Impala with Excalibur Equinox

Discuss everything related to crossbows in general.....

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Impala with Excalibur Equinox

Postby INGOZI » Sun May 02, 2010 4:53 pm

I managed to take this old battle scarred Impala ram today at 22 yards, he was quatering away when the Excalibur Firebolt tipped with a 4-Blade 130gr Muzzy broadhead passed through him, breaking the far shoulder. He only went 68 yards, but what is even more amazing is that I actually found a part of the lung on the blood trail, it seems that it was severed by the shaving sharp Muzzy's and fell out of the gaping entrance wound about two thirds of the way along the trail the ram took. This is the first time I have seen this while bowhunting, I have seen it a few times when hunting with a high powered rifle but never with a broadhead tipped arrow. Incredible.

Image

Image
Elite Archery Pro Staff - Winners Choice Pro Staff - Muzzy Pro Staff - Tightspot Pro Staff
Outdoor Field Writer
INGOZI
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1253
Joined: Mon Jul 02, 2007 8:15 pm
Location: Vryheid - KZN

Postby johanj » Sun May 02, 2010 5:56 pm

Baie geluk met daai Roiibok.
Always strive for Quality-of-Life....
Hoyt Alphamax 35 - 70# - 31"DL
Hoyt Alpha Elite - 60# - 30"DL
User avatar
johanj
Captain
Captain
 
Posts: 1670
Joined: Fri Jun 26, 2009 1:19 pm
Location: Paarl, Cape Town

Postby JH HUNTER » Sun May 02, 2010 7:47 pm

Baie geluk Engee!

Daai Excal van jou doen sy werk!
Mooi ram,hy lyk of hy al n paar fights gehaad het.
Mathews Monster XLR8 80# 30
Eastman Xforce 300 165#

We need more hunters,not fewer.....
I SUPPORT CROSSBOW HUNTING
User avatar
JH HUNTER
Specialist
Specialist
 
Posts: 217
Joined: Wed Feb 13, 2008 7:19 pm
Location: limpopo/tzaneen

Postby JH HUNTER » Sun May 02, 2010 7:50 pm

Bly om te sien jy kan jou muzzys gebruik met jou kruisboog.
Mathews Monster XLR8 80# 30
Eastman Xforce 300 165#

We need more hunters,not fewer.....
I SUPPORT CROSSBOW HUNTING
User avatar
JH HUNTER
Specialist
Specialist
 
Posts: 217
Joined: Wed Feb 13, 2008 7:19 pm
Location: limpopo/tzaneen

Postby INGOZI » Sun May 02, 2010 8:38 pm

Baie dankie ouens, die Muzzy's skiet soos 'n droom...
Elite Archery Pro Staff - Winners Choice Pro Staff - Muzzy Pro Staff - Tightspot Pro Staff
Outdoor Field Writer
INGOZI
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1253
Joined: Mon Jul 02, 2007 8:15 pm
Location: Vryheid - KZN

Postby AHBH » Sun May 02, 2010 8:54 pm

Die muzzy het hom gerook en toe hoes hy sy longe uit :lol: :lol:
Wel gedaan - so wat sê die boogjagters nou wat neersien op kruisboë??
Engee wanneer vat jy die grotes aan soos die blouwildebees, zebra, eland en buffel want ek sien uit wat die equinox met hulle sal doen. Nie dat ek enigsins twyfel in sy vermoë om die werk te doen nie.
Luke 6:31 is the rule I live by
I did not climb up the food chain to eat plants
Mathews DXT
User avatar
AHBH
Specialist
Specialist
 
Posts: 245
Joined: Sat Feb 16, 2008 5:14 pm
Location: verkieslik in die bos (PE)

Postby Jacus » Tue May 04, 2010 7:43 am

Baie geluk, weet nie veel van die wapen nie maar lyk my hy doen sy ding.
Engee as jy nou moet sê wat verkies jy wat nou met altwee al gejag het ?
User avatar
Jacus
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1072
Joined: Sun Sep 14, 2008 6:06 pm
Location: Klerksdorp Noord Wes

Postby INGOZI » Tue May 04, 2010 1:13 pm

Ek sal graag 'n paar groot goed wil vastrap met die Excalibur, ek is seker dat die penetrasie oorgenoeg sal wees. Huidiglik skiet die Excalibur 'n 430gr Bolt teen 318fps. Ek sal wel nog opgaan na swaarder pyle/bolts omdat ek nou maar eenmaal van 'n swaar pyl hou.

Ek hou baie van die Crossbow, hy skiet op 'n tiekie en is dodelik op die goed wat ek hom al getoets het. Maar ek is maar nogsteeds baie lief vir my gewone boog, maar daar is geen rede hoekom mens moet neerkyk op die crossbow nie. As jy jou kant bring as jagter met skootplasing sal hy jou nooit in die steek laat nie.
Elite Archery Pro Staff - Winners Choice Pro Staff - Muzzy Pro Staff - Tightspot Pro Staff
Outdoor Field Writer
INGOZI
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1253
Joined: Mon Jul 02, 2007 8:15 pm
Location: Vryheid - KZN

Postby b-unit » Tue May 04, 2010 1:32 pm

Geluk!

Ek het al 2 keer stukke long opgetel.

1 keer met 'n rooibok ram. Die skoot het longe getref, asook net-net die hart. Alhoewel ek lank gewag het om op te volg was dit nogsteeds te gou. Soos wat ons spoor gesny het, het hy heeltyd so ent voor ons gebly. Ekt 'n paar keer op plekke afgekom waar hy gele het. Daar was stukkie slong ook. (spitfire)

Ander keer met 'n rooibok ooi. 1 X groot stuk opgetel na Q-away skoot. (spitfire)
Elite GT500 | Big Game
Striker | Spitfire | SlickTrick
User avatar
b-unit
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 301
Joined: Mon Nov 10, 2008 1:01 pm
Location: PTA


Return to General Crossbow discussion

cron