Some interesting world record facts

Discuss everything related to the History and evolution of archery....

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Some interesting world record facts

Postby ludwig » Fri Nov 21, 2008 9:29 am

The current World Record for the fastest arrow shot out of an unlimited compound bow is 588fps and is held by Kevin Strother (Elite Archery)

He also holds the current world record Unlimited Compound Regular Flight at 1320yds 1ft 3inches using razor blades for flecthing.

Kevin had this to say about the speed contest event:

Kevin Strother wrote:The NAA is the sponsor of the Speed and Flight contest, hasn't been one for a few years, no one is stupid enough to try and break my record, it is very dangerous shooting bows at hose weight with less than 1 grain per pound.

I am going to be shooting a "light" draw weight of 140-150# for my new speed record, I set the one I hold now on 180# and the flight record was on 195#, they do get a little harder to draw after 50-60 shots. I am getting"old".


Now that's pusing the envelope!! :lol:
"All our knowledge has its origins in our perceptions" ~ Leonardo da Vinci
User avatar
ludwig
Brigadier General
Brigadier General
 
Posts: 3717
Joined: Tue Jul 03, 2007 7:13 am
Location: Centurion

Postby hawkster » Fri Nov 21, 2008 9:57 am

hy stoot hom ververby........ek wonder maar net of hy ooit sal agter kom waner is dit te ver en hy val van die krans af

nogal Elite mmmmmm I rest my case
The Challenge of the Hunt is why Bow Hunters Hunt!!
Image
User avatar
hawkster
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 2133
Joined: Wed Jul 09, 2008 9:53 am
Location: Rustenburg

Postby ludwig » Fri Nov 21, 2008 10:06 am

Hawskter, as jy Kevin se posts gaan lees hieroor op die Elite Archery Forum, dan sal jy sien die ouens daar reken ook hy het 'n paar skroewe los. Hy het homself alreeds een keer deur die hand geskiet. Hy skiet 'n 14" pyl wat 132gr weeg uit 'n 32" boog met 'n spesiale brush rest. Kan jy dink die ontsaglike slag wat daai limbs moet maak. Dis basies 'n dry fire op 195# limbs :shock: :shock: Ja, ek sal sê die ou is bietjie kêns!
"All our knowledge has its origins in our perceptions" ~ Leonardo da Vinci
User avatar
ludwig
Brigadier General
Brigadier General
 
Posts: 3717
Joined: Tue Jul 03, 2007 7:13 am
Location: Centurion

Postby hawkster » Fri Nov 21, 2008 11:27 am

kens se jy vir my?? klink eerder of sy varkies op gepak het en getrek het........mal soos n haas om dit te doen.
kan dink daai limbs klap seker soos n 30-06 as daai skoot afgaan
The Challenge of the Hunt is why Bow Hunters Hunt!!
Image
User avatar
hawkster
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 2133
Joined: Wed Jul 09, 2008 9:53 am
Location: Rustenburg

Postby ludwig » Fri Nov 21, 2008 12:31 pm

hawkster wrote:kan dink daai limbs klap seker soos n 30-06 as daai skoot afgaan


:lol: Ek het presies dieselfde ding gedink.....dink daai riser verbreer so in jou hand jou stopsels in jou mond sal los skud :lol:
"All our knowledge has its origins in our perceptions" ~ Leonardo da Vinci
User avatar
ludwig
Brigadier General
Brigadier General
 
Posts: 3717
Joined: Tue Jul 03, 2007 7:13 am
Location: Centurion

Postby Neels » Fri Nov 21, 2008 1:41 pm

1320 yds is nogal 'n entjie om te skiet...
Dis net so oor 1km.

Hoe ver sal 'n standaard compound skiet? Se met IBO setup en IBO van 300ft/s? Uit die aard van die saak teen 45 grade hoek met die horison...
Guardian 70# 29"
Slick Tricks
505gr ST Axis
User avatar
Neels
Corporal
Corporal
 
Posts: 137
Joined: Wed May 14, 2008 11:54 am
Location: Rooikoppies

Re: Some interesting world record facts

Postby Jakkas » Fri Nov 21, 2008 2:06 pm

ludwig wrote:The current World Record for the fastest arrow shot out of an unlimited compound bow is 588fps and is held by Kevin Strother (Elite Archery)


Nee hel man! Dis sommer lawwe geid.......ek dink ook dat jou boog dalk soos 'n 30-06 gaan klink. Blik-emmer! :shock:
~
Bowtech Destroyer 350, 71#, 30"draw
GT Big Game 100+
150gr Samurai 2 Blades
547gr @ 281fps = 96KE
User avatar
Jakkas
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 1996
Joined: Fri Jul 06, 2007 10:36 am
Location: Dubai, UAE

Postby ludwig » Fri Nov 21, 2008 2:13 pm

Neels wrote:1320 yds is nogal 'n entjie om te skiet...
Dis net so oor 1km.

