9:47 am

Nee,ek ken net braai vleis.Dis hoekom ek gese het ek gaan jou bel oor daai boud :lol:
Ek het ook nog 2 vlakvark boude wat ook moet gaar kom :wink:
Archery is the art of consistency
User avatar
James
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 1296
Joined: Mon Jul 23, 2007 3:36 pm
Location: Alberton

Re: Prices

Postby Drenalinjunkie » Tue Aug 12, 2008 1:42 pm

Dewald wrote:Hi

I went to your local butcher and got the following prices, his prices includes all spices:

Spring Buck R250
Impala R350
Blesbok R400
Blue wildebees R700
Black wildebees R650
Gemsbok R850
Kudu R900 to R1200
Eland R1200 to R1750
Warthog R200 to R400 R17.50 per Kg

It works out to about R10 to R12 per Kg

What do you think of his prices?


Ek soek n goeie slagter. Mag ek miskien die ou se nommer kry? Die laaste een gaan ek NOOIT weer gebruik nie. Hy het al my vleis opge***
User avatar
Drenalinjunkie
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 367
Joined: Tue Jul 24, 2007 1:44 pm

Postby GrootWildJagter » Tue Aug 12, 2008 1:53 pm

As jy in pretoria is, Uitkyk Vleismark, hulle is bietjie duurder, maar jou vleis word baie vinnig verwerk en kry goeie diens. hulle biltong en droewors is ook van die lekkerste wat ek nog geproe het

Dan in pretoria noord is daar n slaghuis wat vlakvark boude baie lekker rook, en lekker salami maak asook kaasworsies. Kan nou net nie hulle naam onthou nie
Elite Synergy 80#
Carbon Express 75-90
NAP Spitfire XP
G5 Striker
Cobra Slide sight
User avatar
GrootWildJagter
Captain
Captain
 
Posts: 1522
Joined: Wed Jan 16, 2008 12:16 pm

Postby boogels » Tue Aug 12, 2008 2:06 pm

Ek het 'n slagter in vanderbijlpark raakgeloop waarmee ek baie teverede is en ek betaal so R8-00/kg alles ingesluit.

Mens is geneig om te dink jy kry minder en vernaamlik met die BWB van Wildevykrans het ek rerig gedink iets skort tot ek alles geweeg het en besef het die verwerkte dier lyk darem baie kleiner as wat jy dink want geen kg's was weg nie. Die bok het gewig opgetel :!: :!: :D :D
Katera 65/28
AlphaMax35 55/28 486gr @234fps
AlphaElite 58/28 486gr @ 240fps
Easton Nano ST Epic.300 spine 29" 486gr all up, 125 nitrons
452x (24 Strand) Golden Key, Fuse, Hogg-It, Trophy Taker Spring Steel, Sure-loc
Image
User avatar
boogels
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 751
Joined: Sun Jan 20, 2008 1:38 pm
Location: Parys

Postby Janvdw » Thu Aug 14, 2008 4:17 pm

GrootWildJagter wrote:Dan in pretoria noord is daar n slaghuis wat vlakvark boude baie lekker rook, en lekker salami maak asook kaasworsies. Kan nou net nie hulle naam onthou nie


Kon jy dalk al die Pta Noord slaghuis se naam onthou?
Sal graag wil weet waar 'n slagter is wat ordentlike salami kan maak, nie die pienk goed nie, maar daai lekker donker salamis....eish
Bowtech Tribute 2007
96# Peak,
28.5" draw
Image
II Corinthians 9:8
User avatar
Janvdw
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 523
Joined: Mon Jan 07, 2008 7:15 pm
Location: Lydenburg

Postby Jakkas » Thu Aug 14, 2008 4:24 pm

Ek het eendag 'n ou ontmoet by die Irene mark wat serious salami kan maak. Sy slaghuis is in Bronckhorstspruit. Kan nie die naam onthou nie, maar jy sal hom by daai mark kry. Soos ek sê.....hy mag maar!
~
Bowtech Destroyer 350, 71#, 30"draw
GT Big Game 100+
150gr Samurai 2 Blades
547gr @ 281fps = 96KE
User avatar
Jakkas
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 1996
Joined: Fri Jul 06, 2007 10:36 am
Location: Dubai, UAE

prices

Postby chrisd » Tue Feb 09, 2010 10:02 pm

Our guy in Kroonstad charges R2.50 per kg that he works with and then you pay extra for the spices and the casings.
Because everyone has differant orders it is difficult to say that they charge a fixed amount.
What our guy also does is he puts in brisket for the wors and dried wors or else it is to dry.
So the end price depends on what you order .If you want 80 % wors and 20% steak it will be expensive but if you want it the other way around then it is cheap.
HOYT MAXXIS35(L/H)/ Pro Elite
HHA/Copper John
TRU ball Diamond /TRU ball 360
Fuse /Cartell
User avatar
chrisd
Corporal
Corporal
 
