Mesmaak is koning.

The true passion of every hunter

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Mesmaak is koning.

Postby WilBoog » Thu Dec 09, 2010 1:51 pm

Ek en ‘n paar pelle het toe einde November besluit om te gaan mes maak by Oom Van “Vanknnife” en sy seun Ivan “Red”.

Soos die engelse sê: "The most fun you can have with your clothes on!!”

Ek sal definitief hierdie aan enige iemand aanbeveel, ek het op skool laas so iets gemaak.
Die kursus is gepas vir die manne wat dit alles self wil\kan doen tot die ou wat so bietjie meer hulp nodig het.
Ivan het 'n hele paar keer van my multivlak grinds vir my gefix. As ek meer tyd gehad het is dit iets wat ek graag sou wou aanpak in my
eie garage.

Ons manne wat op die kursus was oorweeg dit sterk om volgende jaar weer te gaan om ‘n jagmes te loop maak.

Weereens dankie aan die Van de Merwes vir die heerlike naweek.

Hier volg ‘n paar kiekies, ons het begin met ‘n kaal stuk staal en alles van daar af self gedoen, net vergeet om fotos van die begin af te neem.

P.S. Ek weet daar was ouens op die forum wat ook wou gegaan het, maar ek het een aand oor 'n paar biere vir die ouens by die werk van die
kursus vertel en toe is almal sommer lus virrie ding.

Image

Image

Image

Image

Image
WilBoog
Private
Private
 
Posts: 25
Joined: Tue May 04, 2010 9:28 am

Postby johanj » Thu Dec 09, 2010 1:59 pm

baie oulik
Always strive for Quality-of-Life....
Hoyt Alphamax 35 - 70# - 31"DL
Hoyt Alpha Elite - 60# - 30"DL
User avatar
johanj
Captain
Captain
 
Posts: 1670
Joined: Fri Jun 26, 2009 1:19 pm
Location: Paarl, Cape Town

Postby henried » Thu Dec 09, 2010 2:16 pm

Nice!

Wat kos so 'n kursus?
Hoe lank was dit?
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1995
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Postby theedge » Thu Dec 09, 2010 7:14 pm

Baie netjies
Face up to Fear
Live out your Dreams
Image
User avatar
theedge
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1032
Joined: Tue Oct 23, 2007 11:42 pm
Location: OK PE Jagveld

Dankie vir die nuwe vriendskap

Postby Red » Fri Dec 10, 2010 10:47 pm

Hi , daar.

Wil net se dat julle baie goeie leerlinge is en almal goue sterretijies gekry het vir goeie prestasie.

Hou so aan en dankie vir die positiewe trugvoer.

Adjunk hoof Van Der Merwe

En net so terloops almal het met n onderskeiding geslaag.

Mes Groete
The Masters of any, is those who dedicate them to the difficult!!!!!
Red
Recruit
Recruit
 
Posts: 2
Joined: Sun Aug 01, 2010 3:44 pm
Location: Pretoria

Postby bow007 » Sun Dec 12, 2010 5:50 pm

Dis regtig baie nice... ek sal dit graag ook wil doen
"I do not hunt for the joy of killing but for the joy of living, and the inexpressible pleasure of mingling my life however briefly, with that of a wild creature that I respect, admire and value."

Bowtech Allegiance '07, 73lbs, 29"
Winner's Choice string
Truglo 5pin sight
NAP drop-away
308fps with 432gr Beaman Arrows

Elite GT500, 81#, 29"
VaporTrail Drop-away
User avatar
bow007
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1068
Joined: Mon Sep 14, 2009 11:11 pm
Location: Nelspruit

Postby Super Sakkie » Wed Dec 15, 2010 2:15 pm

Baie baie mooi. Daai mirror finish is darem ongelooflike harde werk met die hand. :shock: Vra my, ek weet.....
Super Sakkie
Private
Private
 
Posts: 23
Joined: Mon Apr 26, 2010 2:12 pm


Return to Hunting Knives