Kershaw

The true passion of every hunter

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Kershaw

Postby Wilhelm Meyer » Mon Jul 12, 2010 8:44 pm

Wil hoor wat dink die manne van Kershaw messe?

Ek het n Kershaw Colt2 knipmes en is nogal handig in die veld.
Hoyt Vector Turbo 70lb 30"
Wilhelm Meyer
Private
Private
 
Posts: 19
Joined: Thu Jun 17, 2010 4:26 pm
Location: Jefferysbaai Oos Kaap. Fourways. Gauteng

Postby Roger » Tue Jul 20, 2010 2:38 pm

Ek het n Kershaw Antelope Hunter II. Baie happy met hom. Goeie kwaliteit vir n billike prys.

Roger!
Get Serious, Get HOYT !!
Hoyt Rampage XT BlackOut 72#
User avatar
Roger
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 871
Joined: Mon Jun 21, 2010 2:23 pm
Location: Welkom, FS

Postby bow007 » Tue Jul 20, 2010 4:14 pm

Redelike goeie messe... dink jy kan amper beter kry as jy na ander vervaardigers kyk. Dalk 'n handgemaakte mes...
"I do not hunt for the joy of killing but for the joy of living, and the inexpressible pleasure of mingling my life however briefly, with that of a wild creature that I respect, admire and value."

Bowtech Allegiance '07, 73lbs, 29"
Winner's Choice string
Truglo 5pin sight
NAP drop-away
308fps with 432gr Beaman Arrows

Elite GT500, 81#, 29"
VaporTrail Drop-away
User avatar
bow007
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1068
Joined: Mon Sep 14, 2009 11:11 pm
Location: Nelspruit

Postby ventera1 » Tue Jul 20, 2010 6:19 pm

Dit is baie goeie messe. My probleem is net jy betaal vir die naam ook. Ek glo jy kan net sulke goeie messe by plaaslike manne kry.
Praat met vanknife hier op die forum. Hy maak baie mooi messe.
Adriaan Venter

Bowtech Assasin
Apex 4-pin sight
Vapour Trail Limb Driver Rest
10 inch Limbsaver Modular Stab
Carbon Express Piledriver Arrows 500 gr
271 FPS and 81 Feet Pounds

Image
User avatar
ventera1
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 793
Joined: Fri Jul 10, 2009 2:49 pm
Location: Centurion

Postby theedge » Tue Jul 20, 2010 8:34 pm

ventera1 wrote:Dit is baie goeie messe. My probleem is net jy betaal vir die naam ook. Ek glo jy kan net sulke goeie messe by plaaslike manne kry.
Praat met vanknife hier op die forum. Hy maak baie mooi messe.
Stem met jou saam kershaw maak lekker messe maar dan kan n man n mes kry wat bou jou pas Handmade en amper vir dieselfde prys
Face up to Fear
Live out your Dreams
Image
User avatar
theedge
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1032
Joined: Tue Oct 23, 2007 11:42 pm
Location: OK PE Jagveld

Postby Wilhelm Meyer » Tue Jul 20, 2010 8:59 pm

Ek moet se dit is my 2de kershaw,die 1ste 1 se punt van die lem het afgebreuk.
Het die mes terug gestuur en moes 6maande wag vir n nuwe 1 en so 2jaar later breuk my
huidige 1 se punt ook af.
Het die lem toe n ronde punt gemaak en dit werk nogal lekker om mee afteslag.
Hoyt Vector Turbo 70lb 30"
Wilhelm Meyer
Private
Private
 
Posts: 19
Joined: Thu Jun 17, 2010 4:26 pm
Location: Jefferysbaai Oos Kaap. Fourways. Gauteng

Postby bow007 » Tue Jul 20, 2010 9:18 pm

Jy sien... ek's amper seker dat 'n ahndgemaakte mes met 'n lekker lem sal jou dekades se werksverigting gee... sonder gebreekte lemme! Kershaw is a goeie mes maar jy betaal regtig meer vir die prys
"I do not hunt for the joy of killing but for the joy of living, and the inexpressible pleasure of mingling my life however briefly, with that of a wild creature that I respect, admire and value."

Bowtech Allegiance '07, 73lbs, 29"
Winner's Choice string
Truglo 5pin sight
NAP drop-away
308fps with 432gr Beaman Arrows

Elite GT500, 81#, 29"
VaporTrail Drop-away
User avatar
bow007
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1068
Joined: Mon Sep 14, 2009 11:11 pm
Location: Nelspruit

Postby VdW » Wed Jul 21, 2010 7:12 am

Ek mag dalk verkeerd wees maar 'n Kershaw knipmes gaan baie goedkooper wees as 'n handgemaak knipmes en dit is hulle waarborg : "Kershaw products are guaranteed for the lifetime of the original owner " so kwaliteit is ook nie 'n probleem nie.

Die handgemaakte een gaan weer mooier wees maar dan kom ons weer by die prys verskil in. "n Groot Kershaw kos net oor die R 500.00 rand. Jy gaan nie sommer vir daai geld 'n hand gemaakte mes kry nie. (As ek verkeerd is gee my asb kontak details dat ek my bestelling kan in sit :wink: )
VdW
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1219
Joined: Sun Nov 09, 2008 12:44 pm

Postby marthinus » Thu Jul 29, 2010 4:36 pm

Kershaw is goeie messe en hulle is al lank op die mark vir 'n rede, maar dit is iets anders om 'n handgemaakte mes te he wat jy weet vir jou gemaak is. Jy ondersteun 'n Suid Afrikaaner en help om brood op sy tafel te sit. Die vriendskap wat mens met 'n mes maker kan he kan nie waarde aangeheg word nie.

Mens betaal min vir die naam eindlik, dit gaan oor kwaliteid. Jy skeep nie af op jou boog nie en jy soek goeie kwaliteid konstruksie en detail. Selfde geld vir jou mes.
marthinus
Private
Private
 
Posts: 44
Joined: Wed Jul 28, 2010 9:47 pm
Location: Oos-Rand

Postby game killer » Tue Aug 10, 2010 7:49 pm

Kershaw is n baie goeie mes en hy kom al jare,maar daar is lokale mesmakers wat net so goeie produk kan vervaardig teen n billike prys
I LIKE TO BOOGSKIET Mathwes is maar net die baas...........
game killer
Corporal
Corporal
 
Posts: 116
Joined: Fri Nov 13, 2009 8:12 pm
Location: OHRIGSTAD


Return to Hunting Knives