Crossbow Hunting & Review

Discuss everything related to crossbows in general.....

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Crossbow Hunting & Review

Postby INGOZI » Wed Mar 10, 2010 8:28 pm

Hi Guys,


I have decided to get a crossbow this year to use alternately with my regular compound bow. The reason for this is that I personally feel that a crossbow, in the hands of a competant archer, is just as deadly and effective as a compound. But still needs some degree of practise and patience to be effective in the wild, it is not more or less deadly than a compound. As has been said, we need more archers and support, not less.

So I would greatly appreciate any info, opinions and ideas all you might have, I will also like to use photos of game you have taken in the articles I will be writing on the subject.


All the best,


Engee Potgieter
Elite Archery Pro Staff - Winners Choice Pro Staff - Muzzy Pro Staff - Tightspot Pro Staff
Outdoor Field Writer
INGOZI
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1253
Joined: Mon Jul 02, 2007 8:15 pm
Location: Vryheid - KZN

Postby JH HUNTER » Wed Mar 10, 2010 8:56 pm

Dit is nou wragies die beste nuus wat ek nog gehoor het Engee

Die tiepe blootstelling wat jy gaan biet is net wat ons nodig het.Ek sal jou vrae oor watter kruisboog om te koop proebeer antwoord.

As ek nou kan oor kies sal ek n excalibur gekies het.daai goed is uiters akuraat en jy kan strings self vervang goedkoop sonder n press,hulle is gebou vir jare se skiet plesier en pyl spoed met die top modelle is by die 350fp/s Gaan kyk gerus na http://www.excaliburcrossbow.com

Nog n goeie link is http://www.crossbow-review.com/index.htm

Doen maar eers jou huiswerk goed voor jy koop.
Mathews Monster XLR8 80# 30
Eastman Xforce 300 165#

We need more hunters,not fewer.....
I SUPPORT CROSSBOW HUNTING
User avatar
JH HUNTER
Specialist
Specialist
 
Posts: 217
Joined: Wed Feb 13, 2008 7:19 pm
Location: limpopo/tzaneen

Postby INGOZI » Wed Mar 10, 2010 9:07 pm

Hi JH,

Ek het alreeds een wat oppad is, ek het op 'n Excalibur Equinox in 225 pounds besluit. As jy of enigiemand anders dalk iets spesefieks wil noem wat ek na moet kyk of aan moet aandag gee ten opsigte van die artikels sal ek dit baie waardeer. Die equipment info ens. het ek redelik onder die belt, het lank reeds ondervinding met verskeie crossbows, maar as daar issues is wat julle pla of dinge is wat aangespreek moet word moet julle asb. met my in kontak kom.

Dankie by voorbaat, ek sien baie daarna uit om saam met julle te werk.

Alles van die best,

Engee
Elite Archery Pro Staff - Winners Choice Pro Staff - Muzzy Pro Staff - Tightspot Pro Staff
Outdoor Field Writer
INGOZI
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1253
Joined: Mon Jul 02, 2007 8:15 pm
Location: Vryheid - KZN

Postby JH HUNTER » Wed Mar 10, 2010 9:26 pm

Excalibur Equinox in 225 perfekte keuse!

Ek dink die groot proebleem wat aangespreek moet word is die feit dat mense veral boogjagters bedreig voel deur kruisboogjagters dit was veral oplettend in Amerika.Hulle voel dat die kruisboogjagter n voordeel bo hulle het,wat nie die geval is.Ek jag net so moeilik soos enige boogjagter,moet nog steeds binne 30 tree kom,moet nog steeds wag dat die bok rustig is en moet nog steeds my pyl reg plaas. Ek moet ook wag voor ek opfolg na die skoot en ook nog steeds die bloedspoor folg.
Mathews Monster XLR8 80# 30
Eastman Xforce 300 165#

We need more hunters,not fewer.....
I SUPPORT CROSSBOW HUNTING
User avatar
JH HUNTER
Specialist
Specialist
 
Posts: 217
Joined: Wed Feb 13, 2008 7:19 pm
Location: limpopo/tzaneen

Postby johanj » Thu Mar 11, 2010 9:34 am

Ek ken nie 'n kruisboog nie en het ook nog nie ooit eers een vasgehou nie. Wat ek wel gehoor het is dat die kruisboog soos 'n gelaaide geweer gevaarlik is want jy haal hom tipies lank voor die tyd oor.

