Lanskey

The true passion of every hunter

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Lanskey

Postby Wilhelm Meyer » Wed Jun 23, 2010 8:56 pm

Wat dink julle van die Lanskey slypstene?
Oorweeg dit om vir my 1 te kry.
Of is daar iets beter op die mark?
Hoyt Vector Turbo 70lb 30"
Wilhelm Meyer
Private
Private
 
Posts: 19
Joined: Thu Jun 17, 2010 4:26 pm
Location: Jefferysbaai Oos Kaap. Fourways. Gauteng

Postby ventera1 » Wed Jun 23, 2010 9:08 pm

Ek het 'n Lanskey stel en hulle werk baie lekker, maar as ek nou sou koop sou ek eerder die Warthog V-Sharp Multi edge koop.
Kyk hier onder:
http://www.v-sharp.com/product_details_ ... ductID=108
Adriaan Venter

Bowtech Assasin
Apex 4-pin sight
Vapour Trail Limb Driver Rest
10 inch Limbsaver Modular Stab
Carbon Express Piledriver Arrows 500 gr
271 FPS and 81 Feet Pounds

Image
User avatar
ventera1
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 793
Joined: Fri Jul 10, 2009 2:49 pm
Location: Centurion

Postby Wilhelm Meyer » Thu Jun 24, 2010 8:04 am

Dankie.Ek het 1 vam my messe deur n vriend laat slyp met sy lanskey stel en daai mes was nog nooit so skerp nie.
Hoyt Vector Turbo 70lb 30"
Wilhelm Meyer
Private
Private
 
Posts: 19
Joined: Thu Jun 17, 2010 4:26 pm
Location: Jefferysbaai Oos Kaap. Fourways. Gauteng

Postby Andre van Tonder » Thu Jun 24, 2010 12:16 pm

Dalk was dit 'n gebruikersprobleem, maar my pa het jare terug 'n Lansky stel gekkoop. Dit het goed gewerk, maar oor tyd het die plastiek gebreek waar die gidsstafies vasgeskroef word.

Ek het die stene met Gatco stene vervang en nog nooit weer enige prbleme gehad nie.

Ek dink nie dit maak saak watter van die stelsels mens gebruik nie ... hulle werk almal goed. Sommige gaan dalk net effens langer hou as ander.
It is by doing today what others won't that we will have tomorrow what others don't
User avatar
Andre van Tonder
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1458
Joined: Tue Jun 24, 2008 1:47 pm
Location: Nelspruit

Postby FX » Thu Jun 24, 2010 12:47 pm

Andre ek stem saam met jou dat van die ouer stelle begin oop breek het aan die agterkant waar jy die gids stafie vasdraai,
my pa het sy stel seker in 1990 gekry en hy het effens krakies gemaak aan die agterkant,
ek het so 4 jaar terug vir my 'n lanskey stel gekoop, ek draai my lanskey vas dat hy hop en hy bars nognie, lyk ook nie of hy sal nie
Ek gebruik my lansky seker 1 keer elke 2weke om my leatherman's skerp te maak en ander jag messe, hy maak enige ding goed skerp

om te verseker dat jou stene lank hou, gebruik genoeg olie.

ekt geen ondervinding met die Warthog stelle nie maar ek glo hulle is net so effektief
I LOVE ANIMALS, THEIR DELICIOUS
User avatar
FX
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 311
Joined: Sun Feb 22, 2009 5:07 pm
Location: potchefstroom

Postby nomad » Thu Jun 24, 2010 2:15 pm

Ek het 'n Lansky so paar jaar terug gekry maar moet se ek het heeltemal
op gehou om dit te gebruik na ek geleer het om n Diafold daimond stone
te gebruik. http://www.dmtsharp.com/products/diafold.htm ek het die
Coarse/Fine kombinasie.

Die Lansky is vir my "limited". Net my opinie

Groete

Tony
Heartwood Bosbok 52lbs 30#
PSE Kingfisher Recurve 50lbs 30#
Easton PowerFlight 340, 489grn
User avatar
nomad
Specialist
Specialist
 
Posts: 283
Joined: Thu Oct 04, 2007 12:05 pm
Location: Knysna

Postby SV MAD » Thu Jun 24, 2010 2:47 pm

Ek sien Lansky het die boksie met die verskillende stafies in en hulle is ongeveer van R400 af op by verskillende plekke.

