Eerste bok met die kruisboog!

Discuss everything related to crossbows in general.....

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Eerste bok met die kruisboog!

Postby Lood » Mon Jul 12, 2010 2:29 pm

Ek en my pêl, Gatsaam, het die naweek 'n boer gaan help om 'n paar van sy Koedoes minder te maak. Die kamp is te klein en dit is baie droog. Ek het toe einde ten laas 'n geleentheid gekry om my eerste bok(ke) met die kruisboog te skiet - 2 Koedoes! Hulle is beide op so 20 tree geskiet. Ek het eers die koei geskiet (60kg). Dit was 'n, al sê ek dit dan nou self, perfekte skoot. Regdeur die hart! Sy het 5 tree geloop en toe geval! Die bul (101kg) was "quatering towards" en ek het hom 'n mooi long skoot gegee. Hy het so 60 tree gehol en toe geval. Dit was 'n fantastiese naweek en ek moet vir Gatsaam bedank vir al die reëlings. Hy het self 'n mooi bul (natuurlik groter as myne) plat getrek.

My bul(letjie)
Image

My koei(tjie)
Image

Vars Koedoe lewer
Image

Gatsaam se BUL - derms broer!
Image

Gatsaam se BUL
Image
Lood
Private
Private
 
Posts: 25
Joined: Mon Jun 15, 2009 4:24 pm

Postby Shaka » Mon Jul 12, 2010 2:37 pm

Baie geluk aan jou en Gatsaam!!

Wens ek het sulke boere vriende gehad...
Genesis 27:3 "Vat nou jou skietgoed, jou pyl en boog, en gaan veld toe en skiet vir my 'n stukkie wild."
Bowtech Destroyer 340
125gr ST's
Image
User avatar
Shaka
Captain
Captain
 
Posts: 1545
Joined: Tue May 26, 2009 3:58 pm
Location: Bedfordview - Johannesburg

Postby johanj » Mon Jul 12, 2010 2:40 pm

Baie geluk manne. Nou wat maak Gatsaam met daai Koedoe daar in die veld? Is hy besig om te slag of wat?
Always strive for Quality-of-Life....
Hoyt Alphamax 35 - 70# - 31"DL
Hoyt Alpha Elite - 60# - 30"DL
User avatar
johanj
Captain
Captain
 
Posts: 1670
Joined: Fri Jun 26, 2009 1:19 pm
Location: Paarl, Cape Town

Postby Chaser » Mon Jul 12, 2010 2:45 pm

geluk man dit is smaart.
Image
Bear Carnage black 70# 29''
125gn Rage 2\ Montec 125gn\scorpion 125gn\ Crimson Tusker 4 Blade 125gn
SABA, Oosrand Boog belange groep, NASP
User avatar
Chaser
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1462
Joined: Wed Sep 02, 2009 10:22 am
Location: Kempton park

Postby Lood » Mon Jul 12, 2010 2:47 pm

Nee jong, blykbaar pens uitgehaal! Dit was omtrent 'n gesig om te aanskou....
Lood
Private
Private
 
Posts: 25
Joined: Mon Jun 15, 2009 4:24 pm

Postby INGOZI » Mon Jul 12, 2010 3:30 pm

Baie geluk! Dis nou voorwaar 'n paar bokke om op trots te wees, mag daar nog vele wees.
Elite Archery Pro Staff - Winners Choice Pro Staff - Muzzy Pro Staff - Tightspot Pro Staff
Outdoor Field Writer
INGOZI
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1253
Joined: Mon Jul 02, 2007 8:15 pm
Location: Vryheid - KZN

Postby Jacus » Mon Jul 12, 2010 4:49 pm

Mooi julle manne geluk :)
User avatar
Jacus
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1072
Joined: Sun Sep 14, 2008 6:06 pm
Location: Klerksdorp Noord Wes

Postby Jakkas » Mon Jul 12, 2010 5:04 pm

Lekke julle ouens! :wink:
~
Bowtech Destroyer 350, 71#, 30"draw
GT Big Game 100+
150gr Samurai 2 Blades
547gr @ 281fps = 96KE
User avatar
Jakkas
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 1996
Joined: Fri Jul 06, 2007 10:36 am
Location: Dubai, UAE


Return to General Crossbow discussion

cron