Swaarder Bolts

Discuss everything related to crossbows in general.....

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Swaarder Bolts

Postby HappyCamper » Sat Jul 18, 2009 3:05 pm

Wat is julle manne se opinie???

Ek het carbon CX bolts en my alumin bolts wat ek saam met die crossbow gekry het. Ek wil kyk hoe die crossbow perform met swaarder bolts en dink daar aan om my alumin bolts te modify om hulle swaarder te maak want ek gebryk hulle inelkgeval net vir teiken skiet.

Ek kry nie inserts vir hulle nie soos wat die boogjagters vir hulle pyle kry nie en ek het gelees dat party boogjagters was (wax) in hulle pyle sit om hulle swaarder te maak.

Wat daarvan as ek die voor en agter punt en end verwyder en n silicone gun vat en die nossle voor se gat so groot oop sny dat dit presies agter in die bolt ingaan en die ding vol silicone pomp en dan weer die punt en end op sit???

Ek is seker ek kan dit doen en regkry sonder om enige air bubbles binne in die bolt te kry wat sal verseker dat hy nog in flight geballenseer is.

My alumin bolts is in elkgeval net ver oefen en rondfoeter so dit is nie asof ek my gooie bolts gaan opvoeter nie.

Bolts is op die oomblik 465gr en ek dink ek gaan dit kan op druk tot oor die 600gr :shock: :shock: :shock: :shock:

Sien uit na wat julle te se het. :D :D :D :D



[/b]
Eastman Xbow 500LX Jag-maatjie
Gamo FX1000 Plaagbeheer
HappyCamper
Private
Private
 
Posts: 17
Joined: Wed Jun 10, 2009 5:25 pm
Location: Fourways, JHB

Postby JH HUNTER » Sat Jul 18, 2009 3:49 pm

Ek sal graag wil sien of dit werk.Kan nie sien hoekom dit nie kan werk,veral as jy die 170gr nap thunderhead voor op sit.
Die swaar punt sal sorg dat jou f.o.c. reg is.

Enigste manier gaan wees om dit self te toets.Jy sal gou agterkom as daar iets fout is met die flug van die pyl.
Mathews Monster XLR8 80# 30
Eastman Xforce 300 165#

We need more hunters,not fewer.....
I SUPPORT CROSSBOW HUNTING
User avatar
JH HUNTER
Specialist
Specialist
 
Posts: 217
Joined: Wed Feb 13, 2008 7:19 pm
Location: limpopo/tzaneen

Postby AHBH » Sun Jul 19, 2009 9:49 pm

Gaan vra gerus vir die ouens van archerytalk forumen crossbow nation forum hoe om dit te doen. Ek weet van die boogjagters sit carbon pyle of plastiese akwarium tipe pype in hul alluminium pyle.
Luke 6:31 is the rule I live by
I did not climb up the food chain to eat plants
Mathews DXT
User avatar
AHBH
Specialist
Specialist
 
Posts: 245
Joined: Sat Feb 16, 2008 5:14 pm
Location: verkieslik in die bos (PE)

Postby Ingwe » Mon Jul 20, 2009 9:29 am

Ek het Easton Excel's probeer vul met silicone. Dit het nie baie goed gewerk nie, en daar was 'n redelike groot verskil in gewig tussen die drie pyle wat ek probeer het.
Elite Envy 60#
Elite GTO 95#

Easton Dangerous Game FMJ 769gr
User avatar
Ingwe
Recruit
Recruit
 
Posts: 7
Joined: Thu Feb 19, 2009 12:04 pm
Location: Polokwane

Update

Postby HappyCamper » Sun Jul 26, 2009 12:58 pm

Nee wat dit gaan nie werk nie. :? :? :?

Ek het probeer, gelukkig eers met een van my alumin bolts wat gebuig is en dit heeltemal opgevoeter.

Duidelik is ek nog n Rookie, ek het gedink die agter punt kan ook uit skroef soos die voorste een en dan kon ek net die silicone deur pomp tot die bolt vol is, maaaarrr, die agterkant is ingepress, op die alumin bolts, weet nie van die carbon bolts nie, maar ek gaan nie dit op carbon probeer nie wil nie nog een opfoeter nie.

