crossbow gesoek

Discuss everything related to crossbows in general.....

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

crossbow gesoek

Postby janpse » Thu Oct 09, 2014 3:55 pm

wonder of iemand sal belangstel om n crossbow te ruil vir n compound boog ( mission graze)
rede hiervoor is dat ek die boog vir my vrou gekoop het om mee te jag maar sy nog nie so ver gekom nie (dink dit is n selfvertroue ding) bang om te kwes so ons het besluit om dit te ruil vir n kruisboog wat bietjie makliker behoort te wees ( sodoende kan die seuns ook skiet)
die boog is in n uitstekende kondisie het nog net field tips geskiet en omtrent so 150 van hulle ( true kilometers)
laat weet of julle belangstel :D :D :D
golf3@mtnloaded.co.za
Attachments
CAM00683.jpg
CAM00683.jpg (77.63 KiB) Viewed 944 times
CAM00682.jpg
CAM00682.jpg (78.4 KiB) Viewed 944 times
janpse
Recruit
Recruit
 
Posts: 3
Joined: Wed Oct 08, 2014 5:00 pm

Re: crossbow gesoek

Postby Bundu Bowshop - VHD » Fri Oct 10, 2014 2:19 pm

Jan,

Ons het 'n trade in program by Bundu Bowshop, waar jy 'n boog kan inruil op 'n ander. Gee ons 'n lui of stuur vir ons 'n epos as jy kans kry dan gesels ons.

+2734 980 1766
bows@bunduoutdoor.co.za
Bundu Outdoor & Bowshop
277 Heeren Street
Vryheid
3100
+2734 980 1766
User avatar
Bundu Bowshop - VHD
Private
Private
 
Posts: 23
Joined: Fri Oct 03, 2014 11:04 am


Return to General Crossbow discussion

cron