Met die boog draw jy as die dier voor jou staan en daar is ook geen geluid as jy draw nie maar met die kruisboog maak dit glo geraas as jy hom span en daarom moet jy dit voor die tyd doen.

W&S met die kruisboog kan ook gevaarlik wees want hy is oorgehaal en as hy of jy val dan kan hy afgaan.

Van wat ek gelees het en gehoor het klink dit vir my dat dit gaan meer ook die kruisboog se veilighed as oor die boog self.

Maar dan kan ek ook heeltemal verkeerd wees..........
Always strive for Quality-of-Life....
Hoyt Alphamax 35 - 70# - 31"DL
Hoyt Alpha Elite - 60# - 30"DL
User avatar
johanj
Captain
Captain
 
Posts: 1670
Joined: Fri Jun 26, 2009 1:19 pm
Location: Paarl, Cape Town

Postby JH HUNTER » Thu Mar 11, 2010 10:56 am

Ek dra my boog gespan sonder n pyl en dit is glad nie gevaarlik.Hy word oor my skouer gedra,verder gaan hy nie sommer self af nie die triger pull is baie swaar,swaarder as enige geweer of boog want die string sit al die pond wat gestoor is direk op die triger.Dan het hy ook nog n safty soos n geweer.my boog het ook n anti dri fire en kan nie sonder pyl geskiet word.

Al gevaar wat hy inhou is jou vingers moet uit die pad gehou word wanneer jy hom skiet anders is hulle af. Maar al die boe se grips is so gemaak dat jy met moeite jou vingers op die flight deck moet sit.Jy sal in elkgeval net eenkeer daai fout maak daarna is daar nie n vinger om af te skiet nie

Oor die laai van kruisboog,ek weet nie waar jy dit gehoor het maar jy sal defnitief nie hoor as ek my boog laai.Hy is doodstil

Soos ek gese het al hierdie dinge word deur oningeligte persone gese wat nog nooit eers met een geskiet het
Mathews Monster XLR8 80# 30
Eastman Xforce 300 165#

We need more hunters,not fewer.....
I SUPPORT CROSSBOW HUNTING
User avatar
JH HUNTER
Specialist
Specialist
 
Posts: 217
Joined: Wed Feb 13, 2008 7:19 pm
Location: limpopo/tzaneen

Postby INGOZI » Thu Mar 11, 2010 10:05 pm

Dit is presies wat ek graag wil hoor, wat is dit wat mense oor wonder en waaroor worry hulle wat kruisboog jag aanbetref. Daar is baie min kennis in Suid Afrika beskikbaar oor die jag met 'n kruisboog en ek wil graag eers hoor wat die algehele jagter op straat se "line of thought" is dan weet ek watter issues om aan te spreek in die artikels.
Elite Archery Pro Staff - Winners Choice Pro Staff - Muzzy Pro Staff - Tightspot Pro Staff
Outdoor Field Writer
INGOZI
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1253
Joined: Mon Jul 02, 2007 8:15 pm
Location: Vryheid - KZN

Postby Rooiwillie » Mon Mar 15, 2010 6:36 pm

JH

Nog n baie belangrike punt is dat jy nie eers daaraan moet dink om met n crossbow te skiet as daar n mooi dame langs jou staan nie!!Het amper n vinger verloor!
:shock:
Ek gaan defnitief weer vir my een aanskaf!
Conservation Through Hunting!
Elite GT500
Rooiwillie
Private
Private
 
Posts: 12
Joined: Mon Mar 08, 2010 7:32 pm
Location: Groblersdal/Limpopo

Postby JH HUNTER » Thu Mar 18, 2010 1:02 pm

Ja Rooiwillie ek onthou,kan net nie onthou wie die girl was nie.

