Watter kruisboog vir jagters

Discuss everything related to crossbows in general.....

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Watter kruisboog vir jagters

Postby Kameeldoring » Fri Jul 16, 2010 5:22 pm

Goeie dag almal.

Ek weet die antwoord is so wyd soos die Here se genade.

Maar ek sal graag wil weet wat is 'n goeie gemidelde kruisboog wat mens kan aanskaf wat teen 'n bilike prys kom.

Ek sou ook graag wil waat wat kos 'n kruisboog so min of meer.

Die doel is om mense saam te vat om te gaan jag wat nou nie juis belang stel om 'n boog te koop nie.

Ek verstaan dat daar nogsteeds oefen en en betrokke moet en of sal wees!

Dankie
Kameeldoring
Private
Private
 
Posts: 46
Joined: Fri Jan 09, 2009 7:48 pm
Location: Bloemfontein

Postby bow007 » Sun Jul 18, 2010 10:45 am

Ek dink nie die wet laat kruisboog jag toe nie... ek is nie 100% seker nie maar dink ek het dit hier iewers gelees. Dalk moet jy met INGOZI gesels, ek weet hy is meer ingelig aangaande die besprekeing.

Kyk ook hier:
http://www.bowhuntingforum.co.za/viewto ... highlight=
"I do not hunt for the joy of killing but for the joy of living, and the inexpressible pleasure of mingling my life however briefly, with that of a wild creature that I respect, admire and value."

Bowtech Allegiance '07, 73lbs, 29"
Winner's Choice string
Truglo 5pin sight
NAP drop-away
308fps with 432gr Beaman Arrows

Elite GT500, 81#, 29"
VaporTrail Drop-away
User avatar
bow007
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1068
Joined: Mon Sep 14, 2009 11:11 pm
Location: Nelspruit

Kruisboog

Postby wildeboer » Mon Jul 19, 2010 8:54 am

Hi Kameeldoring,
Die goete se pryse is maar bietjie rof, kyk na die vorige thread met websites. Ek wil myne nou verkoop omrede ek sukkel om in die Karoo skietplek te kry, ons het vlaktewild en gemiddelde skietafstand is 150+ meters. Ek het nou heel oorgeslaan na geweerjag omrede dit meer prakties is.
Ek pm jou indien jy sou belang stel.
Boogloos. . .
User avatar
wildeboer
Corporal
Corporal
 
Posts: 100
Joined: Fri Jul 06, 2007 6:46 pm
Location: Colesberg


Return to General Crossbow discussion