SAK

The true passion of every hunter

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

SAK

Postby HR81 » Thu Jul 22, 2010 11:08 am

Of Swiss Army knifes vir die wat wil...

Weet van julle manne wat in die weermag was dalk of ons weermag ooit die oukies met die Ali hef geissue het?

Ek het so tyd terug n tweedehandse Alox Soldier gekoop op n mark en het vandag uitgevind dat die nommers op die skild n Nato issue nommer is.
Die nommers is 7349-18-400-2426 die 5de en 6de nommers is blykbaar n land kode en 18 is SA so die mes is deur die weermag geissue.

Ek sal graag meer inligting wil kry soos wanneer en aan watter soldate dit geissue was so as iemand bietjie meer inligting het sal dit gaaf wees.
Stil soos n landmyn...
HR81
Specialist
Specialist
 
Posts: 201
Joined: Fri Feb 13, 2009 2:33 pm
Location: Brackenfell

Postby hawkster » Thu Jul 22, 2010 12:19 pm

ek was in die weermag en het nie n mes gekry nie. tensy dit vir die Spes magte gegee was??
The Challenge of the Hunt is why Bow Hunters Hunt!!
Image
User avatar
hawkster
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 2133
Joined: Wed Jul 09, 2008 9:53 am
Location: Rustenburg

Postby Jakkas » Thu Jul 22, 2010 12:30 pm

Het jy al Prof. Google gevra?
~
Bowtech Destroyer 350, 71#, 30"draw
GT Big Game 100+
150gr Samurai 2 Blades
547gr @ 281fps = 96KE
User avatar
Jakkas
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 1996
Joined: Fri Jul 06, 2007 10:36 am
Location: Dubai, UAE

Postby HR81 » Thu Jul 22, 2010 12:42 pm

hmm nog nie. Sal gou check wat hy uitspoeg.
Stil soos n landmyn...
HR81
Specialist
Specialist
 
Posts: 201
Joined: Fri Feb 13, 2009 2:33 pm
Location: Brackenfell

Postby Jakkas » Fri Jul 23, 2010 8:30 pm

Net so terloops. Ek het twee van daai messe, wat ek by my pa gekry gekry het. Albei was Weermag issue en volgens my pa het nie een van hulle nommers op wat hy kan sien nie. Die goed le daar by die huis by hom. :?
~
Bowtech Destroyer 350, 71#, 30"draw
GT Big Game 100+
150gr Samurai 2 Blades
547gr @ 281fps = 96KE
User avatar
Jakkas
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 1996
Joined: Fri Jul 06, 2007 10:36 am
Location: Dubai, UAE

Postby Andre van Tonder » Fri Jul 23, 2010 10:07 pm

Die wat mens by SAWI gekoop het, het van die nommers opgehad.

Ek het een daar gekoop as dienspligtige, maar dit het lank reeds na daardie groot geheime plek vir messe in die hemel gegaan.
It is by doing today what others won't that we will have tomorrow what others don't
User avatar
Andre van Tonder
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1458
Joined: Tue Jun 24, 2008 1:47 pm
Location: Nelspruit

Postby Jakkas » Sat Jul 24, 2010 7:32 am

Dalk is myne fake! :cry:
~
Bowtech Destroyer 350, 71#, 30"draw
GT Big Game 100+
150gr Samurai 2 Blades
547gr @ 281fps = 96KE
User avatar
Jakkas
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 1996
Joined: Fri Jul 06, 2007 10:36 am
Location: Dubai, UAE

Postby HR81 » Mon Jul 26, 2010 11:19 am

Het intussen so bietjie meer uitgevind en daai oukies was geissue aan SA weermag maar almal het hulle seker nie gekry nie.

Verder was hulle vervaardig tussen 1989 en 2002 en is blykbaar taamlik skaars.

So myne is nou in early retirement...
Stil soos n landmyn...
HR81
Specialist
Specialist
 
Posts: 201
Joined: Fri Feb 13, 2009 2:33 pm
Location: Brackenfell

Postby HR81 » Mon Jul 26, 2010 11:22 am

Image

Image

So paar fotos
Stil soos n landmyn...
HR81
Specialist
Specialist
 
Posts: 201
Joined: Fri Feb 13, 2009 2:33 pm
Location: Brackenfell

Postby bow007 » Mon Jul 26, 2010 8:36 pm

Ja, my niggie se skoonpa het blykbaar ook een. Dit was 'army issue'
"I do not hunt for the joy of killing but for the joy of living, and the inexpressible pleasure of mingling my life however briefly, with that of a wild creature that I respect, admire and value."

Bowtech Allegiance '07, 73lbs, 29"
Winner's Choice string
Truglo 5pin sight
NAP drop-away
308fps with 432gr Beaman Arrows

Elite GT500, 81#, 29"
VaporTrail Drop-away
User avatar
bow007
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1068
Joined: Mon Sep 14, 2009 11:11 pm
Location: Nelspruit


Return to Hunting Knives