bok snitte

Post some tips on processing of meat and also tricks on skinning certain animals.

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

bok snitte

Postby FX » Wed Mar 10, 2010 4:06 pm

ek oorweeg moontlik om self 'n rooibok te verwerk, maar het nie 'n clue waar sit wat nie, ek weet darm waars die blad , die killzone, die boud en stert.

het iemand dalk 'n skematiese verduideliking?
User avatar
FX
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 311
Joined: Sun Feb 22, 2009 5:07 pm
Location: potchefstroom

Postby impact » Wed Mar 10, 2010 4:14 pm

nee wat hou n spit braai dis makliker
:lol:
eks seker iemand het dalk iets vir jou
ek koop gereeld die hunter jagter hulle wys die snitte daar jy kan dalk hule bel en op back order een kry van n rooie
User avatar
impact
Major
Major
 
Posts: 1998
Joined: Fri May 16, 2008 1:53 pm

Postby impact » Wed Mar 10, 2010 4:15 pm

maar ook alle bokke is die selle en snitte is ook seker dieselfde
User avatar
impact
Major
Major
 
Posts: 1998
Joined: Fri May 16, 2008 1:53 pm

Postby FX » Wed Mar 10, 2010 4:17 pm

of meskien moet iemand wat weet van, 'n paar van ons nooi, dan pyl ons bok en kry praktiese opleiding.....op snitte en verwerking
I LOVE ANIMALS, THEIR DELICIOUS
User avatar
FX
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 311
Joined: Sun Feb 22, 2009 5:07 pm
Location: potchefstroom

Postby ludwig » Wed Mar 10, 2010 4:19 pm

Ek dink dit kan nogals moeilik wees om dit vir jou skematies te verduidelik. Die beste is om iemand te kry wat jou die eerste keer bystaan en jou touwys maak. Dis nie rocket science nie. Ek het maar kleintyd af saam met my pa geleer hoe om vleis te werk. As jy reeds jou skoon karkas het, is dit regtig verder 'n maklike proses. Jy sny maar altyd saam met die spiere en nooit deur 'n spier nie. Sorg dat jou karkas hang as jy hom uitmekaar haal. Dit werk net soveel makliker. Dan werk jy maar van onder af op. Eers die blaaie, dan die fillets, en die ribbes en nek, en laaste die boude. Met 'n kleiner bok soos rooibokke sny ek net die blaaie en fillets en boude af. Die res werk makliker genoeg net so as mens biltonge wil uitsny of vleis vir droewors. Kyk maar waar loop die spiere en dan sny jy saam met die spiere hierdie gedeeltes af. Dis meer eenvoudig as wat dit klink. As hy eers voor jou hang sal jy sien dis nie so ingewikkeld nie.
"All our knowledge has its origins in our perceptions" ~ Leonardo da Vinci
User avatar
ludwig
Brigadier General
Brigadier General
 
Posts: 3717
Joined: Tue Jul 03, 2007 7:13 am
Location: Centurion

Postby ludwig » Wed Mar 10, 2010 4:30 pm

Ek moet seker ook net noem dat die metode is eintlik net geskik vir biltong en droewors maak. Het nog nooit my bok in tjops/steaks snitte hoef op te gesny het nie. :?
"All our knowledge has its origins in our perceptions" ~ Leonardo da Vinci
User avatar
ludwig
Brigadier General
Brigadier General
 
Posts: 3717
Joined: Tue Jul 03, 2007 7:13 am
Location: Centurion

Postby FX » Wed Mar 10, 2010 4:33 pm

ek wil die naweek 'n rooibok pyl, en dan moet ek dalk my slagter bystaan as hy gaan steak ensovoort sny...(steel met die oog)
I LOVE ANIMALS, THEIR DELICIOUS
User avatar
FX
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 311
Joined: Sun Feb 22, 2009 5:07 pm
Location: potchefstroom

Postby ludwig » Wed Mar 10, 2010 4:42 pm

Ek het iets gekry wat jou dalk van waarde kan wees FX. Gaan kyk bietjie hier:

http://www.best-venison.com/processing.html

http://www.africahunting.com/hunting-fo ... -game.html

Laasgenoemde artikel het 'n redelike volledige beskrywing in hoe om wildvleis te werk.
"All our knowledge has its origins in our perceptions" ~ Leonardo da Vinci
User avatar
ludwig
Brigadier General
Brigadier General
 