So leer mens maar.
Eastman Xbow 500LX Jag-maatjie
Gamo FX1000 Plaagbeheer
HappyCamper
Private
Private
 
Posts: 17
Joined: Wed Jun 10, 2009 5:25 pm
Location: Fourways, JHB

Postby JH HUNTER » Wed Nov 18, 2009 4:08 pm

Ek het my boog pyle easton axis korter gesny en binne in my kruisboog pyle gesit hulle pas mooi styf in,het sommer die insirt in gelos vir beter foc.

En hulle skiet nou net so akuraat soos my standaard pyle.Ek het hulle nog nie geweeg nie,maar hulle voel of hulle soo 650 grein weeg.
Mathews Monster XLR8 80# 30
Eastman Xforce 300 165#

We need more hunters,not fewer.....
I SUPPORT CROSSBOW HUNTING
User avatar
JH HUNTER
Specialist
Specialist
 
Posts: 217
Joined: Wed Feb 13, 2008 7:19 pm
Location: limpopo/tzaneen

Postby JH HUNTER » Sat Nov 21, 2009 2:32 pm

Het hulle toe geweeg. 705gr. met 125 gr. thunderheads
Mathews Monster XLR8 80# 30
Eastman Xforce 300 165#

We need more hunters,not fewer.....
I SUPPORT CROSSBOW HUNTING
User avatar
JH HUNTER
Specialist
Specialist
 
Posts: 217
Joined: Wed Feb 13, 2008 7:19 pm
Location: limpopo/tzaneen

Postby Guardian » Sun Dec 13, 2009 3:06 pm

Ek dink die probleem met julle bolts is dat julle hulle te slap maak deur iets sags in hulle te pomp soos silikoon. Dis wat die akkuraatheid opneuk.

Dis iets heel anders om 'n ander skag in die bolt te sit, want die binne skag is ook styf en versterk dus jou bolt se skag.
En met daai kruisboë se krag het mens 'n stywe skag nodig !

Probleem is net dat jy jou gewig nogal baie opstoot (te veel) en tweedens maak jy jou pyl meer ongeballanseerd omdat dieselfde punt gewig op so 'n swaar bolt die FOC baie verlaag.

'n Pyl of bolt trek natuurlik beter (veral oor langer afstande) as die punt swaarder is tov die totale gewig - hoër FOC .
Bowtech Reign 6 & Experience
600gn arrows
User avatar
Guardian
Major General (Moderator)
Major General (Moderator)
 
Posts: 4012
Joined: Sun Jul 08, 2007 2:05 pm
Location: Gold Coast, Australia

Postby JH HUNTER » Mon Dec 14, 2009 8:45 am

Gardian
Die pyle is baie akuraat,het my easton pyle gebruik wat nog hulle insert in het (HIT insirt) die foc. is perfek. Hulle is wel bietjie aan die swaar kant. Maar ek het hulle vir elande gebou.

My standaart pyle weeg 489 grein met 125 gr. thunderhead wat ek dink net reg is.
Mathews Monster XLR8 80# 30
Eastman Xforce 300 165#

We need more hunters,not fewer.....
I SUPPORT CROSSBOW HUNTING
User avatar
JH HUNTER
Specialist
Specialist
 
Posts: 217
Joined: Wed Feb 13, 2008 7:19 pm
Location: limpopo/tzaneen

Postby Guardian » Mon Dec 14, 2009 10:49 pm

Die belangrikste is natuurlik dat hulle akkuraat skiet.
Jou setup klink dodelik met die swaar pyle !
Bowtech Reign 6 & Experience
600gn arrows
User avatar
Guardian
Major General (Moderator)
Major General (Moderator)
 
Posts: 4012
Joined: Sun Jul 08, 2007 2:05 pm
Location: Gold Coast, Australia

Postby AHBH » Tue Dec 15, 2009 12:40 pm

Om 'n hoër foc te kry gebruik die ouens oorsee 'n 150gr brass insert en 150gr broadheads. Die swaarder PYLE (en nie bolts nie) help blykbaar ook om die kruisboog "stiller" te maak.
Luke 6:31 is the rule I live by
I did not climb up the food chain to eat plants
Mathews DXT
User avatar
AHBH
Specialist
Specialist
 
Posts: 245
Joined: Sat Feb 16, 2008 5:14 pm
Location: verkieslik in die bos (PE)


Return to General Crossbow discussion

cron