Van's Custom knives

The true passion of every hunter

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Van's Custom knives

Postby Vanknife » Wed Jun 02, 2010 11:37 pm

Manne Kyk n bietjie na die messe wat ons maak en as ek sê ons dan bedoel ek ek en my Seun Ivan van der merwe Ek is n lid van die Suid Afrikaanse mes makers gilde en ons doen alles self van Damascus staal tot met graveering goud in lê en ook Scrim So as jy jou troefee wil vas vang vir die res van jou lewe laat weet dan doen ons dit met graagte.

Ons bied ook kursus aan vir mes maak, dit is n Hand’s on kursus wat beteken dat ons verskaf die materiaal en jy maak self die mes onder ons toesig. En ek kan enige-een waarborg dat hy sal trots wees op sy mes . Daar is net een ding waarteen ek graag wil waarsku die gogga kan raak byt dat sit jy weer met n koors soos jag en hê siekte.

Image

Image


Image




Image

Cheers
Last edited by Vanknife on Thu Jun 03, 2010 1:24 pm, edited 1 time in total.
Gentleman's jewelery
Vanknife
Private
Private
 
Posts: 25
Joined: Sun May 30, 2010 6:34 pm
Location: Pretoria

Postby Oakley » Thu Jun 03, 2010 7:48 am

Hey ek like hulle kwaai!!

Waar laat maak julle die lemme??of kry jy die lem amper klaar en maak hom net skerp?

Sal graag so iets wil doen, maar wil self ald die snywerk, en tempering ens ens doen. vertel bietjie meer van die prosesse. Waar leer ek meer oor die klub
Oakley
Private
Private
 
Posts: 42
Joined: Thu Aug 06, 2009 6:18 pm
Location: Pretoria

Postby jcdup » Thu Jun 03, 2010 7:51 am

Regtig baie mooi :)

PS: Het gou die foute met die twee fotos reggemaak--Tip: Moenie spasies in die file name gebruik nie. Indien wel, vervang die spasie met %20 in die image tag.
~
In the end time will tell...
User avatar
jcdup
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 2267
Joined: Fri Jun 29, 2007 8:33 pm
Location: Kempton Park

Postby ludwig » Thu Jun 03, 2010 9:14 am

Sjoe, dis baie mooi VAN. Veral daai 3rde foto se messe. Ek wil nog eendag vir my so 'n mes koop!!
"All our knowledge has its origins in our perceptions" ~ Leonardo da Vinci
User avatar
ludwig
Brigadier General
Brigadier General
 
Posts: 3717
Joined: Tue Jul 03, 2007 7:13 am
Location: Centurion

Postby AHBH » Thu Jun 03, 2010 9:39 am

Baie mooi en vertel ons meer van die kursus (build along)
Luke 6:31 is the rule I live by
I did not climb up the food chain to eat plants
Mathews DXT
User avatar
AHBH
Specialist
Specialist
 
Posts: 245
Joined: Sat Feb 16, 2008 5:14 pm
Location: verkieslik in die bos (PE)

Postby johanj » Thu Jun 03, 2010 3:32 pm

Baie mooi messe daardie.
Always strive for Quality-of-Life....
Hoyt Alphamax 35 - 70# - 31"DL
Hoyt Alpha Elite - 60# - 30"DL
User avatar
johanj
Captain
Captain
 
Posts: 1670
Joined: Fri Jun 26, 2009 1:19 pm
Location: Paarl, Cape Town

Dankie Manne

Postby Vanknife » Thu Jun 03, 2010 5:41 pm

Dankie vir die Komplimente,

Die ding werk so met die Kursus. Die vaste lem kursus beloop 2 dae en dit sluit al die materiaal in vir wat ons noem n biltong mes wat n klienerige messie is met n 75mm lem. Die staal wat ons gebruik is meestal 12c27 wat n sweedse staal is en dit werk lekker en hou n goeie sny vlak. Al die werk word deur die persoon self gedoen met die hulp en bystand van my of Ivan (my Seun) die resultate en tevredenheid word gewaarborg, in die 26 Jaar wat ek mes maak het ek al baie opgewonde en self verbasende gesigte gesien.

Hier is nog n paar foto's en ook van Knipmesse.

