Lanskey

The true passion of every hunter

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Postby SV MAD » Tue Jun 29, 2010 7:49 pm

Ek het ook daardie BH sharpener gesien op sharpedge se site, glo my, as ek Donderdag land van London af gaan ek sommer een kry, ek loer al 'n rukkie vir een...
Elite Energy 35
80lb, 28.5DL.
Arrows: CE CXL 350 300fps (ABO), CE Piledriver 300 550gr (jag)

Hoyt Vantage Elite Plus
53lb, 28DL
Easton Eclipse X7 (Indoor)
User avatar
SV MAD
Captain
Captain
 
Posts: 1555
Joined: Tue Apr 13, 2010 12:05 pm
Location: Midrand

Postby stix » Thu Jul 15, 2010 11:32 am

Hoe skerp is julle lemme nadat julle die Lansky Sharpedge gebruik het manne?

Voor ek koop wil ek eers mooi uitvind.

Dankie
Monster MR7 27" 65#, 261F/ps
Spott Hogg Right On
Piledrive 350 100gn point with 5" feathers
QAD BoneCollector Arrow Rest
User avatar
stix
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 319
Joined: Wed Jul 15, 2009 10:21 am
Location: Alberton

Postby marthinus » Thu Jul 29, 2010 4:54 pm

Ek skeer met my messe


Hier is 'n goeie webwerf wat vir mens wys wat met 'n lem gebeur met verskillende slyp metodes.

http://sharpeningtechniques.blogspot.com/

Die Lansky kan dalk vir jou perfek wees, maar vir ander nie, dit is alles persoonlikke smaak. Die systeem wat ek nou al gesien het op internationale forums wat die beste resultaat gee is 'n Edge Pro, maar dit is flippen duur.

Persoonlik gebruik ek die Lansky om my messe te slyp tot 17* per kant, dan hou ek dit skerp met 'n Lansky Turn Box kit (baie soortgelyk aan 'n Spyderco Sharpmaker) op 20* wat 'n 'micro bevel' maak. Daarna vat ek bietjie leer en Braso. Dan hoef ek nie konstant die mes vas te maak, olie ens ens. Vat te veel tyd. Hier is wat ek bereik met my metode:

Burger EXK1 met N690 staal.
Image

Chris Reeve Insingo met S30V (nog nie tot 17* geslyp, net vir haar 'n mooi speeil sny oppervlakte gegee)
Image
Image

As jy 'n lansky will koop koop die een met diamant slypstene. Dit maak die werk net soveel maklikker. Veral met internationale maatskappye wat al hoe meer staal tipes gebruik wat 'wear risistant' is. :lol:
marthinus
Private
Private
 
Posts: 44
Joined: Wed Jul 28, 2010 9:47 pm
Location: Oos-Rand

Postby VdW » Fri Jul 30, 2010 7:45 am

Marthinus - ek kyk daai lemme so - ek dink ek laai so een keer 'n maand
my messe en na elke jag my broadheads daar by jou af. Sodra jy dan nou klaar is met die goedtjies dan laat weet my dan kom haal ek hulle weer by jou .....?
VdW
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1219
Joined: Sun Nov 09, 2008 12:44 pm

Postby bow007 » Fri Jul 30, 2010 8:27 am

Ek gebruik ook 'n Lansky en kan my armhare na die tyd skeer... nog nie enige probleme gehad nie. Jy moet net geduldig wees.

Martinus... ek hou v jou skerp lemme... kan ek my goed ook kom aflaai?
"I do not hunt for the joy of killing but for the joy of living, and the inexpressible pleasure of mingling my life however briefly, with that of a wild creature that I respect, admire and value."

Bowtech Allegiance '07, 73lbs, 29"
Winner's Choice string
Truglo 5pin sight
NAP drop-away
308fps with 432gr Beaman Arrows

Elite GT500, 81#, 29"
VaporTrail Drop-away
User avatar
bow007
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1068
Joined: Mon Sep 14, 2009 11:11 pm
Location: Nelspruit

Postby marthinus » Fri Jul 30, 2010 11:55 am

VdW en bow007.

Ek se julle manne wat. laat ek net klaar maak met my studies en dan sal ek dit vir julle doen. Ek is huidiglik in a stywe situasie met my studies en probeer dit nou afgehandle kry. Behoort by die einde van September op die laatste klaar te wees as alles reg verloop.
marthinus
Private
Private
 
Posts: 44
Joined: Wed Jul 28, 2010 9:47 pm
Location: Oos-Rand

Postby Wilhelm Meyer » Wed Aug 04, 2010 11:20 am

Yes...

Het toe vir my n 5steen Lanskey gekry.........
Hoyt Vector Turbo 70lb 30"
Wilhelm Meyer
Private
Private
 
Posts: 19
Joined: Thu Jun 17, 2010 4:26 pm
Location: Jefferysbaai Oos Kaap. Fourways. Gauteng

Postby VdW » Fri Sep 10, 2010 1:31 pm

8) Ek het die Warthog onder beheer !! Gisteraand die GM wat ek die
koedoe mee geskiet het, so skerp gemaak dat ek die hare op arm
geskeer het!! Eers saggies op die diamant steen en to gestrop met die leer.
VdW
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1219
Joined: Sun Nov 09, 2008 12:44 pm

Previous

Return to Hunting Knives