1ste een pas klaar gemaak

The true passion of every hunter

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

1ste een pas klaar gemaak

Postby HR81 » Thu Mar 25, 2010 1:29 pm

Skinner utility messie.

Handvatsel is Kauri hout van New Zealand af met rooi liners gepin met brass tube, handvatsel is so 7cm lank. Lem is O1 van n ou cleaver af.

Skede is leer gevorm en gebak, die stukkie roos kwarts is daar omdat my vrou die mes vir haarself toe geien het :lol:

Sal op volgende messe n bietjie dieper van n eerste bevel sit voor ek die sekondere bevel op sit, ekt myself so bietjie misgis met hoeveel staal nog moet weg toe ek die edge opgesit het.

Image

Image

Image
Stil soos n landmyn...
HR81
Specialist
Specialist
 
Posts: 201
Joined: Fri Feb 13, 2009 2:33 pm
Location: Brackenfell

Postby impact » Thu Mar 25, 2010 2:14 pm

blitong kou gan nou baie lekerder wees baie mooi man
User avatar
impact
Major
Major
 
Posts: 1998
Joined: Fri May 16, 2008 1:53 pm

Postby Psycho » Thu Mar 25, 2010 3:40 pm

Baie nice, waner vat jy orders????
PSE Bowmadness XS
User avatar
Psycho
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 302
Joined: Fri Mar 14, 2008 2:24 pm
Location: East Rand - Kempton Park

Re: 1ste een pas klaar gemaak

Postby Hoekstes » Thu Mar 25, 2010 5:03 pm

HR81 wrote:Skede is leer gevorm en gebak, die stukkie roos kwarts is daar omdat my vrou die mes vir haarself toe geien het :lol:


Jy is seker baie lief vir jou vrou! Ek is te bang om vir myne 'n mes te gee - veral 'n Skinner!
Mathews Switchback XT, 28", 70 lbs
Gold Tip Big Game 100+ 307.4 gr
Tru Glo Range Rover Sight
Truball Stinger Release
Image
User avatar
Hoekstes
Corporal
Corporal
 
Posts: 110
Joined: Tue Dec 22, 2009 9:16 am
Location: Mariental, Namibië

Postby HR81 » Thu Mar 25, 2010 5:30 pm

haha, wel ja ek is...

Kom laat ek dit so stel, sy het die mes gevat, ekt dit nie vir haar gegee nie.
Maak toe maar die skede om by vroukie te pas en nie by myself nie.
Stil soos n landmyn...
HR81
Specialist
Specialist
 
Posts: 201
Joined: Fri Feb 13, 2009 2:33 pm
Location: Brackenfell

Postby theedge » Thu Mar 25, 2010 9:50 pm

Nice nice
Face up to Fear
Live out your Dreams
Image
User avatar
theedge
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1032
Joined: Tue Oct 23, 2007 11:42 pm
Location: OK PE Jagveld

Postby Big D » Fri Mar 26, 2010 8:29 am

Baie smart chom, wel gedaan!!
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Postby HR81 » Fri Mar 26, 2010 9:39 am

Thanx julle.

Psycho soek jy een haha...

Dis O1 so gaan bietjie meer sorg kort as jou ander tipe super stale soos hulle dit noem.

Ek heat treat in my braai met n blaasbalk en dan in die oond om te temper so werk tot op nie magneties vir hard en temper dan na n strooi kleur om die lem omtrent reg te kry...

Dit is meer speel op die oomblik maar het nou n anvil gekry en is besig om aan n forge te werk...
Stil soos n landmyn...
HR81
Specialist
Specialist
 
Posts: 201
Joined: Fri Feb 13, 2009 2:33 pm
Location: Brackenfell

Postby Psycho » Fri Mar 26, 2010 10:52 am

Wel as die prys reg is kan ons altyd gesels. Wil ook graag so iets maak, maarhet nie tyd of die regte gereedskap nie. So ja gooi n prys dan praat ons, en onthou, ek is arm export clerk ne......
PSE Bowmadness XS
User avatar
Psycho
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 302
Joined: Fri Mar 14, 2008 2:24 pm
Location: East Rand - Kempton Park

Postby HR81 » Fri Mar 26, 2010 11:47 am

Daars so paar goedjies op die design wat ek graag wil verander.

n Vol flat grind met meer van n kurwe in die sny kant. Miskien so klein bietjie dunner staal en die hanvatsel so bietjie langer, op die oomblik le die handvatsel se agterste kurwe net so teen die agterste kussing van my palm. Maar as jy van hom hou soos hy is kan ons dit ook doen, ek het nog die template.

Ek sal gaan dink en jou laat weet wat ek besluit teen Maandag...
Stil soos n landmyn...
HR81
Specialist
Specialist
 
Posts: 201
Joined: Fri Feb 13, 2009 2:33 pm
Location: Brackenfell

Postby Psycho » Fri Mar 26, 2010 11:55 am

Nee hy is reg net, wat weet ek nou in elk geval van messe af, anders dat hy skerp moet wees, en jy die buur man se katte kan....... ooooppppssss amper praat ek nou my bek verby. Ek stuur vir jou n pm met my kontak details op as jy so wil praat.
PSE Bowmadness XS
User avatar
Psycho
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 302
Joined: Fri Mar 14, 2008 2:24 pm
Location: East Rand - Kempton Park

Postby bow007 » Sun Jul 18, 2010 4:43 pm

HR81, ek gaan bietjie krap aan 'n ontwerp en dit vir jou aanstuur. Ek wou nog altyd my eie mes vervaardig en het al baie ontwerp.

Dalk kan jy daarna kyk en vir my jou opinie gee t.o.v materiaal ens?
"I do not hunt for the joy of killing but for the joy of living, and the inexpressible pleasure of mingling my life however briefly, with that of a wild creature that I respect, admire and value."

Bowtech Allegiance '07, 73lbs, 29"
Winner's Choice string
Truglo 5pin sight
NAP drop-away
308fps with 432gr Beaman Arrows

Elite GT500, 81#, 29"
VaporTrail Drop-away
User avatar
bow007
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1068
Joined: Mon Sep 14, 2009 11:11 pm
Location: Nelspruit

Postby HR81 » Mon Jul 19, 2010 9:14 am

Stuur maar aan dan praat ons... :wink:
Stil soos n landmyn...
HR81
Specialist
Specialist
 
Posts: 201
Joined: Fri Feb 13, 2009 2:33 pm
Location: Brackenfell

Postby johanj » Mon Jul 19, 2010 10:00 am

Dis nou 'n ba gat vrou wat sommer haar eie skinner wil he sodat sy haar eie bok kan afslag......... of verstaan ek dinge verkeerd :wink:
Always strive for Quality-of-Life....
Hoyt Alphamax 35 - 70# - 31"DL
Hoyt Alpha Elite - 60# - 30"DL
User avatar
johanj
Captain
Captain
 
Posts: 1670
Joined: Fri Jun 26, 2009 1:19 pm
Location: Paarl, Cape Town

Postby Johanvn » Mon Jul 19, 2010 11:15 am

Geluk :)

Daar is darem maar niks soos jou eerste mes maak en dan gebruik nie!
Build a man a fire, and he'll be warm for the night. Set a man on fire, and he'll be warm for the rest of his life. ... -Terry Pratchett-

Matthews DXT.
User avatar
Johanvn
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 925
Joined: Mon Jul 23, 2007 10:28 pm
Location: Port Elizabeth


Return to Hunting Knives

cron