Skinner interest thread

The true passion of every hunter

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Skinner interest thread

Postby HR81 » Tue Oct 26, 2010 12:07 pm

Ok, so na die skinner wat bow007 by my geneem het, het n paar van julle belangstelling getoon so hierdie is nie n sales thread nie, ek wil net sien wie stel belang.

Die pryse sal bietjie meer wees aangesien die oorspronklike mes se lem amper 2 jaar terug gekoop was...

Nuwe pryse is soos gelys, asook n paar opsies wat ek kan kry.

Skinner original: R500.00 ingesluit is n hout handvatsel (sal opsies bysit as dit nader aan die tyd kom) asook n skede. Sal verkies om gewone heup skedes te maak maar ons praat later daaroor.

Image

Skinner utility: Selfde as original

Image

Skinner damaskus: R800.00 met selfde opsies as hier bo.

Image

Alle items hier bo kan ook met n been of horing hef kom, maar dit sal n uitwerking he op die pryse. Laat my weet wat jul wil he dan gesels ons.

Ek moet ook by se dat jul net daarop moet let dat as gevolg van my werk en familie lewe ek dit net doen as n stokperdjie, so sal beoog om die messe teen Maart 2011 klaar te he.

Die voorlopige lys van manne wat belang gestel het is as volg, so sit maar by of haal af en ons sal sien waarmee ons opeindig. Sit ook asseblief jul keuse van lem en hef materiaal by en voordat iemand vra, ek wag vir die sizes van die suppliers.

1- Impact
2- BigD
3- Jcdup
4-VdW
5- BowtechD

Mods ek hoop dit is in die regte plek as nie laat my maar weet en ek fix dit :wink:
Stil soos n landmyn...
HR81
Specialist
Specialist
 
Posts: 201
Joined: Fri Feb 13, 2009 2:33 pm
Location: Brackenfell

Postby jcdup » Tue Oct 26, 2010 12:43 pm

jcdup - Skinner Original (miskien 'n damascus ook, sal later besluit ;) )
~
In the end time will tell...
User avatar
jcdup
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 2267
Joined: Fri Jun 29, 2007 8:33 pm
Location: Kempton Park

Postby impact » Tue Oct 26, 2010 12:46 pm

impact - Skinner Original (miskien 'n damascus ook, sal later besluit )
User avatar
impact
Major
Major
 
Posts: 1998
Joined: Fri May 16, 2008 1:53 pm

Postby bow007 » Tue Oct 26, 2010 1:14 pm

Jul sal nie spyt wees nie manne... lekker messie!
"I do not hunt for the joy of killing but for the joy of living, and the inexpressible pleasure of mingling my life however briefly, with that of a wild creature that I respect, admire and value."

Bowtech Allegiance '07, 73lbs, 29"
Winner's Choice string
Truglo 5pin sight
NAP drop-away
308fps with 432gr Beaman Arrows

Elite GT500, 81#, 29"
VaporTrail Drop-away
User avatar
bow007
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1068
Joined: Mon Sep 14, 2009 11:11 pm
Location: Nelspruit

Postby VdW » Tue Oct 26, 2010 1:37 pm

vdw - Skinner Original
VdW
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1219
Joined: Sun Nov 09, 2008 12:44 pm

Postby Guardian » Tue Oct 26, 2010 11:18 pm

Ek sal ook 'n skinner original met hout hef neem, dankie !
Bowtech Reign 6 & Experience
600gn arrows
User avatar
Guardian
Major General (Moderator)
Major General (Moderator)
 
Posts: 4014
Joined: Sun Jul 08, 2007 2:05 pm
Location: Gold Coast, Australia

Postby BowtechD » Wed Oct 27, 2010 8:21 am

Stel belang in dalk beide maar met Vark tande as opsie
BowtechD
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 401
Joined: Fri Jun 18, 2010 4:12 am
Location: Centurion

Postby waynehans » Wed Oct 27, 2010 8:23 am

Skinner met hout ASB!
Hoyt CRX 35 80# 29"
Apex Axim 6 Pin, Trophy Taker Prong Horn rest
Easton St Axis Nano 300 125gr Slick Trick Std

Hoyt Vantage Elite Plus 56# 29"
Sureloc Supreme 400
Trophy Taker Spring Steel
Fuse 34" Carbon Connection Stabiliser
Fuse Carbon VFR side Bars
Easton ACE 430
Carter Attraction S
User avatar
waynehans
Corporal
Corporal
 