Posts: 128
Joined: Tue Jun 30, 2009 5:11 pm
Location: kroonstad

Postby bow007 » Wed Aug 04, 2010 8:24 am

Die beste is seker om self te verwerk... maar wat nou gemaak as jy 'n rooibok, BWB en koedoe koei by die huis aanbring? Ek dink nie enigiemand is so ingerig om die koelfasiliteit tuis te hê om dit te akkommodeer nie. Kry 'n goeie slagter... praat voor die tyd met hom en maak seker jy vra alles en maak notas. Dan weeg jy jou individuele karkasse as jy dit by hom aflewer (hul teken dit gewoontlik aan in 'n boek). Die dag as jy jou verwerkte vleis optel word dit weer geweeg.
"I do not hunt for the joy of killing but for the joy of living, and the inexpressible pleasure of mingling my life however briefly, with that of a wild creature that I respect, admire and value."

Bowtech Allegiance '07, 73lbs, 29"
Winner's Choice string
Truglo 5pin sight
NAP drop-away
308fps with 432gr Beaman Arrows

Elite GT500, 81#, 29"
VaporTrail Drop-away
User avatar
bow007
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1068
Joined: Mon Sep 14, 2009 11:11 pm
Location: Nelspruit

Postby johanj » Wed Aug 04, 2010 1:37 pm

Waar ek jag op Rietfontein naby Beufort Wes het die jagplaas uitstekende slag fasilitiet. Die PH en sy crew maak biltong, droe wors, nat wors, mince en sny die boude en nekke presies soos ek dit wil he nog voor ek van die plaas af vertrek.

Alles word netjies verpak met 'n industriele vakuum verpakker en by die huis aangekom gaan alles reguit vrieskas toe. Hulle verskaf die regte spesery en vet en of ek nou 10% vet by die nat wors en 20% vet by die droe wors wil he maak hulle dit net so op.

Vir al die effort betaal ek R12/kg wat ek persoonlik dink is so R2 of R3 te hoog maar vir al die moeite wat dit my spaar en vir die feit dat ek self kan sien daar is niks vermorsing van my vleis nie en niks vleis raak weg nie sal ek dit graag betaal.
Always strive for Quality-of-Life....
Hoyt Alphamax 35 - 70# - 31"DL
Hoyt Alpha Elite - 60# - 30"DL
User avatar
johanj
Captain
Captain
 
Posts: 1670
Joined: Fri Jun 26, 2009 1:19 pm
Location: Paarl, Cape Town

Postby bow007 » Thu Aug 05, 2010 12:41 pm

Dis 'n uitstekende idee... as meer plase dit kan doen, dan is die boer verseker van 'n konstante inkomste... akkommodasie, jagfooi, trofee & prosessering.
"I do not hunt for the joy of killing but for the joy of living, and the inexpressible pleasure of mingling my life however briefly, with that of a wild creature that I respect, admire and value."

Bowtech Allegiance '07, 73lbs, 29"
Winner's Choice string
Truglo 5pin sight
NAP drop-away
308fps with 432gr Beaman Arrows

Elite GT500, 81#, 29"
VaporTrail Drop-away
User avatar
bow007
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1068
Joined: Mon Sep 14, 2009 11:11 pm
Location: Nelspruit

Postby game killer » Mon Aug 09, 2010 6:55 pm

Ek dink dis n baie goeie punt dat plaas eienaars n blokman kan aan wend vir vleis verwerking, al is dit net in die jag seisoen.
I LIKE TO BOOGSKIET Mathwes is maar net die baas...........
game killer
Corporal
Corporal
 
Posts: 116
Joined: Fri Nov 13, 2009 8:12 pm
Location: OHRIGSTAD

Previous

Return to Meat Processing