Dan sien ek Lansky het ook die "klamp" een. Watter een werk die beste? Het gekyk na die Warthogs, hulle is nog so bietjie duur vir my...
Elite Energy 35
80lb, 28.5DL.
Arrows: CE CXL 350 300fps (ABO), CE Piledriver 300 550gr (jag)

Hoyt Vantage Elite Plus
53lb, 28DL
Easton Eclipse X7 (Indoor)
User avatar
SV MAD
Captain
Captain
 
Posts: 1555
Joined: Tue Apr 13, 2010 12:05 pm
Location: Midrand

Postby ventera1 » Thu Jun 24, 2010 3:10 pm

Ek't die Lansky met die clamp en 3 verskillende stafies. Hulle werk baie lekker. Ek is gelukkig met myne, al hoekom ek a Wardhog sal wil he is omdat dit iets nuuts is. Ek hou van nuwe goed!
Adriaan Venter

Bowtech Assasin
Apex 4-pin sight
Vapour Trail Limb Driver Rest
10 inch Limbsaver Modular Stab
Carbon Express Piledriver Arrows 500 gr
271 FPS and 81 Feet Pounds

Image
User avatar
ventera1
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 793
Joined: Fri Jul 10, 2009 2:49 pm
Location: Centurion

Postby Guardian » Sat Jun 26, 2010 3:19 pm

Die verskil is dat die Lansky 'n schlepp is om op te stel en te slyp met die olie en omdraai al die tyd. Myne lê al baie lankal in die kas (het ook al stene gebreek waar die stafies aanheg).
Die Warthog "V"-Sharp is vir messe slyp verskriklik eenvoudig, effektief en maklik om te gebruik en jy gebruik geen olie nie.
Ek slyp 4 messe met hom in dieselfde tyd as een op die Lansky.
Vir broadheads is die Warthog "V"-Sharp nie geskik nie, dan moet jy die gewone Warthog slyper kry.
Ek slyp my Montecs op 'n plat Lansky steen met olie en dit werk baie goed.
Bowtech Reign 6 & Experience
600gn arrows
User avatar
Guardian
Major General (Moderator)
Major General (Moderator)
 
Posts: 4013
Joined: Sun Jul 08, 2007 2:05 pm
Location: Gold Coast, Australia

Postby Wilhelm Meyer » Mon Jun 28, 2010 12:09 am

Dis juis hkm ek die Lanskey oorweeg,dan kan ek my broadheads ook slyp.
Hoyt Vector Turbo 70lb 30"
Wilhelm Meyer
Private
Private
 
Posts: 19
Joined: Thu Jun 17, 2010 4:26 pm
Location: Jefferysbaai Oos Kaap. Fourways. Gauteng

Postby Guardian » Mon Jun 28, 2010 11:03 pm

Ek het baie jare broadhead lemme met my Lansky geslyp en dit werk baie goed vir los lemme en vaste 2 lem broadheads.
As ek moes kies en dit in die hande kon kry, sou ek eerder die Gatco slyp sisteem gekry het. Dis dieselfde as die Lansky, behalwe die metaal stafies heg loodreg agter in die plasties vd steen in wat sterker is en nie so maklik afbreek soos die Lansky s'n nie.
Bowtech Reign 6 & Experience
600gn arrows
User avatar
Guardian
Major General (Moderator)
Major General (Moderator)
 
Posts: 4013
Joined: Sun Jul 08, 2007 2:05 pm
Location: Gold Coast, Australia

Postby VdW » Tue Jun 29, 2010 7:04 am

Ek het Saterdag een van die vir my broadheads gaan koop :

http://www.sharpedge.co.za/components/c ... e3be94.jpg

Hy werk nogal heel lekker.
VdW
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1219
Joined: Sun Nov 09, 2008 12:44 pm

Postby ventera1 » Tue Jun 29, 2010 10:01 am

VdW wrote:Ek het Saterdag een van die vir my broadheads gaan koop :

http://www.sharpedge.co.za/components/c ... e3be94.jpg

Hy werk nogal heel lekker.


Waar het jy hom gekoop? Werk hy vir messe ook?
Adriaan Venter

Bowtech Assasin
Apex 4-pin sight
Vapour Trail Limb Driver Rest
10 inch Limbsaver Modular Stab
Carbon Express Piledriver Arrows 500 gr
271 FPS and 81 Feet Pounds

Image
User avatar
ventera1
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 793
Joined: Fri Jul 10, 2009 2:49 pm
Location: Centurion

Postby VdW » Tue Jun 29, 2010 10:16 am

By Sharp Edge in Sandton (R90.00). Hulle se jy kan messe met hom net weer edge gee maar daai lippies is nie baie groot nie. Ek kan Slick Tricks skerp maak sonder om hulle uit mekaar te haal.
VdW
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1219
Joined: Sun Nov 09, 2008 12:44 pm

Postby ventera1 » Tue Jun 29, 2010 10:32 am

VdW wrote:By Sharp Edge in Sandton (R90.00). Hulle se jy kan messe met hom net weer edge gee maar daai lippies is nie baie groot nie. Ek kan Slick Tricks skerp maak sonder om hulle uit mekaar te haal.


Dankie
Adriaan Venter

Bowtech Assasin
Apex 4-pin sight
Vapour Trail Limb Driver Rest
10 inch Limbsaver Modular Stab
Carbon Express Piledriver Arrows 500 gr
271 FPS and 81 Feet Pounds

Image
User avatar
ventera1
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 793
Joined: Fri Jul 10, 2009 2:49 pm
Location: Centurion

Next

Return to Hunting Knives