Posts: 192
Joined: Thu Jun 05, 2008 2:28 pm
Location: Vereeniging

Postby Big D » Wed Oct 27, 2010 9:20 am

Skinner Damaskus Samblief mette hout handvatsel (hout tipes beskikbaar?) Wil net bevestig, die damakus lem sal lyk soos die prentjie van die damaskus staal, maw, die lem punt sal "ronder" wees as die skinner original?
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Postby HR81 » Wed Oct 27, 2010 9:49 am

Ja, die foto is van die supplier so ek hoop hy gaan so lyk :wink:

Houte beskikbaar sal ek nog bevestig, sal seker so teen Maandag laat weet wat ek als kan kry.
Stil soos n landmyn...
HR81
Specialist
Specialist
 
Posts: 201
Joined: Fri Feb 13, 2009 2:33 pm
Location: Brackenfell

Postby henried » Wed Oct 27, 2010 12:14 pm

:offtopic: .....Ek wil nie die topic hijack nie....

My ondervinding met slag is net so min soos met W/S. Kan iemand dalk 'n topic oop maak waar julle die aanwendings van die messe kan bespreek.

Vraag:
Wat maak die skinner beter om mee te slag as my knipmes????

Die mes lyk mooi maar ek verstaan nie die praktiese aanwending nie :?: :?: :?:
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1995
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Postby VdW » Wed Oct 27, 2010 12:42 pm

Hy het 'n kort ronder lem met 'n punt wat bietjie op wys, wat beteken jy sal nie sommer per ongeluk die binne goed of die vel stukkend steek nie.
VdW
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1219
Joined: Sun Nov 09, 2008 12:44 pm

Postby HR81 » Wed Oct 27, 2010 12:50 pm

Daar is absoluut niks vout met jou knipmes nie ou maat...

n 'Dedicated' skinner gee jou so bietjie meer beheer oor die proses. Die lem het n lang curve en skerp punt wat maak dat jy in die kleiner areas kan inkom en met lang egalige hale kan sny deur die lem te rol van agter na voor.
Korter lem en handvatsel verleen ook meer beheer oor die punt van die lem deurdat jy jou grip kan 'choke' en so voorkom dat die ding rond gly.

Op die einde van die dag is dit maar net minder snywerk as met n knipmes waar jy nie regtig die reguit deel van die lem gebruik in die slag werk nie. Plus jy kan nooit te veel messe he nie :wink:

Vir fotos van n slag mes wat tot vandag toe nog baie gewild is in die US en UK gaan kyk bietjie hier... Nessmuk

Die ou het Amerika plat getravel met n geweer en 3 lemme, n knipmes vir eet en kerf, n grote vir sny en slag en n double bit byl...
Stil soos n landmyn...
HR81
Specialist
Specialist
 
Posts: 201
Joined: Fri Feb 13, 2009 2:33 pm
Location: Brackenfell

Postby Big D » Wed Oct 27, 2010 12:59 pm

VdW wrote:Hy het 'n kort ronder lem met 'n punt wat bietjie op wys, wat beteken jy sal nie sommer per ongeluk die binne goed of die vel stukkend steek nie.


100% reg. Met 'n knipmes word gewoonlik 'n baie fyner hoek gekies om hom teen te sluip, wat beteken is dat die lem baie skerper is, as 'n standaard afslag mes, wat soos WdW gese het, noggals 'n probleem kan wees, veral naby die pens. 'n Kleiner hoek, beteken 'n skerper lem, maar die outjies bly nie altyd so lank skerp soos die messe wat gesluip is teen 'n groter hoek nie. Wat die "down side" is van 'n "te skerp 'n mes". Ek persoonlik hou glad nie van 'n TE skerp mes vir afslag nie, juis oordat ek 90% van my velle hou, en as my mes te skerp is, dan sny hy te maklik deur die vel, wat vir my 'n issue is. Baie ouens verskies ook natuurlik 'n mes met 'n "gut hook", vir obvious redes, dit help met die oop sny van die dier, veral met die oop sny van die vel by die pens, om potensieele fokapies te voorkom. Ook 'n knipmes is gewoonlik kleiner as 'n standaard afslag mes, en ek kan jou verseker, as jy 'n size bok soos 'n koedoe, eland of bwb, moet afslag met 'n knipmes, gaan jy jou @ss af sukkel, kleiner wild soos impala, blessies ens, is nou nie 'n probleem nie, meeste messe sal werk.
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Re: Skinner interest thread

Postby henried » Thu Aug 11, 2011 10:15 am

HR81 wrote:Skinner utility: Selfde as original

Image


Is daar nog van die messe beskikbaar en wat sal hulle nou prys?
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1995
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Next

Return to Hunting Knives

cron