Ek en Rooiwillie het ons eerste kruisboog saam gekoop met spaargeld.Dit was 14 jaar terug dit was n crisbow mk3 as ek reg kan onthou was hy 140 pond. :D
Mathews Monster XLR8 80# 30
Eastman Xforce 300 165#

We need more hunters,not fewer.....
I SUPPORT CROSSBOW HUNTING
User avatar
JH HUNTER
Specialist
Specialist
 
Posts: 217
Joined: Wed Feb 13, 2008 7:19 pm
Location: limpopo/tzaneen

Postby Rooiwillie » Thu Mar 18, 2010 6:52 pm

Dis die een ja,nog gekoop vir n skamele R120 en dit was die sh@$%t daai tyd! :drunk:
Conservation Through Hunting!
Elite GT500
Rooiwillie
Private
Private
 
Posts: 12
Joined: Mon Mar 08, 2010 7:32 pm
Location: Groblersdal/Limpopo

Postby INGOZI » Sun Mar 21, 2010 12:27 am

Please take the time to voice any concers or questions you might have in regards to hunting with a crossbow. I would like to get a feel of how the general bow hunting community views crossbow hunting and what questions you might have.
Elite Archery Pro Staff - Winners Choice Pro Staff - Muzzy Pro Staff - Tightspot Pro Staff
Outdoor Field Writer
INGOZI
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1253
Joined: Mon Jul 02, 2007 8:15 pm
Location: Vryheid - KZN

Postby Chaser » Sun Mar 21, 2010 10:59 am

i think crossbows are greatly misunderstood even by other hunters who does not use that type of weapon. what is the main reasons for them not being allowed everywhere?
Image
Bear Carnage black 70# 29''
125gn Rage 2\ Montec 125gn\scorpion 125gn\ Crimson Tusker 4 Blade 125gn
SABA, Oosrand Boog belange groep, NASP
User avatar
Chaser
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1462
Joined: Wed Sep 02, 2009 10:22 am
Location: Kempton park

Postby BroadbandBoer » Sun Mar 21, 2010 11:13 am

Technology improves all the time. Let people know what the capabilities of crossbows are. I know rifle hunters that do not condone bow hunting. It is mostly because they do not understand modern bows(recurve and compound). As soon as they shoot a bow or watch a dvd their opinions change rapidly.



Let every man decide for himself... :wink:
"Mfezi"

BowTech Destroyer 350 72# 28" draw
CX Maxima Hunter KV 350. 450gn @ 295ft/s
CX Piledriver Hunter 350. 500gn @ 280ft/s
Rage 125g 2blade. Grizz trick 125g
User avatar
BroadbandBoer
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 382
Joined: Tue Feb 09, 2010 7:25 pm
Location: Standerton Mpumalanga

Postby JH HUNTER » Sun Mar 21, 2010 5:49 pm

Engee
Ek dink ons moet verskillende grein pyle oor crony skiet om momentum en sommer energie te wys en dan ook akuraatheid.

Dan sal n mens kan sien hoe boog en kruisboog vergelyk wat doodmaak vermoe betref.
Mathews Monster XLR8 80# 30
Eastman Xforce 300 165#

We need more hunters,not fewer.....
I SUPPORT CROSSBOW HUNTING
User avatar
JH HUNTER
Specialist
Specialist
 
Posts: 217
Joined: Wed Feb 13, 2008 7:19 pm
Location: limpopo/tzaneen

Postby JH HUNTER » Mon Mar 22, 2010 7:36 am

Engee

Moet nie vergeet om n foto te post as jou excal kom.
Mathews Monster XLR8 80# 30
Eastman Xforce 300 165#

We need more hunters,not fewer.....
I SUPPORT CROSSBOW HUNTING
User avatar
JH HUNTER
Specialist
Specialist
 
Posts: 217
Joined: Wed Feb 13, 2008 7:19 pm
Location: limpopo/tzaneen

Next

Return to General Crossbow discussion