Handgemaakte 'Skinner'

The true passion of every hunter

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Postby killzone » Tue Oct 26, 2010 12:03 pm

Baie netjies ! Ek hou van die horisontale sakkie ;-). Sorry vir die Haai-Jack. Lyk my messe gaan so hand aan hand met ons gemeentskap. Dalk kan ons 'n " Trophy Room " opsit en almal kan spog met hulle Lemme ??? :-)
PSE X-Force . Slicktricks. Bowhunter's C.O.P
User avatar
killzone
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1451
Joined: Fri Jul 06, 2007 1:33 pm
Location: Mpumalanga

Postby HR81 » Tue Oct 26, 2010 12:24 pm

Ja nee, daai is nogal nie n sleg idee nie...

Vir die wat sou belangstel ek het n interest thread begin vir al die manne wat gese het hul soek een...
Stil soos n landmyn...
HR81
Specialist
Specialist
 
Posts: 201
Joined: Fri Feb 13, 2009 2:33 pm
Location: Brackenfell

Postby HR81 » Tue Oct 26, 2010 12:29 pm

BowtechD wrote:Ek het 'n paar groot tande.

Maar ek wil gou weet, is dit nie dalk idee om bv nou die tand te vat, netjies in die middel deur te sny sodat jy dan twee kante het (kompleet as jy van kant af kyk) en dan die lem in die middel te sit en dan vas te maak nie?

Of selfs die dikte van die lem te neem en dan met bv grinder lekker diep tot so 5cm van punt af te grind sodat die lem inpas sonder dat die tande heeltemal deurgesny is en dan dit vas te sit nie.

Jammer as vraag nie sin maak nie maar ek weet glad nie hoe jul mense maak nie.


Ja jy sny die tand deur maar die rug kant moet plat wees om met die lem kontak te maak, of plat of jy moet dit vul met n epoxy en ek is nie mal daaroor nie, die ander konstruksie wat jy noem moet mens die 'tang' van die lem verander...
Stil soos n landmyn...
HR81
Specialist
Specialist
 
Posts: 201
Joined: Fri Feb 13, 2009 2:33 pm
Location: Brackenfell

Postby marthinus » Thu Oct 28, 2010 7:23 pm

HR81 wrote:Hi Marthinus, ek het nie die lem gemaak nie, ek het hom so n tyd terug op BB gekry en net die handvatsel opgesit. Dit is 440C.

Ek is nog lig jare van so n hollow grind af...


Ja nee toemar ek ook! Het onlangs 'n 'bushcraft' mes vir my gemaak en probeer 'n 'Scandinavian' 'bevel' probeer op sit.....toe maak ek 'n konveks!!!

440C is goeie staal. Hoogs vlek bestand en kan 'n baie goeie lem hou!
marthinus
Private
Private
 
Posts: 44
Joined: Wed Jul 28, 2010 9:47 pm
Location: Oos-Rand

Postby bow007 » Sun Oct 31, 2010 4:04 pm

Ek voel so geinspireerd, ek wil sommer ook begin messe maak! Weet net nie waar ek die tyd sal kry nie!
"I do not hunt for the joy of killing but for the joy of living, and the inexpressible pleasure of mingling my life however briefly, with that of a wild creature that I respect, admire and value."

Bowtech Allegiance '07, 73lbs, 29"
Winner's Choice string
Truglo 5pin sight
NAP drop-away
308fps with 432gr Beaman Arrows

Elite GT500, 81#, 29"
VaporTrail Drop-away
User avatar
bow007
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1068
Joined: Mon Sep 14, 2009 11:11 pm
Location: Nelspruit

Postby Super Sakkie » Wed Dec 15, 2010 2:13 pm

Dis nou 'n handige klein messie. En uitstekende vakmanskap. :D
Super Sakkie
Private
Private
 
Posts: 23
Joined: Mon Apr 26, 2010 2:12 pm

Previous

Return to Hunting Knives

cron