Posts: 3717
Joined: Tue Jul 03, 2007 7:13 am
Location: Centurion

Postby Shaka » Wed Mar 10, 2010 5:14 pm

Nooi my vir 'n sponsored jag en ek wys jou ALLES!! :wink:
Genesis 27:3 "Vat nou jou skietgoed, jou pyl en boog, en gaan veld toe en skiet vir my 'n stukkie wild."
Bowtech Destroyer 340
125gr ST's
Image
User avatar
Shaka
Captain
Captain
 
Posts: 1545
Joined: Tue May 26, 2009 3:58 pm
Location: Bedfordview - Johannesburg

Postby Buckweed » Wed Mar 10, 2010 5:31 pm

hieso is ietsie wat dalk biki lig op die onderwerp kan skyn


Image


Image


Image


Image
The Gods do not deduct from a mans alloted lifespan the amount of time spent hunting or fishing!!!!
User avatar
Buckweed
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 51
Joined: Sun Dec 20, 2009 1:00 pm
Location: Pretoria

Postby Buckweed » Wed Mar 10, 2010 5:35 pm

eish ja, ek sien Ludwig en ek het omtrent op dieselfde tyd gepost. Daai links wat hy gee daso wys banja moi!
The Gods do not deduct from a mans alloted lifespan the amount of time spent hunting or fishing!!!!
User avatar
Buckweed
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 51
Joined: Sun Dec 20, 2009 1:00 pm
Location: Pretoria

Postby FX » Thu Mar 11, 2010 1:16 pm

ludwig wrote:Ek het iets gekry wat jou dalk van waarde kan wees FX. Gaan kyk bietjie hier:

http://www.best-venison.com/processing.html

http://www.africahunting.com/hunting-fo ... -game.html

Laasgenoemde artikel het 'n redelike volledige beskrywing in hoe om wildvleis te werk.



UITSTEKEND, EKS REGTIG LUS OM DIT TE TRAAI
I LOVE ANIMALS, THEIR DELICIOUS
User avatar
FX
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 311
Joined: Sun Feb 22, 2009 5:07 pm
Location: potchefstroom

Postby Big D » Thu Mar 11, 2010 3:54 pm

FX, daar is net 2 dinge wat ek vir jou wil se, as jy wil begin jou eie vleis werk: Eerstens, die maklikste manier om aan die gang te kom, is om te begin met die natuurlike lyne/kurwes van die spier. Jy sal sien, daar is soos 'n vlies wat die spiere aan mekaar vas hou, sny die "vlies" stukkend, dan sal jy sien, sulke "lompe" vleis/spiere kom los. Van daar af, kan jy nou jou steaks sny, stirfry ens. van sny. Soos ek se dis 'n "begin manier" om die "anatomie", as ek dit so kan stel, te leer ken van 'n dier. As jy nou by tjops, wors ens wil uitkom, wel dan moet jy natuutlik die regte gereedskap he. Maar try die, dit werk nogals goed in die begin :wink:
Die 2de, en DIE mees belangrikste, reel wat jy moet onthou is, die kant van die bok wat nie oe het nie, moet jy BAIE mooi skoon maak, anders het dit 'n regte k@k smaak :?
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Postby FX » Fri Mar 12, 2010 9:39 am

Die 2de, en DIE mees belangrikste, reel wat jy moet onthou is, die kant van die bok wat nie oe het nie, moet jy BAIE mooi skoon maak, anders het dit 'n regte k@k smaak :?




:lol: :lol: dankie ek sal dit ingedagte hou
I LOVE ANIMALS, THEIR DELICIOUS
User avatar
FX
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 311
Joined: Sun Feb 22, 2009 5:07 pm
Location: potchefstroom

Postby bow007 » Wed Aug 04, 2010 8:36 am

Ja, dit kom natuurlik... as dit dit eers een keer gedoen het is dit maklik
"I do not hunt for the joy of killing but for the joy of living, and the inexpressible pleasure of mingling my life however briefly, with that of a wild creature that I respect, admire and value."

Bowtech Allegiance '07, 73lbs, 29"
Winner's Choice string
Truglo 5pin sight
NAP drop-away
308fps with 432gr Beaman Arrows

Elite GT500, 81#, 29"
VaporTrail Drop-away
User avatar
bow007
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1068
Joined: Mon Sep 14, 2009 11:11 pm
Location: Nelspruit

Next

Return to Meat Processing