Coldsteel Messe

The true passion of every hunter

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Postby theedge » Tue Sep 02, 2008 7:53 pm

Zeus jy moet maar maak soos johanvn As die geleentheid nie kom nie maak maar geleentheid om die mes te gebruik :twisted: :twisted:
Face up to Fear
Live out your Dreams
Image
User avatar
theedge
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1032
Joined: Tue Oct 23, 2007 11:42 pm
Location: OK PE Jagveld

Postby Titus » Tue Sep 02, 2008 8:43 pm

Fucius, ek sal self nie mind as iemand 'n oorskiet benchmade in my rigting gooi nie. Ek sal help vensters was. :lol:
Titus
 

Postby TiNkErBeLL » Fri Mar 06, 2009 6:31 pm

Ek dink Cold steel maak puik messe! Ek het ook 'n paar CRKTs, Kershaws en Spydercos maar my Cold steel messe is my gunsteling!!
Martin Slayer X @ 70# & 31 1\2" Draw length
Easton Axis Dangerous Game FMJ @ 704 gr
Slick Trick 100 grain Magnum
User avatar
TiNkErBeLL
Private
Private
 
Posts: 30
Joined: Mon Oct 13, 2008 2:42 pm
Location: Pretoria

Postby J van Wyk » Mon Mar 09, 2009 6:59 am

TiNkErBeLL wrote:Ek dink Cold steel maak puik messe! Ek het ook 'n paar CRKTs, Kershaws en Spydercos maar my Cold steel messe is my gunsteling!!


Hennie ek is onder die indrik dat die joburgleapords jou messe gesteel het laas week.
ImageImage
PSE - Xforce 75# 29" Draw Lenght
PSE - Shark 60# 29" Draw Lenght
User avatar
J van Wyk
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 900
Joined: Mon Aug 27, 2007 3:02 pm
Location: Alberton

Postby Fender » Mon Mar 09, 2009 7:09 am

Hulle maak goeie messe. My gunsteling bly tog spyderco oor die ease of opening get daai gat in die blade, maar daars niks fout met cold steel nie.
***********************
*BOWTECH 101st Airborne*
*Make DEAD Sure*
***********************
User avatar
Fender
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 635
Joined: Thu Jul 17, 2008 5:29 pm
Location: Middelburg (MP)

Postby Titus » Mon Mar 09, 2009 7:57 am

Fender as jy hou van maklik oop en toemaak, dan sal jy die CRKT M16 reeks baie geniet. :shock: 8)
Titus
 

Postby Fender » Mon Mar 09, 2009 8:38 am

Danks Titus. Ek hou van tacticals en die mes wat ek dra moet vinnig en met een hand kan oopmaak. Vir die van julle wat ook van tacticals hou gaan kyk gerus na Ka-bar se desert mule tanto!
***********************
*BOWTECH 101st Airborne*
*Make DEAD Sure*
***********************
User avatar
Fender
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 635
Joined: Thu Jul 17, 2008 5:29 pm
Location: Middelburg (MP)

Re: Coldsteel Messe

Postby Military & Security E » Sat Sep 12, 2009 10:20 am

Zeus wrote:Het verlede week my `n coldsteel mes gekop by Sharp Edge in JHB
Die roach Belly. Lyk na ordentlike mes. Het nog nie kans gehad om dit uit te toets nie.......... Opinie oor coldsteel messe??????


Hoop nie jy het meer as R180 vir jou mes betaal nie???
Military & Security E
Private
Private
 
Posts: 22
Joined: Thu Aug 07, 2008 2:38 pm
Location: Pretoria

Postby bow007 » Sun Jul 18, 2010 4:57 pm

Baie goeie messe... probeer LA Arms, dink hul is in Rivonia. Baie goedkoper... hul voer direk in
"I do not hunt for the joy of killing but for the joy of living, and the inexpressible pleasure of mingling my life however briefly, with that of a wild creature that I respect, admire and value."

Bowtech Allegiance '07, 73lbs, 29"
Winner's Choice string
Truglo 5pin sight
NAP drop-away
308fps with 432gr Beaman Arrows

Elite GT500, 81#, 29"
VaporTrail Drop-away
User avatar
bow007
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1068
Joined: Mon Sep 14, 2009 11:11 pm
Location: Nelspruit

Previous

Return to Hunting Knives

cron