Hunting norms and standards for SA

Discuss everything related to crossbows in general.....

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Hunting norms and standards for SA

Postby VdW » Mon Dec 21, 2009 8:48 am

Ek sien volgens die voorstelle dat julle glad nie meer met julle
kruis boe gaan mag jag nie as die voorstelle wet word!
VdW
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1219
Joined: Sun Nov 09, 2008 12:44 pm

Postby JH HUNTER » Mon Dec 21, 2009 9:09 am

Dit sal jammer wees! Ek kan net wonder in watter rigting ons dan sal beweeg siende dat kruisboog ook n pyl skiet met n jagpunt op.

Sal seker maklik wees vir hulle om boogjag ook onwettig te maak!

My vrou gaan dit nie goed vat veral as ek haar se dat ons trek. Miskien Amerika toe,daar kan ek kruisboog jag! :shock:
Mathews Monster XLR8 80# 30
Eastman Xforce 300 165#

We need more hunters,not fewer.....
I SUPPORT CROSSBOW HUNTING
User avatar
JH HUNTER
Specialist
Specialist
 
Posts: 217
Joined: Wed Feb 13, 2008 7:19 pm
Location: limpopo/tzaneen

Postby VdW » Mon Dec 21, 2009 9:17 am

Jy het tot die 10 Jan om vir hulle te skryf met enige
aanbeveelings of veranderings wat jy dink hulle behoort
te doen ( met jy motiveering)
VdW
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1219
Joined: Sun Nov 09, 2008 12:44 pm

Postby JH HUNTER » Mon Dec 21, 2009 9:19 am

Ek wonder of hulle weet hoeveel nuwe jagters daar in Amerika kruisboog jag
En dat hulle dan ook nie hier sal kan kom jag nie.
Mathews Monster XLR8 80# 30
Eastman Xforce 300 165#

We need more hunters,not fewer.....
I SUPPORT CROSSBOW HUNTING
User avatar
JH HUNTER
Specialist
Specialist
 
Posts: 217
Joined: Wed Feb 13, 2008 7:19 pm
Location: limpopo/tzaneen

Postby Andre van Tonder » Mon Dec 21, 2009 9:21 am

Skuus julle, ek het nie gesien julle het reeds 'n thread hieroor begin nie en het ook een begin oor die onderwerp. Gaan kyk asb wat ek daar gese het en kom ons chat verder op daardie thread.

Andre
It is by doing today what others won't that we will have tomorrow what others don't
User avatar
Andre van Tonder
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1458
Joined: Tue Jun 24, 2008 1:47 pm
Location: Nelspruit

Postby JH HUNTER » Mon Dec 21, 2009 9:23 am

En pappa het gedink hy is klaar met take ingee toe hy skool klaar gemaak het.
Mamma sal maar moet kom help opstel skryf. :D
Mathews Monster XLR8 80# 30
Eastman Xforce 300 165#

We need more hunters,not fewer.....
I SUPPORT CROSSBOW HUNTING
User avatar
JH HUNTER
Specialist
Specialist
 
Posts: 217
Joined: Wed Feb 13, 2008 7:19 pm
Location: limpopo/tzaneen

Postby Andre van Tonder » Mon Dec 21, 2009 9:41 am

Ek wil myself nou nie herhaal nie, maar een van my basiese frustrasies met die hele sogenaamde norme en standaarde ding is dat ek nie die fundamentele nodigheid daarvoor en nut daarvan kan insien nie.

As die wetmakers objektief aan ons kan bewys waarom die nuwe wetgewing nodig is kan mens dalk anders daarna kyk, maar ek weet nie waar die mier in hulle agterente vandaan gekom het nie.

As ek julle was sou een van die aspekte waarop ek hard en aanhoudend sal fokus wees dat julle objektiewe en wetenskaplike motivering aanvra vir die weglating van kruisboë uit toegelate jaggereedskap. Gebruik dan feite soos tans tot ons beskikking om te toon dat 'n kruisboog ook 'n effektiewe jagwapen kan wees.

Julle moet probeer hulp kry by handelaars war kruisboë verkoop om aan te toon hoeveel al verkoop is en wat se verliese hulle kan maak met voorraad wat reeds aangekoop is as die verbod sou deurgaan.

Van die jagter se kant af kan julle toon wat die uitgaweswas van julle kant af vir 'n jaginstrument wat nou eensydig onwettig verklaar is sonder enige ooglopende grondige redes.

Dit is uiters belangrik dat julle almal wat kruisboog jag by die hele proses betrokke raak.

Sterkte en gee hulle gas ...
It is by doing today what others won't that we will have tomorrow what others don't
User avatar
Andre van Tonder
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1458
Joined: Tue Jun 24, 2008 1:47 pm
Location: Nelspruit

Postby AHBH » Mon Dec 21, 2009 11:27 am

Kan die professionele jagters en jagplase ons dalk van inligting verstrek oor watter persentasie oorseese jagters hier met kruisboë kom jag en watter invloed dit op hulle besigheid sal hê. :roll:
Kom ons maak soos Andre vra en praat saam onder die ander thread sodat ons ons kragte kan saamsnoer. Eendrag maak mag.
Ek weet nie waarom die regering dit nou juis so dringend wil deurvoer gedurende die vakansie seisoen nie sonder dat daar noemenswaardige gesprekvoering met al die rolspelers was nie. Hulle is al weer besig om aan te jaag soos met so baie ander sake :evil: :evil: :evil:
Luke 6:31 is the rule I live by
I did not climb up the food chain to eat plants
Mathews DXT
User avatar
AHBH
Specialist
Specialist
 
Posts: 245
Joined: Sat Feb 16, 2008 5:14 pm
Location: verkieslik in die bos (PE)

Postby Andre van Tonder » Mon Dec 21, 2009 12:36 pm

Hierdie is 'n ou laai van hulle ...die kontroversielegoed word hier oor Desember vinnig gepubliseer en wanneer die mense wat daardeur geraak word van verlof af terugkom is die koeel deur die kerk.

Hulle is al 'n paar keer in die verlede hieroor oor die vingers getik, maar tog probeer hulle weer ...
It is by doing today what others won't that we will have tomorrow what others don't
User avatar
Andre van Tonder
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1458
Joined: Tue Jun 24, 2008 1:47 pm
Location: Nelspruit


Return to General Crossbow discussion