Barnett Wildcat

Discuss everything related to crossbows in general.....

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Barnett Wildcat

Postby stix » Thu Jul 08, 2010 12:06 pm

Ek het hierdie kruisboog by iemand gekry om vir hom reg te maak.
Dink hy kort 'n nuwe snaar en weet ook nie of hy dalk daai vastrap bracket nodig het vir hom nie.

Waar kan ek meer inligting oor hierdie kruisboog kry asb, asook waar om hom te vat vir 'n diens en die snaar?

Image

Image

Enige hulp van julle manne wat hierdie goed beter ken, sal hoogs waardeer word.
Monster MR7 27" 65#, 261F/ps
Spott Hogg Right On
Piledrive 350 100gn point with 5" feathers
QAD BoneCollector Arrow Rest
User avatar
stix
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 319
Joined: Wed Jul 15, 2009 10:21 am
Location: Alberton

Postby Psycho » Thu Jul 08, 2010 1:35 pm

Stix,
skoonpa het presies so een wat al gebruik het. Jou beste bet is om na Sharp Edge in Sandton City te gaan. Ek het by Blou Meul n ander snaar laat maak vir hom so paar jaar terug. Het gebruik nie n vastrap bracket nie, skoonpa het sommer vir hom n "cocking hammer" gemaak, en dit werk baie nice. weet nie of ek gou by hom sal kan uit kom om vir jou fotos te kry nie.

die ou wil nie dalk onslae raak van hom nie.... :wink: :wink:
PSE Bowmadness XS
User avatar
Psycho
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 302
Joined: Fri Mar 14, 2008 2:24 pm
Location: East Rand - Kempton Park

Postby stix » Thu Jul 08, 2010 1:38 pm

Dankie Nico
Monster MR7 27" 65#, 261F/ps
Spott Hogg Right On
Piledrive 350 100gn point with 5" feathers
QAD BoneCollector Arrow Rest
User avatar
stix
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 319
Joined: Wed Jul 15, 2009 10:21 am
Location: Alberton


Return to General Crossbow discussion