wild pigs

Post some tips on processing of meat and also tricks on skinning certain animals.

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

wild pigs

Postby Graham » Mon Oct 12, 2009 7:49 am

ek wil weet wat maak mens met n wildevark as jy hom klaar geskiet het met n mak vark gooi jy mos die vel met kook water en dan krap jy die hare aff maar n wilde vark het mos baie meer hare sal n mens dan die dier afslag soos n bok en wat maak jy as dit n beer vark is moet jy gou die ou se tools uit sny einige raad sal gaaf wees
dankie
Graham
Recruit
Recruit
 
Posts: 2
Joined: Wed Sep 02, 2009 3:20 pm
Location: western cape

Postby Jacus » Mon Oct 12, 2009 5:17 pm

Graham jy slag sy vel af soos n bok, wat die toolbox aanbetref dink ek dit is sommer stories, ek doen dit nie ook nie eers met n bok nie, maar ek kan verkeerd wees .
User avatar
Jacus
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1072
Joined: Sun Sep 14, 2008 6:06 pm
Location: Klerksdorp Noord Wes

Postby swanie » Fri Nov 20, 2009 10:09 am

:scratch: :coffeeSurf:
MAKOELOE-MA-GEFTER
Pearson/Elite combo
74'' Pounds
28'' Draw lenth
7.5 Brase hight
270 fps
448g Easton Axis
User avatar
swanie
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 426
Joined: Thu Sep 11, 2008 11:44 am
Location: Cape Town

Postby hawkster » Fri Nov 20, 2009 10:41 am

slag hom soos enige ander bok.
hang hom aan sy agter pote op sny oop maak skoon haal vel af

so maklik soos val uit n boom
The Challenge of the Hunt is why Bow Hunters Hunt!!
Image
User avatar
hawkster
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 2133
Joined: Wed Jul 09, 2008 9:53 am
Location: Rustenburg

Postby Bow Joe » Fri Nov 20, 2009 7:18 pm

Pasop net dat daar niks uriene aan die vleis raak nie. Dis die grootste probleem met varkbere. Die bere het ñ diverticulum wat uriene en allerande ander goed opvang. Dit is wat aan varkbere daai reuk gee. Maak dit eers leeg en was af. Daarna kan die vark soos ñ bok geslag word.
Bow Joe
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 51
Joined: Mon Mar 02, 2009 9:11 am
Location: Pretoria

Postby Andre van Tonder » Sat Nov 21, 2009 2:08 pm

Bow Joe, verduidelik asb vir die oningeligtes van ons hoe maak mens die watsenaam leeg en skoon voor jy die vark slag?
It is by doing today what others won't that we will have tomorrow what others don't
User avatar
Andre van Tonder
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1458
Joined: Tue Jun 24, 2008 1:47 pm
Location: Nelspruit

Postby Bow Joe » Sat Nov 21, 2009 9:32 pm

Al wat jy doen is jy hang die beer aan sy agterpote op en druk daardie gedeelte wat vol uriene is om van dit ontslae te raak. Daarna word dit alles van die vel af gewas met skoon water voor die pens uitgehaal word. Die algemeenste probleem is dat mense gewoonlik die pens eers uithaal en wanneer hulle by daai area kom is die karkas oop en dan as hulle daai gedeelte wil afsny druk hulle die uriene uit. Dit is wanneer die bere se vleis daai reuk kry. Dit is maar wat ek gewoonlik doen en het nog niks probleme met groot bere gehad nie. Dis nie nodig om die beer te kastreer in die veld nie.

In gewone plaasvarke word androsterone in die vet van die bere geberg. Wanneer die vet dan warm gemaak word, word daai kenmerkende reuk vrygestel. Dit is hoekom plaasvarkbere gekastreer word voor hulle geslag word. Omdat vlakvarke nie baie vet het nie, is dit nie so groot probleem nie. Wat intresant is, is dat net 56% van mans daai reuk kan optel, terwyl 92% van vrouens kan.
Bow Joe
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 51
Joined: Mon Mar 02, 2009 9:11 am
Location: Pretoria


Return to Meat Processing

cron