MESSE TEEN GOEIE PRYSE

The true passion of every hunter

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

MESSE TEEN GOEIE PRYSE

Postby INSPECTOR-GADGET » Thu Oct 22, 2009 11:14 pm

Ek het afgekom op 'n winkel, LA Arms in Riviera (Soutpansberg weg) Pretoria, wat messe teen BAIE goeie pryse verkoop.

Handelsmerke wat hulle onder andere aanhou - CRKT, Buck, Gerber, AITOR, Smith and Wesson.

Ek het n CRKT Hammond Cruiser mes gekoop teen ongeveer 60% van wat Sharp Edge vra.

Die ouens daar lewer goeie diens en vir die geweer-manne bied hulle ook uitstekende herstelwerk ens.
INSPECTOR-GADGET
Recruit
Recruit
 
Posts: 4
Joined: Sat Oct 03, 2009 7:07 am
Location: JOHANNESBURG

Postby johanj » Fri Oct 23, 2009 8:32 am

Het hulle miskien 'n webtuiste of 'n katalogus. Ek is in die mark vir 'n spesifieke mes - http://www.leatherman.com/knives/huntin ... teens.aspx - maar die R2500 prys is bietjie rof so nou soek ek iets soortgelyk.
Always strive for Quality-of-Life....
Hoyt Alphamax 35 - 70# - 31"DL
Hoyt Alpha Elite - 60# - 30"DL
User avatar
johanj
Captain
Captain
 
Posts: 1670
Joined: Fri Jun 26, 2009 1:19 pm
Location: Paarl, Cape Town

Postby impact » Fri Oct 23, 2009 8:36 am

my skoonpa het so n leatherman dis nou n baaaaie nice mes daai ek dink hyt 1800 betaal vir hom ek sal hom n lui gee en hoor waar hy hom gekoop het
User avatar
impact
Major
Major
 
Posts: 1998
Joined: Fri May 16, 2008 1:53 pm

Postby INSPECTOR-GADGET » Fri Oct 23, 2009 9:31 am

JohanJ[Het hulle miskien 'n webtuiste of 'n katalogus. Ek is in die mark vir 'n spesifieke mes - http://www.leatherman.com/knives/huntin ... teens.aspx - maar die R2500 prys is bietjie rof so nou soek ek iets soortgelyk.

So ver ek weet het hulle nie 'n webtuiste nie. Hulle voer direk van Amerika af in. Ek het nie enige Leathermans by hulle gesien nie, maar weet hy wag vir nog een besending om in te kom.


INSPECTOR-GADGET
Recruit
Recruit
 
Posts: 4
Joined: Sat Oct 03, 2009 7:07 am
Location: JOHANNESBURG

Postby GrootWildJagter » Sun Oct 25, 2009 11:12 pm

Andy hulle is altyd hulpvaardig en vriendelik
Elite Synergy 80#
Carbon Express 75-90
NAP Spitfire XP
G5 Striker
Cobra Slide sight
User avatar
GrootWildJagter
Captain
Captain
 
Posts: 1522
Joined: Wed Jan 16, 2008 12:16 pm

Postby marthinus » Thu Jul 29, 2010 4:43 pm

Ek het vir 'n ruk daar naby gebly terwyl ek swot, baie hulpvaardig en gaaf.
marthinus
Private
Private
 
Posts: 44
Joined: Wed Jul 28, 2010 9:47 pm
Location: Oos-Rand


Return to Hunting Knives