Hoe ver sal 'n standaard compound skiet? Se met IBO setup en IBO van 300ft/s? Uit die aard van die saak teen 45 grade hoek met die horison...


As ek moet raai sal ek dink die 700m merk is haalbaar met 'n standaard 70# boog met standaard setup in die mees gunstige omstandighede moontlik.
"All our knowledge has its origins in our perceptions" ~ Leonardo da Vinci
User avatar
ludwig
Brigadier General
Brigadier General
 
Posts: 3717
Joined: Tue Jul 03, 2007 7:13 am
Location: Centurion

Postby hawkster » Fri Nov 21, 2008 2:22 pm

so die volgende afleiding kan gemaak word

70# = 700m
80# = 800m
90#= 900m

:lol: :lol: :twisted:
The Challenge of the Hunt is why Bow Hunters Hunt!!
Image
User avatar
hawkster
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 2133
Joined: Wed Jul 09, 2008 9:53 am
Location: Rustenburg

Postby Jakkas » Fri Nov 21, 2008 2:25 pm

Nee ek weet darem nie.....he? Dink jy 'n mens sal so ver soos 700m kan skiet? Ek sou dink meer iets soos 400m na 500m toe. Het een van julle al so iets getry of raai julle net?
~
Bowtech Destroyer 350, 71#, 30"draw
GT Big Game 100+
150gr Samurai 2 Blades
547gr @ 281fps = 96KE
User avatar
Jakkas
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 1996
Joined: Fri Jul 06, 2007 10:36 am
Location: Dubai, UAE

Postby Neels » Fri Nov 21, 2008 2:30 pm

Ek sal dit een of ander tyd gaan probeer. Ek het dit al oorweeg, maar was skrikkerig omdat ek nie weet wat om te verwag nie.

Lyk my die range is 400-700m...???

80# Guardian met 505gr Axis nano's sal die toetstoersuting wees.
Volgende naweek... uitslae dan deur die daaropvolgende week!!!
Guardian 70# 29"
Slick Tricks
505gr ST Axis
User avatar
Neels
Corporal
Corporal
 
Posts: 137
Joined: Wed May 14, 2008 11:54 am
Location: Rooikoppies

Postby ludwig » Fri Nov 21, 2008 2:33 pm

Jakkas, ek kry nou nie die link nie...maar ek het iewers al gelees die wereld rekord met 'n standaard Fita boog op 60# is 600m. Dis maar hoekom ek afgelei het met 70# sal jy seker 700m kan haal, maximum. Maar dit sal 'n rekord wees. Ek dink 'n gewone 70# boog met gewone pyle oor 5gr/pond in alledaagste omstandighede sal seker so 500m haal dan. Het 700m opgesit as die maximum wereldrekord tipe standaard.
"All our knowledge has its origins in our perceptions" ~ Leonardo da Vinci
User avatar
ludwig
Brigadier General
Brigadier General
 
Posts: 3717
Joined: Tue Jul 03, 2007 7:13 am
Location: Centurion

Postby PRIVATE RYAN » Fri Nov 21, 2008 2:49 pm

Ek het 'n paar ou krom
alumium pyle in die lug
ingeskiet met my DXT.

Daar is twee probleme,
mens sien nie die pyl nie
en mens kan nie die pyl
kry nie.

Een van die werkers het die
pyls gekry, dit was seker
500m weg volgens my
vriend.

Trek maar so 20%
af :oops:
DXT
User avatar
PRIVATE RYAN
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 740
Joined: Tue Jul 03, 2007 9:56 pm

Postby ludwig » Fri Nov 21, 2008 2:57 pm

Ek weet die flu-flu's uit my Commander op 70# het so 100m gehaal. Maar daai ding kom met 'n reguit streep terug aarde toe. Gelukkig kan mens hom maklik sien en volg met die oog. En hoor :lol:
"All our knowledge has its origins in our perceptions" ~ Leonardo da Vinci
User avatar
ludwig
Brigadier General
Brigadier General
 
Posts: 3717
Joined: Tue Jul 03, 2007 7:13 am
Location: Centurion

Postby Jakkas » Fri Nov 21, 2008 3:25 pm

Die enigste probleem is net om 'n plek te kry om dit te try man, anders het ek al lank al! Ek sal graag wil weet hoe ver kan daai pyle gaan.
~
Bowtech Destroyer 350, 71#, 30"draw
GT Big Game 100+
150gr Samurai 2 Blades
547gr @ 281fps = 96KE
User avatar
Jakkas
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 1996
Joined: Fri Jul 06, 2007 10:36 am
Location: Dubai, UAE

Next

Return to Archery History