Page 14 of 14

Re: Life Christian Adventure - LCA

PostPosted: Wed Jun 17, 2015 8:09 am
by henried
....

Re: Life Christian Adventure - LCA

PostPosted: Mon Jun 22, 2015 4:13 pm
by henried
Mooi eland as skenking gekry.

Re: Life Christian Adventure - LCA

PostPosted: Mon Jun 22, 2015 6:12 pm
by jcdup
Wonderlik!

Re: Life Christian Adventure - LCA

PostPosted: Mon Jun 22, 2015 8:59 pm
by Eraser
Wonderlik

Re: Life Christian Adventure - LCA

PostPosted: Tue Jun 23, 2015 1:25 pm
by henried
Dankie vir Marnus, op die forum, vir die seun klere wat hulle geskenk het.
Seuns klere is skaar, of op gedra teen die tyd wat ons dit kry... ;D

Hierdie is baie mooi en gaan aan die Bibi Hearts projek gegee word: https://www.facebook.com/bibihearts

Re: Life Christian Adventure - LCA

PostPosted: Wed Jun 24, 2015 11:57 am
by henried
Die eland word verwerk in mins, wors en biltong. Ons gaan ABO ondersteun met hulle uitryk projek.

http://africanbowhunting.org/3Di/article/9

Re: Life Christian Adventure - LCA

PostPosted: Wed Jun 24, 2015 5:30 pm
by Standaman
Die fotos maak n mens dink en waardeer wat jy het.
As ons dit nie met die oë sien nie dan is dit nie in ons gedagtes nie.
Ons span "Nock en Roll" sal definitief n bydrae maak by die volgende abo
Ek moet ook byse dat julle organisasie werklik goeie werk doen en julle sal eendag beloon word daarvoor
Baie dankie

Re: Life Christian Adventure - LCA

PostPosted: Fri Jun 26, 2015 7:50 am
by henried
Eland...
51kg Biltong
59kg Wors
62kg Mins

Re: Life Christian Adventure - LCA

PostPosted: Fri Jun 26, 2015 9:35 am
by henried
Standaman wrote:Die fotos maak n mens dink en waardeer wat jy het.
As ons dit nie met die oë sien nie dan is dit nie in ons gedagtes nie.
Ons span "Nock en Roll" sal definitief n bydrae maak by die volgende abo
Ek moet ook byse dat julle organisasie werklik goeie werk doen en julle sal eendag beloon word daarvoor
Baie dankie


Baie dankie.

Re: Life Christian Adventure - LCA

PostPosted: Sat Jul 18, 2015 7:43 pm
by henried
Pierre van ABO, en Ilanza van die Wespoort voedsel projek.

Re: Life Christian Adventure - LCA

PostPosted: Tue Jul 21, 2015 12:34 pm
by henried
henried wrote:Dankie vir Marnus, op die forum, vir die seun klere wat hulle geskenk het.
Seuns klere is skaar, of op gedra teen die tyd wat ons dit kry... ;D

Hierdie is baie mooi en gaan aan die Bibi Hearts projek gegee word: https://www.facebook.com/bibihearts


Van die klere is vir die seuns gegee.

Re: Life Christian Adventure - LCA

PostPosted: Tue Jul 28, 2015 1:36 pm
by henried
henried wrote:Die eland word verwerk in mins, wors en biltong. Ons gaan ABO ondersteun met hulle uitryk projek.

http://africanbowhunting.org/3Di/article/9


Van die gesinne wat die vleis gekry het.

Re: Life Christian Adventure - LCA

PostPosted: Tue Aug 25, 2015 3:36 pm
by henried
Ons jaarlikse finansiële state is klaar en ons moet dit net van die ouditeur ontvang. Dit sal so teen die einde van die maand op ons web site wees as iemand daarna wil kyk.

Re: Life Christian Adventure - LCA

PostPosted: Sun Jun 25, 2017 1:49 pm
by henried
LCA bestaan al amper 7 jaar, steeds kom meeste van ons skenkings van jagters.

https://youtu.be/NR5Ey9Ib1WM

Re: Life Christian Adventure - LCA

PostPosted: Thu Jul 13, 2017 8:40 am
by henried
Jagter skenk Kudu bul aan LCA , verwerk in mins en wors.
Wag tans vir bevestiging. maar beplan om dit vir 'n huis met 7 gestremde kinders te gee.