Excalibur Matrix 380 for sale

Discuss everything related to crossbows in general.....

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Excalibur Matrix 380 for sale

Postby Oelof » Thu Jul 10, 2014 7:34 pm

Hello almal,

Ek is nie seker of ek hier mag adverteer nie, maar sien n paar ouens het al.

Ek wil my splinternuwe Excalibur Matrix 380 kruisboog verkoop.

Hy is nog splinternuut, 5 maande terug gekoop. Dink nie ons het al meer as 50 pyle met hom geskiet nie.

Alles ingesluit:

Kruisboog
String pulling rope
4 pyle
Quiver
6 Nuwe boltcutter broadheads.

Hierdie is regtig die Hilux van alle kruisboe.

Ons het R 16 800 vir hom betaal, hulle gaan nou nuut vir so R 15 500.

Ek wil graak R 12 000 vir hom he. Onderhandelbaar...

Kontak my gerus.

oelof@hotmail.com
074 900 8639
Attachments
image.jpg
image.jpg (118.58 KiB) Viewed 494 times
image.jpg
image.jpg (109.43 KiB) Viewed 494 times
Oelof
Private
Private
 
Posts: 20
Joined: Wed Jul 09, 2014 6:07 pm

Re: Excalibur Matrix 380 for sale

Postby INGOZI » Thu Jul 10, 2014 8:14 pm

Sonder twyfel in my opinie die beste kruisboog ans op die mark, ontsaglik akkuraat en slaan soos 'n hamer.
Elite Archery Pro Staff - Winners Choice Pro Staff - Muzzy Pro Staff - Tightspot Pro Staff
Outdoor Field Writer
INGOZI
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1253
Joined: Mon Jul 02, 2007 8:15 pm
Location: Vryheid - KZN

Re: Excalibur Matrix 380 for sale

Postby Oelof » Thu Jul 10, 2014 8:20 pm

INGOZI wrote:Sonder twyfel in my opinie die beste kruisboog ans op die mark, ontsaglik akkuraat en slaan soos 'n hamer.


Verseker, ek wil hom eintlik nie verkoop nie. Hy is splinternuut... Maar ek soek regtig daai Sako!
Oelof
Private
Private
 
Posts: 20
Joined: Wed Jul 09, 2014 6:07 pm


Return to General Crossbow discussion

cron