Image
Image
Image
Image
Image

Groete
Gentleman's jewelery
Vanknife
Private
Private
 
Posts: 25
Joined: Sun May 30, 2010 6:34 pm
Location: Pretoria

Postby theedge » Thu Jun 03, 2010 8:42 pm

NEE NOU MAAK JY NIE MOOI NIE. Het vir my vrou gese ek is klaar met messe nou weet ek nie meer so mooi nie. BAIE NETJIES. Wat van so prys of twee
Face up to Fear
Live out your Dreams
Image
User avatar
theedge
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1032
Joined: Tue Oct 23, 2007 11:42 pm
Location: OK PE Jagveld

Postby jcdup » Thu Jun 03, 2010 8:50 pm

theedge wrote:NEE NOU MAAK JY NIE MOOI NIE. Het vir my vrou gese ek is klaar met messe nou weet ek nie meer so mooi nie. BAIE NETJIES. Wat van so prys of twee


He He He

Nou is twee van ons in die moeilikheid :D :D
~
In the end time will tell...
User avatar
jcdup
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 2267
Joined: Fri Jun 29, 2007 8:33 pm
Location: Kempton Park

Postby ludwig » Fri Jun 04, 2010 7:10 am

Jo jo, daai is baie mooi Van. Daai een met die indiaan chief se kop op is 'n pragstuk. Die mes net onder hom ook! Nee, jy mag maar hoor :wink:
"All our knowledge has its origins in our perceptions" ~ Leonardo da Vinci
User avatar
ludwig
Brigadier General
Brigadier General
 
Posts: 3717
Joined: Tue Jul 03, 2007 7:13 am
Location: Centurion

Postby impact » Fri Jun 04, 2010 8:07 am

shoe dis mooi
User avatar
impact
Major
Major
 
Posts: 1998
Joined: Fri May 16, 2008 1:53 pm

Van's Custom knives

Postby Vanknife » Fri Jun 04, 2010 3:33 pm

Dankie Manne,
Vir die wat wil gaan kyk hoe dat die messe gemaak word jul is welkom om n draai te maak by die werkswinkel ons maak alles self, Lemme handvatsels, Skedes en Mooimaak. Die adres is 673 Florauna straat Florauna Pretoria Noord
My seun se naam is Ivan, Ek sal eers vanaf die 15 Julie daar wees vir so n maand of so.

Cheers

"VAN"
Gentleman's jewelery
Vanknife
Private
Private
 
Posts: 25
Joined: Sun May 30, 2010 6:34 pm
Location: Pretoria

Re: Van's Custom knives

Postby AHBH » Fri Jun 04, 2010 5:10 pm

Vanknife wrote:Dankie Manne,
Vir die wat wil gaan kyk hoe dat die messe gemaak word jul is welkom om n draai te maak by die werkswinkel ons maak alles self, Lemme handvatsels, Skedes en Mooimaak. Die adres is 673 Florauna straat Florauna Pretoria Noord
My seun se naam is Ivan, Ek sal eers vanaf die 15 Julie daar wees vir so n maand of so.

Cheers

"VAN"

'n mens kan seker nie net daar onverwags opdaag nie of hoe? gee ons 'n kontaknommer asseblief om 'n afspraak te maak of bestellings te plaas.
Luke 6:31 is the rule I live by
I did not climb up the food chain to eat plants
Mathews DXT
User avatar
AHBH
Specialist
Specialist
 
Posts: 245
Joined: Sat Feb 16, 2008 5:14 pm
Location: verkieslik in die bos (PE)

Kontak No: van Ivan

Postby Vanknife » Fri Jun 04, 2010 6:57 pm

Ivan is veronderstel om 24 uur daar te wees maar hy is n jong man met baie :scratch: :braai: planne so ek sal voorstel bel eers net om seker te maak. Sy Tel. No: is 083 384 9238

Cheers

"VAN"
Gentleman's jewelery
Vanknife
Private
Private
 
Posts: 25
Joined: Sun May 30, 2010 6:34 pm
Location: Pretoria

Postby Dirty Harry » Mon Jun 07, 2010 10:52 am

Hell ek het nie woorde nie,dis baie mooi.Ek sal my hele maand se "pay" blaas. :thumb:
Dirty Harry
Private
Private
 
Posts: 16
Joined: Tue Apr 13, 2010 3:03 pm
Location: Springs

Next

Return to Hunting Knives

cron