Life Christian Adventure - LCA

We as bowhunters want to make a difference by giving hope in what ever form to the needy.

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Re: Life Christian Adventure - LCA

Postby henried » Fri Jul 04, 2014 3:35 pm

Dankie Petrie van Grey Ghost Gear.
Attachments
image.jpg
image.jpg (122.88 KiB) Viewed 3283 times
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1991
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: Life Christian Adventure - LCA

Postby henried » Fri Jul 04, 2014 5:36 pm

Dankie PHASA.
Attachments
image.jpg
image.jpg (126.94 KiB) Viewed 3278 times
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1991
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: Life Christian Adventure - LCA

Postby henried » Sat Jul 05, 2014 1:36 pm

Dankie Safari & Outdoor
Attachments
S&O_Ruan.jpg
S&O_Ruan.jpg (143.83 KiB) Viewed 3266 times
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1991
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: Life Christian Adventure - LCA

Postby henried » Thu Oct 02, 2014 3:40 pm

Hierdie is 'n dogter wat ons help met haar matriekafskeid...
Attachments
Naels.jpg
Naels.jpg (72.29 KiB) Viewed 3193 times
Hare 5.jpg
Hare 5.jpg (55.89 KiB) Viewed 3193 times
Hare 4.jpg
Hare 4.jpg (43.63 KiB) Viewed 3193 times
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1991
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: Life Christian Adventure - LCA

Postby walkiestalkie » Fri Oct 03, 2014 6:45 am

Goeie werk Henrie, ek het nie geweet jy kan naels en hare ook doen nie, man van vele talente.

Nee grap sommer, is 'n voorreg om in iemand anders se lewe te kan insaai.
Me - Bowtech Invasion, 60#, 29" DL
Wife - Bowtech Insanity, 45#, 26" DL
Oldest daughter - Diamond infinite edge, 27#, 23.5" DL
Middle daughter - Diamond atomic, 16#, 19.5" DL
Youngest daughter - 14" DL but no bow yet

If you're not going to eat it, don't kill it
User avatar
walkiestalkie
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 470
Joined: Mon Dec 30, 2013 11:56 am

Re: Life Christian Adventure - LCA

Postby henried » Fri Oct 03, 2014 8:01 am

walkiestalkie wrote:Goeie werk Henrie, ek het nie geweet jy kan naels en hare ook doen nie, man van vele talente.

Nee grap sommer, is 'n voorreg om in iemand anders se lewe te kan insaai.


:D :D :D :D
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1991
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: Life Christian Adventure - LCA

Postby henried » Wed Oct 15, 2014 9:29 am

Hier is nog 'n foto van die matriekafskeid.
Attachments
IMG-20141014-WA002.jpg
IMG-20141014-WA002.jpg (39.76 KiB) Viewed 3140 times
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1991
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: Life Christian Adventure - LCA

Postby SV MAD » Wed Oct 15, 2014 10:35 am

Awesome Henrie
Elite Energy 35
80lb, 28.5DL.
Arrows: CE CXL 350 300fps (ABO), CE Piledriver 300 550gr (jag)

Hoyt Vantage Elite Plus
53lb, 28DL
Easton Eclipse X7 (Indoor)
User avatar
SV MAD
Captain
Captain
 
Posts: 1547
Joined: Tue Apr 13, 2010 12:05 pm
Location: Midrand

Re: Life Christian Adventure - LCA

Postby henried » Tue Jan 13, 2015 7:53 am

...
Attachments
LCAjpg.jpg
LCAjpg.jpg (222.52 KiB) Viewed 2953 times
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1991
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: Life Christian Adventure - LCA

Postby henried » Tue Mar 17, 2015 10:00 am

Die jag seisoen is op hande, as julle iets ekstra skiet en dit nie kan gebuik nie, sal ons meer as bly wees om dit vir iets goed aan te wend.
Attachments
LCA_jag.jpg
LCA_jag.jpg (71.64 KiB) Viewed 2741 times
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1991
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: Life Christian Adventure - LCA

Postby henried » Tue Mar 17, 2015 10:47 am

Hierdie is kort stories van wat LCA, met die hulp van jagters gedoen het oor die laaste 4 jaar…

Ons gee gereeld vleis vir ‘n veiligheids huis in Vanderbijlpark. Hierdie kinders is so erg deur hulle oures mishandel dat hulle weg gevat is…

Image

Deur die jare is daar heelwat jagters wat dood is, ons probeer een mal ‘n jaar, of met hulle verjaarsdae of Kersfees, vir hulle kinder geskenke stuur.

Image

Ons het ook al jagter of hulle gesin met mediese hulp gehelp. Iemand wat ‘n blywende indruk op my lewe gemaak het was Rob, PH in Mosambique for Lemetzi Safari . Hy het sy geveg met malaria einde 2013 verloor na amper ‘n jaar.

Image

Ek het jong seuns ontmoed…Hierdie is Andy, hy het in 2010 saam met my visgevang. Sy pa het 2 mande later selfmoord gepleeg en hy en sy susies in daai Desember weg gevat by hulle ma. In April van die volgende jaar het ek hom die laaste keer gesien. Hy is net weg.

Image

Daar is nog baie sulke stories. Dankie vir elke jagter en jagplaas wat dit moontlik gemaak het.
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1991
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: Life Christian Adventure - LCA

Postby Janus Smit » Tue Mar 17, 2015 11:04 am

Manne die wereld is boos - Henried kan jy my jou no sms dan reel ek sodra ons ekstra karkasse het om dit by jou te kry asb 082 562 5365 - sterkte met die awesome werk wat julle doen julle sal voorwaar geseend bly !!! :thumb: :thumb:
Destroyer 350
Krieghoff 470
Janus Smit
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 924
Joined: Fri Dec 28, 2012 8:08 am
Location: Middelburg Mpumalanga

Re: Life Christian Adventure - LCA

Postby henried » Wed Apr 15, 2015 9:53 am

Stories uit ons tydskrif...

Image

Image

Image
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1991
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: Life Christian Adventure - LCA

Postby henried » Mon May 04, 2015 8:45 am

Die Degenaar's se 10de vir die jag seisoen.
Die vleis gaan vir 'n veiligheids huis in Vanderbijlpark.

Image

Image

Image
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1991
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: Life Christian Adventure - LCA

Postby Big D » Mon May 04, 2015 9:58 am

great werk Henrie!!
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

PreviousNext

Return to Bowhunters AID

cron