Uitslag-gewig - UPDATED 2010

Post some tips on processing of meat and also tricks on skinning certain animals.

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Uitslag-gewig - UPDATED 2010

Postby henried » Thu Jun 25, 2009 12:16 pm

UPDATED 2010-02-15 "None Trophy prices"

Image
Last edited by henried on Tue Feb 16, 2010 8:20 pm, edited 5 times in total.
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1995
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Postby ludwig » Thu Jun 25, 2009 12:47 pm

Dis 'n baie lekker lys wat jy daar opstel Henrie. Ek het net 2 vragies:

1) Hoe bepaal jy wat definieer as 'n karkas gewig
2) Hoe bepaal jy wat definieer as skoon vleis gewig? Is dit sonder enige bene?

Gewoonlik verstaan ek 2 tipes wat gewigte bepaal: Live weight en carcass weight

Live weight spreek vanself, dis die gewig van die lewendige dier.
Carcass weight verstaan ek onder meeste omstandighede as volg: Kop af, pote by elmboog af, vel af, maag en ingewande (derms, hart, longe niere en lewer) uitgehaal.

So miskien kan jy daai tabel van jou aanpas om live weight, carcass weight en dan ook skoon vleis gewig (deboned) te wys. Net 'n voorstel.

Dan, ek weet nie hoe groot bosveld gemsbokke in vergelyking met die kalahari menere is nie, want ek ken slegs laasgenoemde. Karkas gewig van 'n redelike groot bul is so 100kg, koeie is klein bietjie ligter, maar hulle horings is weer langer. Gewoonlik as jou gemsbok karkas groter as 90kg is, is hy decent, anders is hy bietjie below par. Dalk is daar 'n verskil in size van bosveld gemsbokke??
"All our knowledge has its origins in our perceptions" ~ Leonardo da Vinci
User avatar
ludwig
Brigadier General
Brigadier General
 
Posts: 3717
Joined: Tue Jul 03, 2007 7:13 am
Location: Centurion

Postby henried » Thu Jun 25, 2009 1:00 pm

Karkas is soos jy sê "Kop af, pote by elmboog af, vel af, maag en ingewande (derms, hart, longe niere en lewer) uitgehaal. "

Skoon vleis is net die vlei, geen bene nie.
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1995
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Postby ludwig » Thu Jun 25, 2009 1:56 pm

Dankie Henrie. Dan moet jy dalk net weer kyk na van jou karkas gewigte lyk bietjie aan die swaar kant. 180kg vir 'n Gemsbok is nader aan sy live weight. Karkas gewig sal hier na 100kg toe staan.

Live weight of Gemsbok:
Male: 167-209 kg
Female: 116-188 kg
"All our knowledge has its origins in our perceptions" ~ Leonardo da Vinci
User avatar
ludwig
Brigadier General
Brigadier General
 
Posts: 3717
Joined: Tue Jul 03, 2007 7:13 am
Location: Centurion

Postby ludwig » Thu Jun 25, 2009 2:09 pm

Ek kon ook die volgende vir jou kry. Dalk help dit:

Carcass weight = Field-dressed weight divided by 1.331
Ideal boneless venison weight = Carcass weight multiplied by .67
Realistic venison yield = Ideal boneless weight multiplied by .70
"All our knowledge has its origins in our perceptions" ~ Leonardo da Vinci
User avatar
ludwig
Brigadier General
Brigadier General
 
Posts: 3717
Joined: Tue Jul 03, 2007 7:13 am
Location: Centurion

Postby hawkster » Thu Jun 25, 2009 2:30 pm

ek sal bietjie navorsing doen in boeke wat ek het wat dit redelik goed aandui.......hopelik sla ek nie te lank vat nie.

ek onthou ek het laas so oefening gedoen en R/kg het die Blouwildebees en Eland die beste uitgewerk
The Challenge of the Hunt is why Bow Hunters Hunt!!
Image
User avatar
hawkster
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 2133
Joined: Wed Jul 09, 2008 9:53 am
Location: Rustenburg

Postby Shaka » Thu Jun 25, 2009 3:14 pm

Volgens my ervaring en smaak voorkeur was 'n blouwildebees (veral by plase waar die bulle en koeie selfde prys gaan) nog altyd die beste waarde vir geld. Veral in die Ooskaap waar die koedoes so klein is, en elders waar die elande baie duur is, het blouwildebees die beste waarde. Die feit dat dit vir my die lekkerste biltong en bakwors is het niks my mening te doen nie...

Die enigste probleem is dat mens met een skoot (as jy gelukkig is op die arm man se buffel) baie biltong kry. Met kleiner wild soos rooibokke ens kan mens darem bietjie meer jag vir die dieselfde geld al is die vleis dalk nou nie so baie nie.
Genesis 27:3 "Vat nou jou skietgoed, jou pyl en boog, en gaan veld toe en skiet vir my 'n stukkie wild."
Bowtech Destroyer 340
125gr ST's
Image
User avatar
Shaka
Captain
Captain
 
Posts: 1545
Joined: Tue May 26, 2009 3:58 pm
Location: Bedfordview - Johannesburg

Postby VdW » Mon Jun 29, 2009 3:14 pm

Die skoon vleis op my gemsbok was 85 kg.
VdW
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1219
Joined: Sun Nov 09, 2008 12:44 pm

Postby henried » Tue Jun 30, 2009 10:42 am

Was dit 'n bul of 'n koei?
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1995
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Postby VdW » Tue Jun 30, 2009 10:44 am

Groot bul
VdW
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1219
Joined: Sun Nov 09, 2008 12:44 pm

Postby impact » Tue Jun 30, 2009 10:46 am

VdW wrote:Die skoon vleis op my gemsbok was 85 kg.

self geslag of het die slagter bietjie gehou
User avatar
impact
Major
Major
 
Posts: 1998
Joined: Fri May 16, 2008 1:53 pm

Postby VdW » Tue Jun 30, 2009 10:50 am

impact wrote:
VdW wrote:Die skoon vleis op my gemsbok was 85 kg.

self geslag of het die slagter bietjie gehou


Stompi het vir my geslag, siende dat hy my broer is moet
ek seker glo dat ek alles gekry het! :rofl:
VdW
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1219
Joined: Sun Nov 09, 2008 12:44 pm

Postby henried » Tue Jun 30, 2009 11:09 am

UPDATED list with some actuals received.
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1995
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Postby impact » Tue Jun 30, 2009 11:19 am

sal nice wees as jy n gemidelde prys ook bysit
User avatar
impact
Major
Major
 
Posts: 1998
Joined: Fri May 16, 2008 1:53 pm

Postby henried » Tue Jun 30, 2009 11:23 am

Ek het prys van omtrent 8 plase vir 2009, ek sal dit gebruik...
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1995
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Next

Return to Meat Processing