Jag 2010-03-05 Sonskyn safaris

Discuss everything related to crossbows in general.....

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Postby stix » Wed May 26, 2010 8:53 pm

Gsp staan vir German Short-hair Pointer.
Wat ek verstaan wat gebeur het en ek se nie dat dit die geval was met JH nie maar ek het gehoor van hierdie storie en waar hy gese het hy gaan jag was daar in dieselfde omgewing op dieselfde dag die geval.
Die vou of sal ek se jong dame want ek dink sy was net 25 jaar oud het gaan stap met die 2 honde en hulle het toe op 'n trop kammeelperde afgekom en hullet vermoed dat die honde losgeruk het en gestorm het maar toe spring die ma van die klein kammeelperd het toe begin skop en die meisie het toe die honde probeer keer maar ongelukkig in die pad gekom van die ma kameelperd.
Dit is baie tragies
Monster MR7 27" 65#, 261F/ps
Spott Hogg Right On
Piledrive 350 100gn point with 5" feathers
QAD BoneCollector Arrow Rest
User avatar
stix
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 319
Joined: Wed Jul 15, 2009 10:21 am
Location: Alberton

Postby ludwig » Thu May 27, 2010 7:28 am

Stix, jy is reg. Dit is JH Hunter se vrou gewees. Dis baie tragies. My gebede is met jou en jou familie Jaun en mag die Here jou bystaan en krag gee in hierdie moeilike tyd. Sterkte.



http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/K ... u-20100511
"All our knowledge has its origins in our perceptions" ~ Leonardo da Vinci
User avatar
ludwig
Brigadier General
Brigadier General
 
Posts: 3717
Joined: Tue Jul 03, 2007 7:13 am
Location: Centurion

Postby Shaka » Thu May 27, 2010 8:48 am

Jaun, ek het ook gehoor van die geval en nou hoor ek dit was jou vrou.

My gebede is by jou en jou familie vir berusting en vertroosting en krag om deur hierdie moeilike tyd te gaan.
Genesis 27:3 "Vat nou jou skietgoed, jou pyl en boog, en gaan veld toe en skiet vir my 'n stukkie wild."
Bowtech Destroyer 340
125gr ST's
Image
User avatar
Shaka
Captain
Captain
 
Posts: 1545
Joined: Tue May 26, 2009 3:58 pm
Location: Bedfordview - Johannesburg

Postby JH HUNTER » Thu May 27, 2010 8:59 am

Stix Ja dit is sy!
Kameelperd het n klein kalfie gehaad en het hom beskerm teen die honde.Die honde was aan n lyband en sy het die klein teef opgetel toe skop hy haar op haar rug.Haar nekkie was gebreek en longe het gebars.

Dankie vir die gebede! waardeer dit baie.Ongelukig moet mens maar die pad nou alleen loop,daar is nie vinnige oplosings. Een geluk is dat ek sonder twyfel weet dat my vrou nou gelukig is by haar Skepper en die wereld se gemors niks aan haar kan doen.
Mathews Monster XLR8 80# 30
Eastman Xforce 300 165#

We need more hunters,not fewer.....
I SUPPORT CROSSBOW HUNTING
User avatar
JH HUNTER
Specialist
Specialist
 
Posts: 217
Joined: Wed Feb 13, 2008 7:19 pm
Location: limpopo/tzaneen

Postby stix » Thu May 27, 2010 9:25 am

Jaun,

Regtig jammer om te hoor.
Praat as daar iets is wat ons dalk kan doen vir jou.
Sterkte en jy bly in my gebede.

Groete
Marius
Monster MR7 27" 65#, 261F/ps
Spott Hogg Right On
Piledrive 350 100gn point with 5" feathers
QAD BoneCollector Arrow Rest
User avatar
stix
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 319
Joined: Wed Jul 15, 2009 10:21 am
Location: Alberton

Postby Jacus » Thu May 27, 2010 3:41 pm

Ag Jaun ek is regtig baie jammer vir jou en wat met jou gebeur het, ag my hart bloei vir jou baie sterkte en ons bid vir krag vir jou en almal wat in die ding betrokke is, mens kan sien sy was n pragtige mens sonder twyfel.
Ag as die wereld vir jou te klein raak klim sommer in jou kar en kom kuier hier by my, as jy voel jy wil sommer na iemand toe gaan wat jy nie eers ken nie.
User avatar
Jacus
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1072
Joined: Sun Sep 14, 2008 6:06 pm
Location: Klerksdorp Noord Wes

Postby henried » Thu May 27, 2010 3:56 pm

Jammer om hiervan te hoor.
Jy is in ons gebede.
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1992
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Postby JH HUNTER » Fri May 28, 2010 6:57 pm

Dankie vir almal se mooi woorde
Jacus: As ek nie so baie werk gehaad het nie,het ek jou dalk opgeneem op jou uitnodiging.Baie dankie!
Mathews Monster XLR8 80# 30
Eastman Xforce 300 165#

We need more hunters,not fewer.....
I SUPPORT CROSSBOW HUNTING
User avatar
JH HUNTER
Specialist
Specialist
 
Posts: 217
Joined: Wed Feb 13, 2008 7:19 pm
Location: limpopo/tzaneen

Previous

Return to General Crossbow discussion